Wild Rescue
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 6 Nov 2024 tot 11 Des 2024.
- Kapasiteit: 8 persone
- Geen kinders onder 15
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wild Rescue GK54, Klipfontein, Hannes Zaaiman Private Nature Reserve, Riversdal, 6670, Wes-Kaap
-
Vanaf
R650R433 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Wild Rescue is 'n pragtige, privaat 164 hektaar-natuurreservaat met 'n oorvloed in biodiversiteit en word bewaar vir sy plant- en wildspesies. Hierdie reservaat is halfpad tussen Riversdal en Stilbaai en is net 30 minute se ry na albei dorpe. Dit is 'n niewinsgewende organisasie wat in die proses is om 'n bewarea en rehabilitasiesentrum vir wild te stig. Daar meer as 8 km se wandelroetes waarop gaste kan voetslaan om die diverse landskap en blommeryk te verken.
Verblyf is beskikbaar in 1 selfsorgkothuis en 'n en suite-dubbelkamer op die stoep.
Die kothuis het nie elektrisiteit nie, maar gas word gebruik om water te verhit, vir die stoof en gemeenskaplike yskas-vrieskas by die hoofhuis. Kerse en olielampe word ook voorsien en hout is te koop. Die eenhede word van linne en handdoeke voorsien en het beide 'n kaggel in die leefarea, en 'n buitebraai.
Die en suite-dubbelkamer op die stoep is naby die hoofhuis en het krag. Gaste in hierdie eenheid maak van die hoofhuis se kombuis en braai gebruik.
Daar is 'n yskas en vrieskas in die onderrigsentrum. Gaste kan ook speletjies speel, deur die naslaanboeke blaai en aan die ander aktiwiteite in dié sentrum en in die hoofhuis deelneem.
Daar is ook 'n natuurlike swemdam wat sy water vanuit die Klipfonteinbron op die perseel kry.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Gill Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Wild Rescue GK54, Klipfontein, Hannes Zaaiman Private Nature Reserve, Riversdal, 6670, Wes-Kaap
- Gaste dink Wild Rescue het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 8 mense
- Geen kinders onder 15
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wild Rescue GK54, Klipfontein, Hannes Zaaiman Private Nature Reserve, Riversdal, 6670, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang