Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wild Oak

Gastehuis
Spesiale Aanbod 15% af

Kry 15% af. Geldig vir verblyf vanaf 13 Sep 2024 tot 31 Okt 2024.

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jameson-straat 17, Barkly-Oos, 9786, Oos-Kaap
  • Vanaf R960 R816 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Wild Oak bied gerieflike, plattelandse verblyf wat in die hartjie van Barkley-Oos geleë is. Dit is 'n goeie opsie vir gaste wat oornagverblyf soek.

Verblyf wword gebied in 3 tuinkamers en 2 binnekamers, wat elk slaapplek bied aan 2 en 3 gaste.

Die kamers het dubbelbeddens óf enkelbeddens, en 'n badkamer met 'n wasbak, toilet en stort. Linne, badhanddoeke en seep word voorsien. Elke eenheid het tee- en koffiemaakgeriewe. Kamer 1 het ook 'n kombuisie met 'n mikrogolf.

Die verblyf is 200 m van 'n restaurant af, vir gaste wat 'n vinnige wegneem-opsie verkies. Die plaas is 15 km vanaf die dorp.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Graham T
Saam met lewensmaat
5.0
Friendly and most comfortable. The hostess was very warm and welcoming. The accommodation was warm and comfortable in sub-zero temperat...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024
Thabo P
Saam met lewensmaat
5.0
Knus, warm, veilig en rustig. Ons het heerlik geslaap by Wild Oak. Die gasheer het soveel moeite gedoen om dit vir ons aangenaam te maak. Hy/sy het ui...
Sien meer
Apr 2024
Mandy A
5.0
Excellent! The host is very friendly and so lovely! Room is clean and comfortable, safe parking and a lovely garden. Highly recommend.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2024
Chris L
Saam met lewensmaat
4.8
Baie moeite gedoen om verblyf en ervaring van omgewing goeie ervaring te maak. Verblyf het aan verwagtinge voldoen. Die gasheer doen baie moeite om jo...
Sien meer
Jul 2024
Stefan G
4.6
Comfortable, neat, clean and convenient place to stay in Barkly-East. Comfortable and convenient place to stay in Barkly-East.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Dassie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Jameson-straat 17, Barkly-Oos, 9786, Oos-Kaap
  • Gaste dink Wild Oak het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R960
R960 R816
per nag, vir 2 mense
Vanaf R960
R960 R816
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jameson-straat 17, Barkly-Oos, 9786, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc5865c5e83b0fb1e05d7d22580a68d3d51f4f0c93cdac6551af3f1acc7baa1bbf93173084ac57deb8507a85d255ef9e89372?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R960 nouVanaf R816 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 17 Jameson Street Barkley East 9786 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.9680822 27.5965861

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang