Wild Medlar Accommodation & Venue
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wild Medlar Accommodation and Venue, Erfdeel 72 van Weltevreden, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
- Vanaf R700 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Wild Medlar Accommodation & Venue bied lieflike oornagverblyf net 3 minute vanaf Mbombela (Nelspruit) met 'n pragtige uitsig oor die Laeveld. Dit is net 600 m vanaf die R40 wat na Barberton lei geleë.
Verblyf word in 10 gastekamers gebied wat elkeen slaapplek aan 2 of 4 gaste bied. Elke kamer het 'n dubbelbed, koningingrootte-bed of 'n enkelbed met skoon, wit linne. Kamer 6 het 'n badkamer met 'n bad en 'n stort, maar die ander kamers het en suite-badkamers. Badhanddoeke word voorsien.
Ander geriewe in elke kamer sluit 'n yskassie, koffie- en teemaakgeriewe, gratis WiFi en 'n TV met die volle DStv-pakket in. Sekere kamers lei na balkonne met uitsigte oor die vallei. 'n Heerlike ontbyt en aandete is op versoek en teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Die pragtige tuin bied 'n rustige en romantiese agtergrond vir 'n klein troue, huweliksherdenking of verjaardagpartytjie. Daar is 2 funksieslokale en dit kan tot 80 gaste akkommodeer. Ná 'n warm dag kan gaste in die swembad afkoel, langs die braai kuier of 'n drankie by die kroeg bestel.
Wild Medlar Accommodation & Venue is naby Nelspruit Medi-Clinic, die Tshwane Universiteit van Tegnologie en Ilanga Mall, met baie restaurante, 'n bioskoop, 'n ysskaatsbaan, apteke en winkels, geleë. Hoërskool Bergvlam, waar die jaarlikse Innibosfees plaasvind, is ook nabygeleë.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Dataprojektor
- Skootrekenaar-projektor
- Kantoorgeriewe
- Rekenaar Netwerklewering
- Internet
- Televisie
- Plek vir tot 30 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Wild Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Wild Medlar Accommodation and Venue, Erfdeel 72 van Weltevreden, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
- Gaste dink Wild Medlar Accommodation & Venue het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Mbombela (Nelspruit) Mpumalanga
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wild Medlar Accommodation and Venue, Erfdeel 72 van Weltevreden, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang