Wild Rose Country Lodge
- Kapasiteit: 18 persone
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 4 Bodrum Slot, , Kaapstad, 7985, Wes-Kaap
- Vanaf R2 000 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Wild Rose Country Lodge skuil tussen Noordhoek se berge en is 30 minute se ry vanaf Kaapstad. Die natuurskoon en
mooi Atlantiese Oseaan maak dit die ideale wegbreekplek vir diegene wat 'n kuswegbreek soek.
Dié grasdaklodge bied verblyf in 7 en suite-slaapkamers wat individueel versier is en 'n berg- of see-uitsig het.
'n Ruim leefarea, met 'n kaggel en ontbytkamer dra by tot die atmosfeer van die lodge. Gaste kan die see-uitsig vanaf die swembad of die dek geniet, of perdry langs die manjifieke Noordhoek-strand, diepseehengel, duik en gholf in die area geniet. Klein, persoonlike konferensies kan op versoek voorsien word en veilige parkeerplek word voorsien.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Portier
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Wynkelder
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Piekniek-middagete
- Tee
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Wegbreekkamers
- Dataprojektor
- DVD-speler
- Blaaibord
- Witborde
- Kantoorgeriewe
- Sekretariële Geriewe
- Rekenaar Netwerklewering
- Internet
- Televisie
- Videospeler
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Frank Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- 4 Bodrum Slot, , Kaapstad, 7985, Wes-Kaap
- Gaste dink Wild Rose Country Lodge het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 18 mense
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 4 Bodrum Slot, , Kaapstad, 7985, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang