Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

@ Wild Game Lodge

Wildsplaas

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Hannetjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 23 resensies vir @ Wild Game Lodge
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Laoni H - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laoni H

A real gem of a place.

There was a problem with the gas geysers in the showers and the pool was green. But besides that, it was a fantastic stay. Quiet and so peaceful. Loved doing our own game drives. A real gem!

David S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
David S

Mooi, lekker, rustig.

Baie lekker, mooi en rustig.

@ Wild Game Lodge se terugvoer

Baie dankie vir jul verblyf.
Ons het aandag gegee aan die paar dingetjies wat jul uitgewys het.
Ons waardeer dit opreg.
Jul is altyd welkom.

@ Wild Game Lodge
Liezel D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel D

Rustigheid, kalmte, skoon natuur en vars lug.

Die naweekwegbreek was ongelooflik lekker by Wild Game Lodge. Die plek was skoon en netjies. Daar was als wat mens aan kon dink wat nodig is in die kombuis. Die rustigheid en vars lug maak mens weer lus vir die nuwe jaar. Die leeus se gebrul in die agtergrond gee mens weer nuwe respek vir die natuur. Ons het ook baie wild gesien asook die leeus wat kort-kort kom loer wanneer hul die voerbakkie se geluid hoor. Ons beplan om binnekort weer te kom kuier.

@ Wild Game Lodge se terugvoer

Baie dankie, julle is altyd welkom.

@ Wild Game Lodge
Martin K - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martin K

Lekker in die bos. Genoeg spasie met al die nodige geriewe.

Ons het heerlik gebly by die lodge. In die middel van die bos met diere reg rondom ons. Baie netjies en goed toegerus.

Yvonne P - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yvonne P

Ideaal geleë in 'n pragtige omgewing

Die ligging was ideaal vir ons, die omgewing is pragtig en rustig. Daar was hout beskikbaar teen 'n addisionele fooi en ons kon vuur maak. Ons het dit geniet om die kameelperde en ander klein wild te sien en in die aand na die leeus te luister. Ongelukkig het die eenheid nie aan ons vereistes voldoen nie en ek kan dit nie aanbeveel nie. Ons is eers met ons aankoms daarvan bewus gemaak dat die eenheid staatmaak op sonkrag en aangesien die weer betrokke was het ons van Saterdagaand af geen elektrisiteit gehad nie. Daar is onderhoudswerk wat gedoen moet word aan blindings en ander items in die badkamer. Daar is geen WiFi of televisie beskikbaar nie. Daar is nie voldoende krag punte beskikbaar nie en die eenheid is nie elke dag gediens soos wat op die webwerf aangedui was nie.

Marinda K - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda K

It was wonderful. Saw the 4 lions up close. Best stay ever.

This was the best breakaway in the bush. Farm is the very best maintained. All the animals are in good condition. Thanks, it was wonderful.

@ Wild Game Lodge se terugvoer

Thank you Marinda, nice to have you.

You are welcome at anytime.

Enjoy your day.

@ Wild Game Lodge
Johan B - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B

Puik begin of einde van 'n vakansie na die Suid-Weste toe.

Die privaat ligging van die lodge met alles wat jy nodig het en geleë in 'n wildkamp is 'n perfekte oornagplek vir reisigers.

@ Wild Game Lodge se terugvoer

Baie danke Johan.
Julle is altyd welkom!

@ Wild Game Lodge
James E - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
James E

Baie lekker.

Nie net verblyf maar ook wildbesigtiging met leeus.

Sadia B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sadia B

Rustige kuier uit die boonste rakke.

Ek, my man en kleindogter van 4 jaar het heerlik gekuier in hierdie netjiese, goed toegeruste juweel omring deur die natuur. Dit was heerlik om snags die leeus se gebrul te hoor en hul bedags vanuit die tuin te sien uitspan by hul watergat. Die voer van die leeus was ook 'n groot hoogtepunt! Terwyl ons en kleinding swem het die wild onophoudelik kom water drink en het klein Jadia hierdie diereland vreeslik geniet. Vreeslik dankie Hannetjie dat ons hierdie koninkryk saam met jul kon deel. Baie dankie ook vir Frikkie en Willie wat so mooi gesorg het dat ons kuier spesiaal was en kampvuur kon aanhou brand met al die hout aanry. Ons sal beslis weer kom kuier en die res van ons gesin saambring.

Mary-ann H - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mary-ann H

Rustig, veilig.

Beddens en beddegoed netjies en skoon. Alles wat jy nodig het in die kombuis. Lekker om te stap op die plaas en al die wild te sien. So lekker gevoel om die leeus te hoor elke oggend en aand. Die stilte en die baie voëllewe was hoogtepunte. Baie goeie diens met ontvang deur Frikkie wat goed kon verduidelik hoe alles werk. Baie dankie Hannetjie vir vriendelikheid deurlopend wanneer ons vrae gehad het.

Susan B - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Susan B

Baie rustige, veilige omgewing, netjies en skoon selfsorgeenheid.

Sien sterre.

Erica S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erica S

Dit het alle verwagtings oortref.

Nog nooit so na aan so 'n verskeidenheid wild gekom nie, dit was onvergeetlik. Alles was netjies en goed ingerig.

@ Wild Game Lodge se terugvoer

Baie danke Erica, jul is altyd welkom.

@ Wild Game Lodge
Jian H - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jian H

A little gem in the bushveld.

A very beautiful lodge set in the middle of beautiful bushveld. With the waterhole in front of the lodge inviting many different types of wild animals to frequent the area.

Yolandi R - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi R

Heerlike ervaring - sal enige tyd weer @Wild Game Lodge besoek!

Ons verblyf by @Wild Game Lodge was wonderlik. Inklok en uitklok is maklik en gerieflik. Kommunikasie met die eienaars is ook vinnig en maklik. Die verblyf is netjies en skoon en baie goed toegerus. Dit was wonderlik om al die diere vanaf die gemak van die stoep te kon dophou. Die eiendom is veilig en ons kon sonder bekommernis die natuur ten volle geniet.

@ Wild Game Lodge se terugvoer

Baie baie danke Yolande vir die mooi review! Ons waardeer dit opreg! Bly jul het jul kuier geniet! Jul is altyd welkom!

@ Wild Game Lodge
Marita H - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marita H

Brilliant experience.

Enjoyed our stay a lot. An amazing experience.

Nardus V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nardus V

Hemel op aarde.

'n Juweel van 'n plek op my agterstoep. As jy alleentyd saam met jou gesin wil spandeer sonder ander mense om jou wat raas en stuur, is dit die plek om te besoek. Hier kan jy weer jouself en jou lewensmaat herontdek en perspektief op die lewe weer kry. Absoluut fantasties as jy hou van die natuur, privaatheid en kampvuurkuiers.

Irma V - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irma V

'n Wonderlike wegbreek!

Pragtige versorgde verblyf, met alles in plek. Sal definitief weer hier kom ontspan, puik verblyf, met stilte en rus vir jou siel!

Bianca B - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca B

Juweel in die hartjie van die bosveld.

Ons het dit baie geniet en ek kom definitief weer. Pragtige huis en afwerkings, die perfekte huis weg van die huis af. Stil, rustig en netjies met mooi uitsigte oor die bosveld en wild.

Johan C - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan C

Lekker rustig.

Rustig.

Sheri-lee D - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sheri-lee D

Pragtig en rustig.

Woorde kan nie beskryf hoe pragtig die plek is nie. Jy het alles wat jy nodig het. Die natuur en wild is baie mooi na gekyk. Die mense is vriendelik. Ek sal binnekort weer gaan. Dis 'n plek vir net jy en jou maat en so ook familie en vriende.

@ Wild Game Lodge se terugvoer

Baie danke Sheri-Lee, ons waardeer jul kuier. Jul is altyd welkom!

@ Wild Game Lodge
Wynand S - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand S

Fantasties.

Dit is die ideale verblyf vir 'n naweek weg van die besig stad.

@ Wild Game Lodge se terugvoer

Baie dankie, ons waardeer jul kuier. Sien uit na nog!😉

@ Wild Game Lodge
Fransie R - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fransie R

Absoluut 'n juweel!

Ek sal sê of jy nou iets romanties soek net vir jou en jou lewensmaat, of die hele familie, dié is 'n plekkie waar jy vrede en rus kan vind. Ons gaan beslis weer!

@ Wild Game Lodge se terugvoer

Baie danke....jul sal altyd meer as welkom wees.

@ Wild Game Lodge
Tiaan M - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Tiaan M

Lekker, maar krag was bietjie van 'n probleem.

Lekker plek, maar sal net beter aanduidings en borde opsit sodat mens die plek makliker kan kry.

Vanaf
Vanaf R5 850
per nag, vir 7 mense
Vanaf
R5 850
per nag, vir 7 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sendlingsfontein, Klerksdorp, 2571, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY5MmQ4YTMyLTQxMjYtNGViNi05YmMzLWMzMWVmNWZjMTUwMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 850 per nag, vir 7 mense 23 5 1 5 Sendlingsfontein Klerksdorp 2571 Noordwes 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -26.951797372087 26.245708912611

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang