Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wild Olive Country Retreat

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Jr H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Sep 2023

Thanks for a great weekend! Easy to find, had everything we needed and Ross went out of his way to make sure we were comfortable. Highly recommend a hike up to the deck at the top of the mountain, incredible view!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daniella V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Feb 2023

Kinder- en hondehemel in die koepel. Heerlike midweek-wegbreek gehad met ons 3 brakkies en dogtertjie (2). Die ligging van die plaashuis is fantasties, met 'n ongelooflike uitsig oor die koepel. Verskillende braai-areas, lekker swembad en die groot, groen grasperk was perfek vir pieknieks. Ross se kommunikasie is uitstekend en hy loer daagliks in om seker te maak alles is in orde. Die plaashuis is eenvoudig en onopgesmuk, maar presies wat ons wou hê met 'n besige kleuter en hondjies. Ons kom weer terug saam met vriende en familie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Sandra M
Kort verblyf
4.6
Aug 2024

Tranquil, host with the most and relaxing. Wish you could rate the host as well because the host really deserves 5 stars for how he hosted my mom and I. We had a lovely time, it was peaceful, a real reprieve from the hustle and bustle of city life. Would not only recommend but go there again myself.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Matt C
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jul 2024

Great! Ons het lekker gebly. Dankie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Nicky W
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Jan 2024

A great place to relax with enough space for a big group. We loved sitting under the big trees by the pool. The walk up the hill is well marked and maintained with a magical view from the deck.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Fanie N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Feb 2024

Dit was heerlik rustig. Dit was heerlik stil. Lekker om weg te kom van alles af. Die mikrogolf werk nie en ons het dit nodig gehad. Ons het laat weet van die probleem, maar dit is nie opgelos nie. Daar is geen selfoonsignaal nie. Nie van enige netwerk nie.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Estelle P
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Jan 2023

Rustigheid. Ons was 'n groep vriende daar vir naweek oor New Years en dit was presies wat ons nodig gehad het. Plaashuis is baie goed toegerus met pragtige uitsig op berge en sonsondergang. Die verskillende braai- en boma-areas is fantasties, elke aand op 'n ander plek braai was lekker. Swembad het heel gepas gekom vir 'n lekker, warm dag. Kamers was baie mooi en skoon en die hele huis het ons baie tuis laat voel. Baie dankie Jeanne en Michael wat so mooi na ons gekyk het.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ninette V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2022

Beautifully located farm house with stunning views! See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mia L
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Des 2022

Gorgeous getaway! Absolutely adored staying here. Everything was clean and functional. The place is far more magical than the photos show, would definitely go back and will be recommending to all! The perfect stay for me and my friends!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
3.6
Apr 2022

Netheid
1.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Ross Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R6 000
per nag, vir 12 mense
Vanaf
R6 000
per nag, vir 12 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 16:00
  • Adres: Vanaf die R53, Koppjeskraal, Eldorado Plaas, Parys, 1292, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU1NThlZWYyLTFiYTQtNGQ1Mi1hYjg2LTM4Yzc0NGQ4OGY0NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 000 per nag, vir 12 mense 27 5 1 5 off the R53, Koppjeskraal Eldorado Farm 1292 Noordwes 021 201 8901 10:00-19:00 16:00 -26.884425903165 27.367503941059

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang