Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wild Oak

Gastehuis
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Kamer 2 - Tuinkamer
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne, badhanddoeke en seep word voorsien. Verder is daar tee- en koffiemaakgeriewe, en gratis WiFi is beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Partytjies word nie toegelaat nie.

Geen harde musiek, drinkery, dronkgedrag, geweld, dwelms of enige ander onwettige middels sal toegelaat word nie.

Troeteldiere word met vooraf reëlings toegelaat.

Etes is teen 'n ekstra fooi beskikbaar, en moet vooraf bespreek word.

Hou toegangshekke te alle tye gesluit.

Ekstra besoekers sal nie op die perseel toegelaat word nie.

Rrook binnenshuis is verbode.

Stiltetyd is tussen 19:00 tot 07:00

Items wat uit die kamers verwyder is, beskadig of stukkend, sal vir die gas se rekening wees, rapporteer asb. ook enige breekskade. Sluit asb. jou kamer en plaas die sleutel in die swart sleutelboksie op die klein hek.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Kamer 3 - Tuinkamer
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne, badhanddoeke en seep word voorsien. Verder is daar tee- en koffiemaakgeriewe, en gratis WiFi is beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
  • Seep
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Partytjies word nie toegelaat nie.

Geen harde musiek, drinkery, dronkgedrag, geweld, dwelms of enige ander onwettige middels sal toegelaat word nie.

Troeteldiere word met vooraf reëlings toegelaat.

Etes is teen 'n ekstra fooi beskikbaar, en moet vooraf bespreek word.

Hou toegangshekke te alle tye gesluit.

Ekstra besoekers sal nie op die perseel toegelaat word nie.

Rrook binnenshuis is verbode.

Stiltetyd is tussen 19:00 tot 07:00

Items wat uit die kamers verwyder is, beskadig of stukkend, sal vir die gas se rekening wees, rapporteer asb. ook enige breekskade. Sluit asb. jou kamer en plaas die sleutel in die swart sleutelboksie op die klein hek.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Kamer 6 Binne
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne, badhanddoeke en seep word voorsien. Hierdie kamer het ook koffie- en teemaakgeriewe en gratis WiFi.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Partytjies word nie toegelaat nie.

Geen harde musiek, drinkery, dronkgedrag, geweld, dwelms of enige ander onwettige middels sal toegelaat word nie.

Troeteldiere word met vooraf reëlings toegelaat.

Etes is teen 'n ekstra fooi beskikbaar, en moet vooraf bespreek word.

Hou toegangshekke te alle tye gesluit.

Ekstra besoekers sal nie op die perseel toegelaat word nie.

Rrook binnenshuis is verbode.

Stiltetyd is tussen 19:00 tot 07:00

Items wat uit die kamers verwyder is, beskadig of stukkend, sal vir die gas se rekening wees, rapporteer asb. ook enige breekskade. Sluit asb. jou kamer en plaas die sleutel in die swart sleutelboksie op die klein hek.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Kamer 5 Binne
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer bied slaapplek aan 3 gaste en het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne, badhanddoeke en seep word voorsien. Hierdie kamer het ook koffie- en teemaakgeriewe en gratis WiFi.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 3 mense 1 Slaapkamer 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Badkamer

Stort

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Partytjies word nie toegelaat nie.

Geen harde musiek, drinkery, dronkgedrag, geweld, dwelms of enige ander onwettige middels sal toegelaat word nie.

Troeteldiere word met vooraf reëlings toegelaat.

Etes is teen 'n ekstra fooi beskikbaar, en moet vooraf bespreek word.

Hou toegangshekke te alle tye gesluit.

Ekstra besoekers sal nie op die perseel toegelaat word nie.

Rrook binnenshuis is verbode.

Stiltetyd is tussen 19:00 tot 07:00

Items wat uit die kamers verwyder is, beskadig of stukkend, sal vir die gas se rekening wees, rapporteer asb. ook enige breekskade. Sluit asb. jou kamer en plaas die sleutel in die swart sleutelboksie op die klein hek.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Kamer 1 - Tuinkamer
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 mense
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer bied slaapplek aan 3 gaste en het 'n dubbelbed en 'n enkelbed, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne, badhanddoeke en seep word voorsien. Verder is daar tee- en koffiemaakgeriewe, en gratis WiFi is beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 3 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Seep
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Partytjies word nie toegelaat nie.

Geen harde musiek, drinkery, dronkgedrag, geweld, dwelms of enige ander onwettige middels sal toegelaat word nie.

Troeteldiere word met vooraf reëlings toegelaat.

Etes is teen 'n ekstra fooi beskikbaar, en moet vooraf bespreek word.

Hou toegangshekke te alle tye gesluit.

Ekstra besoekers sal nie op die perseel toegelaat word nie.

Rrook binnenshuis is verbode.

Stiltetyd is tussen 19:00 tot 07:00

Items wat uit die kamers verwyder is, beskadig of stukkend, sal vir die gas se rekening wees, rapporteer asb. ook enige breekskade. Sluit asb. jou kamer en plaas die sleutel in die swart sleutelboksie op die klein hek.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jameson-straat 17, Barkly-Oos, 9786, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc5865c5e83b0fb1e05d7d22580a68d3d51f4f0c93cdac6551af3f1acc7baa1bbf93173084ac57deb8507a85d255ef9e89372?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 17 Jameson Street Barkley East 9786 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.9680822 27.5965861

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang