Wild Olive Guest Farm Hoepoo Chalet
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 4
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Waterblomstraat GK29, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
- Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Wild Olive Guest Farm Hoepoo Chalet is sowat 300 km vanaf Kaapstad naby Stilbaai geleë. Dis aan die begin van die wêreldbekende Tuinroete.
Die chalet het 'n koningingrootte-bed, 'n stapelbed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuis is met 'n stoof, yskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Daar is 'n kaggel, asook 'n privaat braai-area met hout.
Gaste kan swem, kano vaar en ski, asook voetslaan en voëlkyk. Daar is ook 2 damme wat tussen die heuwels skuil.
Gaste kan luilekker op die dek langs die rivier onder 'n ou melkhoutboom uitspan, swem of boot vaar vanaf die privaat jetty. Gaste kan ook die ryk voëllewe in die area geniet.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Linden Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 3
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Waterblomstraat GK29, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
- Gaste dink Wild Olive Guest Farm Hoepoo Chalet het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders onder 4
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Waterblomstraat GK29, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang