Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wild Iris Dwars in Die Weg

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.4
Veiligheid
4.0
Liesl M
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Feb 2023

Great stay with great company. We recently had a great stay at Wild Iris. Greeted by a ginger cat. He made sure I got into the house okay. The side with the windows makes everything so open and light. The gardens were beautiful and well kept and pool was a warm welcome in the 35 degrees of heat we had on Sunday. Thank you so much for a lovely stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Terry
Wild Iris Dwars in Die Weg
Awesome guests to host. Many thanks and hope to see you back soon.

Elizabeth D
Kort verblyf
3.8
Mrt 2023

We had a lovely, relaxing weekend. Apart from the windows and doors needing maintenance, it is a very nice place. Parking was a bit of a problem. We came with 3 cars and there was only parking for 2.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Hailey N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.4
Jan 2023

The house needs work and proper cleaning! Broken window mechanisms that don't lock. 1 bedroom had shutters that locked because the window wouldn't & it was 30 degree heat at night so no airflow in the room making it super unpleasant. The dust was so thick in places it's sticky. We had to soak all utensils & wipe down surfaces & toilets before use. Guest toilet outside for ease of use when swimming wasn't cleaned at all. Wi-Fi worked for 1 day out of the 4 night stay. Broken door handle on the bedroom door leading outside where 2 of our kids were sleeping not very secure at all.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
5.0

Ruan M
Kort verblyf
5.0
Okt 2022

Baie lekker. Ons was groot groep van 8 mense wat vir twee dae kom gholf speel het. Dit was baie lekker ligging van alles wat ons nodig gehad het. Die huis was baie netjies en alles het gewerk met baie lekker binne- en buitebraai, groot onthaal om almal te pas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lara K
Kort verblyf
4.6
Feb 2022

Lovely venue for large groups of couples. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantal D
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Sep 2022

A lovely house for friends and family to get together. Spacious with ample accommodation. Everything was great. Maybe just to work on external and internal doors which are difficult to open and close and lock.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Deirdre S
Kort verblyf
4.4
Nov 2021

Baie lekker gekuier, gemaklik met genoeg spasie en veral badkamers ─ sou gehou het van behoorlike glase. Twee dinge wat hinder - daar is geen glas-glase nie vir wyn of koeldrank, het geen begeerte om uit plastiek te drink. Verder sou mens dink vir so pragtige huis kan plastiekgordyne tussen slaapkamer en badkamer vervang word met houtskuifdeur wat meer privaatheid bied ─ gordyn vertoon sleg en haak aan bokant uit. Tuinpaadjie behoort ook wyer gesnoei te word, haak klere wanneer daar deur beweeg.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Andrea P
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Nov 2020

The house is beautiful and we had a great weekend. Will recommend it to others.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Adéle D
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Okt 2018

Overall - a great experience! A stunning house, with beautiful rooms, well equipped and we loved the open-plan kitchen/lounge/outside area. Great for a big group of friends!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Adene V
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jun 2018

Lieflike kuierhuis, sal 'n gewone naweek weer kom. Vir daai prys moet alles 100% wees. Moes nog glase koop, skottelgoedwasser uitpak en yskas was vol kos. 1 Kamer buite se matras oor gekla, te klein vir die bed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Terry Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R4 400
per nag (plek vir 11)
Vanaf
R4 400
per nag (plek vir 11)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Hoopstraat 93, Robertson, 6705, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7697123dd5393a788d623c3a3d529e628f0f33bff17f31be7ae12b995e06fbfc71e22323ce1430ccbadb7a76516bec38785c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 400 per nag (plek vir 11) 11 5 1 5 93 Hoop Street Robertson 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 12:00 -33.801184511215 19.877212643623

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang