Wild Syringa
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Deel 3 Buffelsfontein, Distrik Rustenburg, 1791, Noordwes
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Wild Syringa, weggesteek in die bos, is 'n bekoorlike selfsorgkothuis sowat 24 km vanaf Magaliesburg en bied 'n intieme ontsnapping vir 'n paartjie wat rus en ontspanning in 'n rustige omgewing soek.
Dié lieflike kothuis het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en wasbak. Kwaliteit linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie swemhanddoeke saambring.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitkamer en 'n kombuis. Die kombuis is toegerus met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe en eetgerei en breekware. Die sitkamer is ingerig met 'n gemaklike sitkamerstel, 'n koffietafel en 'n kaggel.
Geniet 'n heerlike al fresco-eetervaring op die patio, terwyl jy betower word deur bosveld-uitsigte. Swem in die plaasreservoir is beskikbaar wat oor die vallei uitkyk. Dit is die ideale plek om koel te bly en die pragtige uitsigte te geniet. Spandeer die aande deur na die skouspelagtige naghemel te kyk. Toegang tot veilige parkeerplek is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Allan Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 23
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Deel 3 Buffelsfontein, Distrik Rustenburg, 1791, Noordwes
- Gaste dink Wild Syringa het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Deel 3 Buffelsfontein, Distrik Rustenburg, 1791, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang