Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wild Forest Inn

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Dan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 145

Op LekkeSlaap 14 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 145 resensies vir Wild Forest Inn
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5
Juhande B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juhande B

Fantasties! Die plekke om Graskop is pragtig en maklik om by uit te kom.

Waarde vir geld! Baie mooi en netjies. Vriendelike eienaar. Baie privaatheid.

Brenda V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda V

Uitstekende verblyf.

Plekkie is oulik, alles wat jy benodig en gasheer is baie behulpsaam. Ons gaan beslis terug. Goed sentraal. Veilig ons het laat aand op die gras gelê en sterre gekyk.

Brenda V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda V

Amazing.

Dit is awesome, die plekkie is 'n belewenis. Alles wat nodig is, is daar, gasheer baie behulpsaam. Pragtige omgewing. Kom beslis terug. Ons het laataand op die gras gaan sit en gekyk.

Tony E - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tony E

Waarde vir geld.

Baie lekker gebly. Awesome plek.

Busi N - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Busi N

Perfect!

Lovely stay. Wild Forest Inn is a little haven. Just next to the main road but once you're in, you're granted the most privacy and serenity. Very clean and well kitted. Awesome service from the host. WiFi on point. We didn't even notice the load shedding. I'd love to visit again.

Lindie G - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie G

Baie lekker gekuier.

Akkommodasie is baie sentraal geleë in die Panorama gebied. Graskop, Sabie en Pelgrimsrus binne maklike bereik. Wild Forest Inn is perfek vir oornag verblyf. Eenheid is goed toegerus. Die pamflette en kaarte van die omgewing maak die verkenning van die omgewing maklik. Opsie om te oorweeg is om badkamergeriewe op te gradeer wat stort insluit.

Christiaan G - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan G

Lekker rustig.

Baie lekker verblyf net buite die dorp, alles is netjies en rustig. Perfek as jy iewers wil oorbly iewers oppad Wildtuin toe. Ook perfek vir as jy al die aktiwiteite in die area wil doen.

Charlene W - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene W

Die kothuis is netjies en skoon.

Wild Forest Inn is net 'n paar minute uit die dorp, maar heel privaat en rustig. Alle geriewe is beskikbaar (klein kombuis met 'n klein stofie, mikrogolf, yskas en ketel). Die personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Ons sal weer daar gaan bly!

Marion W - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marion W

Lovely setting, Dan is a great host.

We loved our stay at Wild Forest Inn, it was really convenient for travelling around. Clean and comfortable. Would suggest they install a proper shower instead of just the bath but it didn't detract from our stay.

Riëtte D - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riëtte D

Ongelooflik spesiaal.

Dt is soos om jou eie boshuisie in die mis te hê. Dit is pragtig, skoon, netjies en privaat. Die eienaar gaan uit sy pad uit om sy gaste van hulp te wees. Baie dankie, dit was 'n onvergeetlike week.

Paritosh J - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paritosh J

It is very serene and up to scratch.

Would definitely recommend it to anyone trying to visit Graskop and Blyde Canyon.

Nicoleen B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicoleen B

Heerlike vakansie.

Verblyf was absoluut perfek. Gasheer het kort-kort ingeloer om te hoor of ons enige iets nodig gehad het.

Carien B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carien B

Peaceful and beautiful.

It was a wonderful stay. It had all I needed, nice and quiet.

Hendrik P - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrik P

Vriendelik, rustig en gerieflik.

Is baie sentraal geleë vir al die plekke om te sien.

Estelle T - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle T

Peaceful

Perfect for exploring the area.

Mandy C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mandy C

Such a lovely hide away and unique!

We love the area, it is a true gem for South Africa. So much to do and explore. Never a disappointment.

Elanda B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elanda B

Relaxing. Awesome. Pretty.

Ek hou van die plekkie. Dis so beautiful en rustig, met die mooiste sonsopkoms. Waarlik pragtig daar.

Mase N - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mase N

Superb.

The place is exatly as it looks in the pictures, it is super clean. Enjoyed our stay.

Annelie U - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie U

Gerieflik, skoon en mooi.

Ons het alles gehad wat ons nodig het en die huisie is baie mooi skoon en die natuur is pragtig. Goeie diens ook.

Anita O - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita O

Fantasties, heerlik rustig en ontspanne.

Ons het heerlik in die chalet gebly, alles was skoon en netjies. Alle basiese benodigdhede was daar en ons kon selfs TV kyk! Gerieflik naby die Graskop Gorge geleë, die gorge is beslis 'n besoek werd. Ons sal beslis in die toekoms weer by Wild Forest Inn bespreek.

Danie F - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie F

Baie lekker rustige plekkie.

Baie lekker gebly by Wild Forest Inn, dit was my 3de keer, sal weer graag wil gaan kuier.

Barend C - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barend C

Rustig en stil.

Baie netjies en lekker in die natuur. Goed geleë om na verskillende tonele te gaan kyk.

Suzanne S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Suzanne S

Goeie akkommodasie in 'n pragtige omgewing.

Die kothuis het alles wat 'n mens nodig het. Die WiFi was egter nie effektief nie.

Adele M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Adele M

Heerlike oornagplekkie net buite Graskop.

Pophuisie is wat ek dit noem. Dis piepklein maar alles is daar wat jy nodig het. Sal weer daar bly.

Dana B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Dana B

Goeie oornaghut om omliggende te verken.

Definitief kleiner as wat voorkom op die foto's en bo slaap plek vir die kinders is slegs matrasse op die dak, sal dit slegs aanbeveel vir kinders bo 12 jaar. Ek dink ook die plek kan beknop raak vir 'n gesin van 4. Die groot grasperk voor is natuurlik 'n wenner. All in all, aangename plek om te kom oornag as jy die gebied wil verken, of op pad wildtuin toe.

Rina P - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina P

Dit was rustig, netjies en baie skoon.

Die omgewing, en die plante het gevoel of jy in die paradys is.

Chris M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris M

Quiet nice most coolest place to escape the city.

Wild but not scary just cool.

Amy B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amy B

Loved our stay at the Wild Forest Inn.

Wild Forest Inn was everything we needed as we explored the Blyde River Canyon and surrounds.

Jean J - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean J

Netjiese verblyf. Vriendelike personeel.

Skoon, netjiese en gemaklike verblyf.

Thulisile N - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thulisile N

Amazing.

The place is beautiful.

Quintin S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quintin S

This place is more than your money's worth.

Definitely one of the best places I have stayed in. This little cottage looks small from the outside but the inside will blow you away. It has everything you will need for your stay, any pots or pans for self-catering, it's there. Not feeling like making a mess in the kitchen, well they have you sorted with a braaier and braai accessories. Best part, next day when you going out early to visit the Big Swing or a nearby waterfall you don't have to worry about cleaning up from the previous night because they come and clean the whole place ain't that a bargain. Last but not least this cottage is in the best spot you can think of, has a beautiful view of the surrounding area and if you seeking peace and quiet away from the busy every day life, this is the place for you, nothing better than sitting around a fire and enjoying the surrounding wild life. Definitely a place to go and see.

Rita E - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rita E

Rustig, skoon, veilig met alles wat mens nodig het vir 'n wegbreek.

Naby Graskop, Pelgrimsrus en Sabie so lekker geleë vir dag uitstappies. Baie stil en veilig en daar is alles wat mens nodig het vir 'n selfsorgwegbreek. Sal definitief weer daar draai gaan maak.

Natasja V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasja V

Lekker rustige omgewing, skoon en netjies.

Ons het baie lekker gebly, die plekkie was skoon en netjies, alle basiese benodigdhede was beskikbaar.

Christian N - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christian N

Short stay, but amazing view.

We had a very short stay over. Arrived the evening and left early morning but the place was neat and clean. The view in the morning was amazing. Would stay there again and definitely recommend it.

Ione L - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ione L

Skoon eenheid met 'n pragtige tuin

Ons het lekker gebly. Wees gewaarsku dat daar net 'n bad is (geen stort nie). Ons het dit misgekyk toe ons bespreek het!

Hannelie V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie V

Pragtige selfsorgwoonstel in die mooiste natuur rondom jou.

Ons het baie lekker in die pragtige woonstel oornag. Alles is skoon en netjies. As ons ooit weer in daai rigting gaan, is dié vir seker die plekkie waar ons sal oornag.

Corrie D - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie D

Gerieflike kothuis in 'n idilliese omgewing.

Ons het heerlik afgesonderd gebly in die mooiste omgewing so 5 km buite Graskop, met uitgestrekte grasperke en uitsigte oor die woude en grasbedekte heuwels. Daarvandaan kon ons maklik ry na Pelgrimsrus en na die watervalle en ander besienswaardighede in die omgewing.

Lenie V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lenie V

Was rustig en het die tydjie geniet.

Kan naambord by ingang meer prominent maak.

Ben O - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben O

Asemrowend! Pragtige tuine en baie mooi in stand gehou.

Dit is baie mooi toegerus. Alles wat jy benodig is daar. Baie ideale plek as jy daardie area wil verken.

René M - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
René M

Baie mooi en rustig.

Miskien net die aanwysings meer in detail gee.

Karen G - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karen G

Skoon en netjiese plekkie om te oornag.

Die eenheid is klein, netjies en skoon. Sal defnintief weer daar oorbly as ons in die omgewing is.

John M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
John M

Budget stay in a quiet place with a lovely garden.

Being outside of town was quiet and the huge garden was lovely to view and find birds. The cottage was basic but good. The bathroom was tight and there was only a small bath and no shower. The loft sleeping area was a big adventure and bonus point for our 8 year old daughter. The bed was extremely hard but the view out the door and window was tranquil. Not fancy but definitely good value.

Michelle M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle M

Relaxing, tranquil, beautiful little cottage with absolutely breathtaking surroundings.

Arrived with my 2 teenager boys, they absolutely loved the big private area. Cottage absolutely gorgeous, they even had lovely scones with cheese waiting for us in kitchen, the boys devoured it. Loved the privacy and the braai area. Lots to do in surrounding area. Will definitely be back and this time for longer.

Billy V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Billy V

Baie lekker snoesige plekkie.

Baie vriendelike mense, hulle het ons hartlik ontvang. Baie lekker stil omgewing in die bos.

Chimorne V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chimorne V

Pragtige plek om te ontspan.

Ons het vir een aand oorgeslaap, ons is ontvang met 'n bordjie heerlike skons. Netjiese plekkie, kombuistoerusting volledig. Hout en blits vir die braai is verskaf. Sal dit beslis aanbeveel!

Rene S - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene S

Onvergeetlike kuier.

Ons is verwelkom met heerlike skons. Wat 'n fantastiese kuierplekkie weggesteek tussen die bome. Lekker snoesig. Ons wou nie ry daar nie, dit was net so wonderlike ervaring. Sal weer daar bly!

Charne D - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charne D

Dit was ongelooflik lekker en hulle het my baie tuis laat voel.

Sal Wild Forest Inn enige tyd aanbeveel vir my vriende en familie, alles was ongelooflik lekker.

Riaana D - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaana D

Home away from home.

Ons het 'n lieflike tydjie gehad by Wild Forest Inn en die mense daar is gasvry.

Sussa P - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sussa P

Die natuur is so mooi en hierdie huisie is in die middel van al hierdie mooi. Heerlike, skoon lug.

Omrede ons in 'n ander deel van Mpumalanga bly, tussen Secunda en Witbank, het ons absoluut die skoon lug en die mooi natuurskoon geniet. Was vir 'n fotografiese kongres by Sabie, en het die plekkie raak-gegoogle. Nie spyt ons het daar gebly nie. Is in die middel van al die mooi plekke wat mens daar kan besoek. As fotograwe kon ons baie van die mooi op ons kamera's vasvang. Die Wild Forest Inn is so lekker ingerig en ons was nie spyt ons het daar bespreek nie.

Kisha P - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kisha P

Perfek vir 'n vinnige wegbreek.

Sien sterre.

Leyann N - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Leyann N

Sentraal geleë, naby aan als wat 'n mens wil sien.

Dit baie geniet maar ongelukkig het die weer nie saam gespeel nie, het Sondag terug gery inplaas van Dinsdag, maar dankbaar vir die reën.

Nuschka J - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nuschka J

Dit was uitmuntend.

Absoluut rustig met 'n bosveld atmosfeer. Asemrowende uitsig, uitstekende diens en huislike atmosfeer. 'n Abosuluute moet vir 'n paartjie.

June S - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
June S

Was 'n great experience, en al die rustigheid wat ek verlang het.

Net 'n voorstel, dit sal baie help as hulle dalk 'n mop kan voorsien. Verder is die plekkie uitstekend en die mense baie vriendelik, sal beslis die plek aanbeveel.

Liza V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza V

Baie hartlike en betowerende gehuggie - perfek vir mense wat net 'n slaapplekkie vir die aand soek.

Lieflik, hartlik en betowerende gehuggie in die natuur.

Tjaart O - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tjaart O

Gerieflik en privaat.

Netjies, skoon en goed geleë. Lekker gebly.

Danie F - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Danie F

Goeie waarde vir geld.

Ons het regtig baie lekker gebly. Baie goeie waarde vir geld. Sal vir seker weer wil gaan kuier. Was aangenaam verras met die scones! Sal sterk aanbeveel.

Marelee B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marelee B

Fantasties!

Ons het heerlik gebly en dit is lekker naby aan Graskop en Sabie. Het lekker scones gekry met ons aankoms. Baie lekker gebly.

Hendriëtte R - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hendriëtte R

Baie rustig, privaat en goeie gasvryheid.

Eienares pragtige gasvrye mens. Alles netjies. Kan dalk opgradeer op gordyne en eetgerei. Was baie rustige ervaring.

Johan G - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan G

Dit was 'n onvergeetlike week.

Vir ouer mense soos ons, moet die bad asseblief met 'n stort vervang word. Geen vatplek in die bad. Die dubbelbed benodig dringend 'n nuwe matras. Die dame wat dit bestuur is uitstekend en gaaf. Sommer lief geword vir haar.

Michel D - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michel D

Baie rustig en alles wat jy nodig het op 'n vakansie.

Baie lekker plekkie. Klein genoeg vir 2 mense. Baie mooi uitsig met diere in die tuin heeldag.

Max B - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Max B

Rus en vrede.

Ons het baie lekker gekuier. Die huisie is klein, maar was genoeg vir die twee van ons. Dit gee die gevoel van veraf geleë, alleen met rus en rustigheid en tog is dit binne maklike ry afstand van al die asemrowende besienswaasrdigdhede wat die Laeveld bied. Gaan loer gerus in!

Baltus D - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Baltus D

Pragtige, stil omgewing en netjiese woonplek.

Wild Forest Inn is die moeite werd as vakansiewoonstel. Dit is sentraal geleë om alle besienswaardighede in die omgewing te besigtig. Pragtige omgewing om in te oornag.

Lilanie V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lilanie V

Lekker.

Baie lekker gebly. Rustig en veilig.

Nicoline D - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nicoline D

Rustigheid.

Rustige plekkie weg van alles af en het alles gehad wat ons benodig het. Baie vriendelike diens en het heerlik gebly.

Gerda G - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Gerda G

Pragtige omgewing.

Heerlike tuisgemaakte scons het ons ingewag. Die toerusting is oud, maar skoon.

Cedric H - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cedric H

Baie rustig.

Jackie was extremely friendly and helpful, an unexpected bonus was fresh scones on arrival! The unit was very comfortable, extra blankets and a heater for the cold snaps. Will definitely recommend! Very impressed with LekkeSlaap's service!

Lana R - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lana R

Fantasties!

Dit is stil en rustig. Ligging is baie goed. Lekker gekuier!

Mel B - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mel B

Excellent value, tranquil surroundings, perfect place for day outings to all surrounding tourist attractions.

Loved the freshly baked scones on arrival. Only has a bath, would have preferred a shower.

Ettienne S - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ettienne S

Die natuurskoon is asemrowend.

Baie dankie vir die lekker verblyf by Wild Forest Inn! Jacky en haar scones was 'n wenner! Alles was netjies en skoon, ons het so lekker gebly en die sonsopkoms en natuurskoon was ongelooflik!

Elsa B - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa B

Die mooiste uitsig en heerlik rustig.

Sien sterre.

Natasha H - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha H

Pragtige omgewing en die kothuis is goed ingerig!

Ons was baie verras want die omgewing is pragtig ná al die reën en ons het die apies baie geniet. Dit is baie privaat en die grasperke mooi groen. Naby al die die plekkies waarvoor 'n mens Laeveld toe gaan, die eienaar is baie vriendelik en behulpsaam en ons het tot vars gebakte skons in ons kothuis gekry. Sal definitief die plekkie aanbeveel.

Apie P - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Apie P

Ons het baie lekker gekuier.

Heerlike blyplek vir plat op die aarde mense. Ek sal weer daar gaan bly as ek in daai deel van SA gaan ontspan.

Frans B - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Frans B

Gerieflik en skoon.

Ons is vriendelik deur Jackie ontvang met 'n heerlike bordjie skons. Ons het lekker gebly, alles wat jy nodig het is daar.

Jacques V - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques V

Rustig en netjies.

Vriendelike ontvangs, lekker scons wat vir jou wag, netjies vir 'n vinnige oorslaap.

Sydney G - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sydney G

Goed ingerigte en stil kothuis vir 'n wegbreek!

Dit is beslis 'n baie lekker en rustige oornagplek! Jacky is die perfekte gasvrou, met die lekker tuisgebakte skons as verwelkoming! Om nie van die hoop vuurmaakhout te praat nie! Baie dankie, ons gaan beslis weer kom kuier.

Johan V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan V

Stil, rustige en besienswaardige omgewing.

Baie lekker gebly, sal die plek aanbeveel. Baie mooi area en rustig. Sal net waardeer word as handdoeke gereeld vervang kan word met skones.

Julie H - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julie H

Very pleasant stay.

Had a lovely stay! Good value for money.

John K - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
John K

Was fantasties, almal het dit baie geniet.

Bekostigbaar, netjies en skoon. Niks meer nodig gehad nie. Baie lekker gebly. Kids het die loft baie geniet.

Frans F - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Frans F

Eenvoudige, netjiese verblyf wat baie sentraal geleë is.

Wild Forest Inn is vir die toeris wat nie vol nonsense is oor luuksheid nie. Dit is uitstekende sakpasverblyf en baie baie sentraal geleë naby aan al die besienswaardighede in die omgewing. Dinge wat uitgestaan het is "muffins" by aankoms asook die hout wat voorsien word vir die vuurtjie. Kan dit regtig vir 'n heerlike naweekwegbreek aanbeveel.

Riette D - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riette D

Baie mooi omgewing.

Plekkie in baie mooi omgewing geleë en veilig. Bietjie ongemaklik om by beddens bo uit te kom.

Delete D - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Delete D

Vriendelike kliëntediens en lieflike ligging, maar maak asseblief seker daar is genoeg handdoeke vir alle gaste.

Ons bespreking was vir vier volwassenes, maar uiteindelik was dit net ek en my twee volwasse seuns wat gegaan het. Die ligging, netheid, en kliëntediens was in die haak. Die probleme wat ons wel ondervind het was kortsluitings (met vonke) by die broodrooster, net twee handdoeke verskaf en die bad bietjie was te nou teenoor 'n standaardgrootte-bad ook met geen handvatsels om veilig te kon in- en uitklim nie. Hierdie is dingetjies wat maklik uitgestryk kan word vir toekomstige gaste en ek sal ook weer 'n draai daar maak want dit is so rustig en mooi geleë.

Etienne L - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Etienne L

Baie rustig en lekker gebly.

Plekkie was baie netjies and skoon toe ons daar aankom. Matrasse bo in die loft was net vol klein spinnekoppies, so dit was 'n bietjie van 'n probleem vir my 2 tiener dogters wat daar moes slaap. Verder lekker gewees en beslis waarde vir geld. Ons het net die 1 nag daar gebly.

Leila S - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leila S

Snoesige kothuis met baie sjarme en gasvryheid.

Pragtige omgewing en perfek om van die gejaag weg te breek. Loft beddens is ideaal vir kinders 6 tot 16 jaar oud. Ons sal weer teruggaan.

Joseph N - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joseph N

Nice place with a lot of possibilities for visiting.

Nice host. Good homemade scones. Very nice self catering in a beautiful green park.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Lekker plek met baie moontlikhede wanneer jy besoek.

Goeie gasheer. Lekker tuisgebakte scones. Baie lekker selfsorg in 'n pragtige groen park.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Johanna K - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanna K

Gevoel ek woon in 'n klein paradys.

Sien die sterre!

Anel W - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anel W

Lieflik.

Met ons aankoms redelik laat die aand is ons vriendelik deur die oppasser verwelkom sy het ook vir ons heerlike scones gebak met botter kaas en konfyt wat daar vir ons gewag het. Die kothuis self is redelik klein maar het genoeg spasie om gemaklik te bly. Buite was daar vir ons 'n braaier met vuurmaakhout reg, en die omgewing is lieflik gewees rondom die huis. Ek beveel die plek verseker aan.

Melissa B - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa B

Fantastiese, klein kothuis en wonderlike gasvryheid.

Wild Forest Inn se ligging is absoluut ideaal. Dis naby aan al die toeriste aantreklikhede, en maklik om te vind. Die tuin waarin die kothuis geleë is, is idillies. Die blou-ape kom loer in op jou stoep en mens voel skoon een met die natuur. Die gasvryheid was wonderlik en die prys onverbeterlik!

William D - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
William D

Het dit baie geniet om daar te bly.

Die plek is baie mooi en is privaat geleë. Dit was baie aangenaam om daar te bly en baie privaat. Sal dit weer in die toekoms gebruik en aanbeveel vir familie en vriende.

Rita F - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rita F

Wat 'n klein paradys!

Vriendelike ontvangs, voldoende geriewe en uitstekende sentrale ligging.

Ria S - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ria S

Awesome wegbreekplekkie.

Hierdie is die volmaakte wegbreekplekkie, dis stil en rustig en baie skoon. Dis baie privaat en die tuin is pragtig versorg. Die eienares meng glad nie in nie, so dis heerlik privaat. Geen TV nie, volop hout vir braai. Kort net 'n spieël in die leefvertrek waar hare drooggeblaas kan word. Ons het heerlik hier gekuier en sal beslis weer teruggaan vir 'n kuiertjie.

Kyra W - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kyra W

Werklik rustig en pragtige plek.

Dis 'n werlik rustige en pragtige plek om net jou kop neer te sit en te ontspan. Perfekte plek om te ontsnap van tegnologie en stadslewe.

Marli V - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marli V

Mens kry rus vir jou siel daar.

Die oulikste klein huisie tussen die berge, waar jy goed kan uitrus, jou self kan vind en krag en inspirasie kan kry om die lewe ten volle weer aan te pak!

Christa D - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christa D

Baie rustig met 'n pragtige uitsig.

Heerlike oornagverblyf. Pragtige plekkie, omgewing en uitsig.

Elna G - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna G

Dit was heerlik en daar was die lekkerste fonteinwater!

Ons het net 1 nag oorgeslaap, maar alles was puik in die plekkie en ons gasvrou baie aangenaam.

Nico K - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico K

Wonderlike ligging met baie "down to earth" slaapplek.

Plekkie is baie rustig. Goeie ligging en kan aanbeveel word vir enigeen.

Hester B - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester B

Waarde vir geld.

Dit was skoon en netjies. Sal definitief weer daar oorbly vir 'n nag. Dit is ideaal vir net oorslaap. Vir die gesin met klein kinders wat net slaapplek nodig het vir die aand, is dit awesome.

Sanette R - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanette R

Die rustigheid en vars lug, lieflike natuurskoon, gerieflike, netjiese kothuis en goeie diens, het dit 'n onvergeetlike ervaring gemaak.

Wild Forest Inn is die plek vir mense wat wil ontsnap van die dolle gejaag van die stad. Baie dankie aan Jackie vir haar gasvryheid en vriendelike hulp.

Vanessa V - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa V

Absolutely superb!

Spent the first three days of our honeymoon at Wild Forest Inn and we LOVED IT! Thanks to Jacques for making our stay such an enjoyable one!

Vanessa L - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa L

As jy rustigheid in die natuur soek is dit die plekkie om te bly.

Groen groot grasperk, die skoon vars lug is net 'n bonus. Ons het baie lekker gebly in die huisie, aangesien dit ten volle toegerus is met 'n vol badkamer, die kinders het die apies wat daar rondhardloop baie geniet. Sal definitief in die toekoms weer gebruik maak van die plekkie.

Andorette K - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andorette K

Lekker!

Die mense is dierbaar en baie gasvry ons het elke oomblik geniet. Net 'n TV kan werk.

Martin B - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin B

Peaceful and Quiet, with a lush garden.

We really enjoyed our stay. The cottage is quite basic, but good value for money. The surrounding gardens really create a peaceful atmosphere that made our stay very relaxing.

Marianne Janse N - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianne Janse N

Goed.

Leuk huisje voor 2 personen, maar wel wat gedateerd. Vriendelijke ontvangst.

Rentia R - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rentia R

Baie mooi en rustig, goed geleë en maklik om te kry.

Sien asb. die sterre.

Greg S - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Greg S

Very comfortable unit for a couple.

There seems to be a general maintenance problem with plumbing in the unit, once you entered the unit you can smell dampness.

Margaret D - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Margaret D

Baie aangenaam en stil. 'n Besonderse rusplek in die natuur.

Dit is naby baie besienswaardighede geleë. En die meeste paaie is in 'n goeie toestand om met 'n gewone voertuig te ry.

Esther D - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Esther D

A very small, cosy and fully equipped house in Graskop.

It is cosy, fully equipped, and has a nice garden. We received a warm welcome from the owner an dit was cleaned daily. It is too small for 4 adults, you have to take the car to go to Graskop (5 km).

Manie E - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Manie E

2 Nagte oorgeslaap naweek van 17 April 2015

Jackie, die gasvrou is uiters gasvry en behulpsaam. Baie aangename persoon. Kan werklikwaar nie kla oor die diens nie asook geen fout te vind met die chalet nie. Was reën weer maar dit moet mens so aanvaar. Ons is ook bederf met vars skons, botter en konfyt! Heerlik gekuier, vuur gemaak en ontspan. Enige tyd aan te beveel.

Renay F - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Renay F

Heerlik en rustige omgewing.

Lekker gebly.

Marietjie J - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marietjie J

Baie mooi omgewing.

Huisie vertoon baie mooi van buite, maar kan dalk so bietjie opgeknap word aan die binnekant.

Pierre R - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre R

Alles wat jy nodig het.

Baie mooi gerieflike plek, glad nie so klein as lyk nie. Baie knus en gemaklik.

Elena P - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elena P

Amazing

We enjoyed the place was perfect location to go to different places. Neat and cosy would definitely go again.

Johan C - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan C

Rustig in 'n fantastiese omgewing. Die weer het nie saamgespeel nie.

Vrede saam met jou geliefde in 'n mooi omgewing. Diens fantasties.

Charles B - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles B

Very relaxing and welcoming right from arrival.

The owner Jackie is the most helpful, caring hostess I have ever met. She is a lovely lady.

Johan P - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan P

Pragtig en die diens en friedelike ontvangs n groot plus.

Ons was aangenaam verras met ons verblyf als was skoon en netjies en die eenheid was baie goed VOLEDIG toegerus en wanner laas het jy n bottel koffie poeiermelk suiker opwas middel en braaihout gekry vir jou gebruik. Vol punte vir die ontvangs en personeel. Eienaar ontvang jou self. Sal dit beslis aanbeveel. Ons was vier grootmense.

Bonita B - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bonita B

Heerlik, sal weer daar bespreek.

Vriendelik en hulpvaardig. Netheid, puik en skoon. Die varsgebakte skons was heerlik. Baie dankie vir 'n heerlike kuier. Ons kom beslis weer.

Andries P - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries P

Fantastic

Will definitely stay there again, love it.

Carrianne F - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carrianne F

Everything that is needed in the ideal location

The scenery around the property was stunning, Jackie and Dan were both very helpful. It was fantastic, and I would definitely recommend Wild Forest Inn to a friend!

Victor L - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Victor L

Baie lekker en stil. Die mense is vriendelik en die area is baie mooi.

Die plek het alles wat benodig word. Dalk kan daar 'n plek vir klerewas en stryk verskaf word, maar verder is alles baie aangenaam en lekker.

Noeline V - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Noeline V

Die verblyf is gemaklik, sowat 5 km van Graskop af.

Vriendelike mense! Het heerlik gebly. Pragtige omgewing! Dit is alles wat 'n mens nodig het vir 'n vakansie.

Thij H - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Thij H

Great value for money and big enough for 4 people.

Nice little cottage tucked away in the green. Not much space, but cosy. Just the place to stay as you will be exploring Graskop during the day.

Kim J - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kim J

Basies maar skoon.

Voldoende vir 'n naweek. Baie basies, maar netjies en skoon.

Theo A - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Theo A

Baie lekker, stil en rustig!

Net die ingang tot by verblyf kan opgeskerp word: dis baie modderig. Kan gerus ook 'n klein DStv-pakket kry vir laat aande. Verder het ons dit baie geniet ... baie dankie!

Jeannette S - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeannette S

Ons het dit baie geniet vir 'n lekker rustige naweek.

Die ontvangs was 'n heerlike verrassing. Ons is met skons en 'n warm welkom van Jackie en die twee honde ontvang. Ons sal beslis weer daar wil gaan uitspan.

Adolf R - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adolf R

Pragtige uitsig. Lekker gerus!

Ons sal weer gaan en dit aanbeveel.

Liza D - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza D

Dis 'n wonderlike, onbeskryflik rustige en snoesige plekkie.

Die huis is lekker snoesig. 'n Mens het niks meer nodig nie. Alles was so lekker ontspannend en die gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam. Ons sal enige tyd weer gaan!

Elitha L - Jun 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elitha L

Baie lekker

Mooi omgewing en vriendelike ontvangs.

Frikkie P - Mrt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frikkie P

Baie baie lekker

Did was baie lekker en die huis is ook gerieflik , jul kan dalk net die tv herstel. Dan jou ma is baie aangenaam en sy het ons dadelik tuis laat voel.Wat die plek meer besonders maak is die ligging, die natuur is so mooi en jy is naby soveel mooi plekke bv. die Kruger Wiltiun is 46km ver . Weereens dankie en ons sien jul verseker in 2014.

Luzelle M - Jan 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luzelle M

Loved the place!!!

My spouse and I had the time of our lives! I will recommend this place for anyone! The owners are such nice people and are very friendly!

Gerhard K - Mei 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard K

Great

Wonderful in every way.

Dean D - Mei 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dean D

Stunning accommodation on the middle of the Lowveld area

The accommodation was perfect for our purposes. It was close to all the sights around the Lowveld area. Our kids really enjoyed the upstairs room. Jacqui was very helpful and made us feel very welcome. We would high;y recommend this venue for small families.

Ramirez C - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ramirez C

Just perfect !

The owner was a delectable lady who cooked for us wonderful cakes ! The Lille house is in a beautiful garden with many lovely flowers! We loved today there!

Chantel V - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chantel V

Ons het baie lekker gebly.

Ons het die natuur se skoonheid so geniet, alles is so mooi groen. Ons al verseker weer daarheen gaan.

Bill D - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Bill D

Absolutely ideal!

Friendly reception combined with some lovely scones. Very well equipped accommodation. Excellent location; very clean and comfortable.

Madelein C - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Madelein C

Aangenaam, dankie!

Ek het alles gehad wat nodig was, selfs goed om vuur te maak. Baie lekker gebly, dankie!

Salome K - Mei 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Salome K

Very comfortable and pleasant

Welcomed with scones and flowers. Jackie was very friendly and made sure we were comfortable. The directions to get there were clear, however the sign on the road could be more prominent, as we actually drove past it. Wild Forest is very well situated and made it very easy to visit all the sights in the area. We had a very happy and most enjoyable time here.

Bilha K - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Bilha K

The landlady was wonderful ...

We had a decent stay but found the facilities to be a bit below average for us. The toilet stopped up, and we found cobwebs and spiders in the loft.

Zelda E - Okt 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda E

The perfect hideaway.

We really enjoyed our stay at Wild Forest Inn. Not even the rain could spoil it. In fact it made it even better.

Hanli S - Sep 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanli S

Neat unit close to Graskop, but without the hussle

Lovely stay close to Graskop, but quiet and tranquil. Unit was neat and clean and all appliances in working order. I suggest you get DSTV to compete with competitors for those misty, cold days.

Thinus V - Aug 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thinus V

Value for money!

Awesome place.We loved it there.

Karen E - Mei 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen E

Very beautiful and peaceful.

Had a great time, beautiful things to see, and lots of fun stuff to do. Everything was nearby so we didn't have to travel far for entertainment. The overall atmosphere was awesome.

John P - Jan 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John P

Never felt so safe and the owner is such a fantastic lady!

Thank you so much we had a really good holiday. The children could play in the big garden and they enjoyed every minute they were there. Every night we would sit outside and braai or have our supper, it was very safe. We were very central to all the attractions around the area. A really fantastic holiday, I would recommend Wild Forest Inn - as it's the nicest place to stay.nThank YounRegardsnJohn & Nosisi Pearce

Sean H - Des 2012
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sean H

Mystical

What you see, is what you get. The pictures speak for themselves.

Amelia K - Jul 2012
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Amelia K

Enjoyed the stay at wild forest inn

We had a lovely time, and enjoyed the beautiful view and stunning place.

Amanda V - Nov 2011
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda V

Good

Had a good stay at Wild Forest Inn.

Melony N - Jul 2011
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melony N

Gr8 place.

We had a great time. I would recommend Wild Forest Inn to all my friends. Thanks for great service.

Vanaf
Vanaf R1 150
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 150
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Bonnet, R532, Graskop, 1270, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4mm7ByWV10A3KjFKCar8xy2RFyKfWChz8J6LpyMti0QYZWgXbp?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag, vir 4 mense 145 5 1 5 The Bonnet, R532 Graskop 1270 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -24.930497818187 30.809129476547

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang