Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wild Forest Inn

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 145 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Juhande B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Fantasties! Die plekke om Graskop is pragtig en maklik om by uit te kom. Waarde vir geld! Baie mooi en netjies. Vriendelike eienaar. Baie privaatheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brenda V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Uitstekende verblyf. Plekkie is oulik, alles wat jy benodig en gasheer is baie behulpsaam. Ons gaan beslis terug. Goed sentraal. Veilig ons het laat aand op die gras gelê en sterre gekyk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brenda V
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Amazing. Dit is awesome, die plekkie is 'n belewenis. Alles wat nodig is, is daar, gasheer baie behulpsaam. Pragtige omgewing. Kom beslis terug. Ons het laataand op die gras gaan sit en gekyk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tony E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Waarde vir geld. Baie lekker gebly. Awesome plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Busi N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Perfect! Lovely stay. Wild Forest Inn is a little haven. Just next to the main road but once you're in, you're granted the most privacy and serenity. Very clean and well kitted. Awesome service from the host. WiFi on point. We didn't even notice the load shedding. I'd love to visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lindie G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Baie lekker gekuier. Akkommodasie is baie sentraal geleë in die Panorama gebied. Graskop, Sabie en Pelgrimsrus binne maklike bereik. Wild Forest Inn is perfek vir oornag verblyf. Eenheid is goed toegerus. Die pamflette en kaarte van die omgewing maak die verkenning van die omgewing maklik. Opsie om te oorweeg is om badkamergeriewe op te gradeer wat stort insluit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Christiaan G
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jul 2024

Lekker rustig. Baie lekker verblyf net buite die dorp, alles is netjies en rustig. Perfek as jy iewers wil oorbly iewers oppad Wildtuin toe. Ook perfek vir as jy al die aktiwiteite in die area wil doen.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Charlene W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Die kothuis is netjies en skoon. Wild Forest Inn is net 'n paar minute uit die dorp, maar heel privaat en rustig. Alle geriewe is beskikbaar (klein kombuis met 'n klein stofie, mikrogolf, yskas en ketel). Die personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Ons sal weer daar gaan bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marion W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Lovely setting, Dan is a great host. We loved our stay at Wild Forest Inn, it was really convenient for travelling around. Clean and comfortable. Would suggest they install a proper shower instead of just the bath but it didn't detract from our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riëtte D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Ongelooflik spesiaal. Dt is soos om jou eie boshuisie in die mis te hê. Dit is pragtig, skoon, netjies en privaat. Die eienaar gaan uit sy pad uit om sy gaste van hulp te wees. Baie dankie, dit was 'n onvergeetlike week.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Dan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 145

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
Vanaf R1 150
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 150
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Bonnet, R532, Graskop, 1270, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4mm7ByWV10A3KjFKCar8xy2RFyKfWChz8J6LpyMti0QYZWgXbp?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag, vir 4 mense 145 5 1 5 The Bonnet, R532 Graskop 1270 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -24.930497818187 30.809129476547

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang