Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wild Medlar Accommodation & Venue

Gastehuis

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Goed

Netheid
3.8
Ligging
3.5
Waarde vir geld
4.2
Diens
3.8
Veiligheid
4.0
Khezwo N
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Best. The experience was, great service from the host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Loraine Z
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Lekker gekuier. Ons sal weer by Wild Medlar oorslaap. Ons het dit baie geniet. Die kos was ook baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wild
Wild Medlar Accommodation & Venue
Baie dankie Loraine. Dit was n plesier om julle as gaste te hê.

Xander T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jul 2023

Vriendelik, goeie atmosfeer. Ettienne en die span is baie vriendelik. Die kos is heerlik veral die ontbyt en jaffels die dag van vertrek. Tot ou buksie die hondjie is so oulik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wild
Wild Medlar Accommodation & Venue
Dankie Xander. Dit was 'n plesier om julle hier te huisves.

Zininzi Catering S
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Jan 2024

Good place to stay. Very friendly people.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag
1.8
Jun 2024

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
5.0
Wild
Wild Medlar Accommodation & Venue
Dear Azakhiwe, We do apologise that the room was not up to your standards. As for the low scores on service and security, I would like to disagree. We strove to provide you with the best service we could and the Lodge was safe and secure. Please don't hesitate to contact me should you have any queries. Kindest Regards Carel Haefele

Werna D
Kort verblyf
2.6
Jul 2023

Ek dink nie dit was die geld werd nie. R1000 per nag per kamer sonder ontbyt. Kamer 1 - skuifdeur kon nie sluit nie, geen fasiliteite vir dames om hare en grimering to doen nie - spieël in badkamer nie geskik vir hare blaas nie en geen kragprop om te gebruik nie, glas vuil in kamer. Kamer 2 - geen stoel by spieël, geen kragprop, moes TV-koord uittrek om hare te kon blaas, beligting vir grimering swak, beide kamers koue water om te shower Saterdag vir die 2de persoon. Moet water in koppie gooi en dan in ketel - kan nie ketel by kraan inkry nie. Kussings nie vars nie. Mense wat badkamer gedeel het het baie geraas en deure het baie klank laat trek en was nogals 'n irritasie. Koffiegeriewe very basic, nie almal drink Frisco met poeiermelk nie. Baie TLC nodig - al is dit klein goedjies, dis wat saak maak en 'n indruk laat.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0
Wild
Wild Medlar Accommodation & Venue
Beste Werna, Baie dankie vir die terugvoer. Ons neem kennis en vra om verskoning vir enige ongerief. Ons het wel op al julle versoeke terwyl julle hier was gereageer soos om 'n stoel te verskaf, ekstra melk en suiker, die deur wat nie kon sluit reggemaak en kon 'n ekstra koord verskaf indien u net gevra het. Vriendelike Groete, Etienne

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Wild Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wild Medlar Accommodation and Venue, Erfdeel 72 van Weltevreden, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa63c458a09b0f72dc28302f10bde38f6a1b7d0173ab7f66eec38bfc876b3cf3b79771657de23ee0eb3f920895d029df4f8a5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 6 5 1 4 Wild Medlar Accommodation and Venue Portion 72 of Weltevreden 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.554462653375 30.960763319049

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang