Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wild Fig Farm

Gastehuis

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Yolande K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Feb 2024

Perfek! Ons het oornagverblyf benodig vir 'n troue in Witrivier. Renate het uit haar pad gegaan om ons vroeëre inklok-tyd te akkommodeer. Behalwe dat ons die swembad met 'n skouspelagtige uitsig kon benut, was daar ook 'n gemeenskaplike kombuis wat besonder goed toegerus was. Geleë in 'n lieflike reservaat (ry net versigtig met lae voertuie). Dit was vir ons behoeftes die perfekte oornagplek en 'n heerlike ontdekking.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karabo M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2022

Enjoyed. My family really enjoyed and had fun.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leonard M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Des 2022

Well enjoyed. Please ensure a TV.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Johan M
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Aug 2021

Ideaal vir oornag. Rustige, oornag fasiliteit. Mooi vistas. Lekker eetplek naby.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Kobus D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2020

Wow. Geleë binne 'n estate ± 900m grondpad waar 'n voertuig met hoër grondvryhoogte beter sal wees (die eienaar het wel ook 'n Bantam en 'n Mazda CX5). Eienaar is baie vriendelik en gasvry - hulle het ook vir ons die beurtkrag schedule gestuur en wou selfs vir ons lampe gee vir die nag. Ek sal weer gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gail C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2019

Very happy stay. We had a great stay at Wild Fig Farm. Renata, the host, was so accommodating and we had access to pool and braai facilities. Lovely garden with passing estate wildlife and birds. Lovely rooms with comfortable beds and nice big bathrooms. My only criticism was that there could be a few extra chairs, especially to chill on outside. Fabulous otherwise!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anine M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2019

Fantastic! Was baie lekker gewees. Met oop arms ontvang en met plesier gehelp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Werner C
1 nag Gesin met klein kinders
4.0
Sep 2019

Alles was netjies en skoon, gereed vir ons verblyf voor die aanbevole aanmeld tyd. Philip was daar om ons in te wag en het deurentyd gesorg dat als in plek is en dat ons tevrede is. Baie huislik en gemaklik in n mooi ligging.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ina H
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Sep 2019

Veilig en netjies. Dankie vir hulp en vriendelikheid.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Dennis K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2018

Heerlike verblyf in die bosveld! Vriendelik ontvang en gegroet op vertrek deur eienaar. Netjies, en ruim verblyf. 5 uit 5!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Philip & Renate Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 130
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 130
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wild Fig Farm, Wild Fig Country Landgoed, , Witrivier, 1240, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA22c8f14adebb8a4be7304a1f8c3552b31097a947c093282127598bfd74a8a18b905e6b13412ef985ae7566b49df9d545fce1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 130 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 Wild Fig Farm, Wild Fig Country Estate Vergenoeg Road 1240 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.365629 31.020777

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang