Wilde Wilge Koringberg
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Wilge-straat 26, Koringberg, 7312, Wes-Kaap
- Vanaf R3 800 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Wilde Wilge Koringberg is 'n selfsorghuis met asemrowende uitsigte oor die pragtige Kaapse Plooiberge, wat dit 'n ideale opsie maak vir 'n onvergeetlike gesinswegbreek.
Die huis kan tot 6 gaste gerieflik akkommodeer en beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers, 'n gastebadkamer, 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Slaapkamers is elegant gemeubileer met óf koninggrootte-, koningingrootte- óf 'n dubbelbed. Die hoofslaapkamer het 'n ekstra enkelbedjie, perfek vir 'n kleuter, wat ekstra slaapplek bied. Verder het 2 van die slaapkamers en suite-badkamers met óf 'n stort, bad, toilet en wasbak. Verder is daar 'n aparte badkamer met 'n stort, toilet en wasbak en 'n gastebadkamer.
Die oopplan-leefarea spog met 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware. Die sitkamer is ingerig met gemaklike rusbanke en 'n TV, aangevul met gratis WiFi. Deur die skuifdeure wag 'n 8-sitplek etenstafel, ideaal vir gesinsetes. Die eiendom bied ook 'n braai-area met gemaklike sitplek, sodat gaste die buitelugbyeenkomste kan geniet. Die patio bied panoramiese uitsigte oor die wilde tuin en die Kaapse Plooberge. Gaste kan in een van die vele hangmatte ontspan, deur die wilde tuin stap, en die geselskap van die hoenders geniet—Roberto, Barbara, Evangeline, Florince en Margaret, saam met Cornelius die Haas.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar, wat sorgvrye verblyf verseker.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Kinderoppasser Op Versoek
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Duits
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ligging
- Wilge-straat 26, Koringberg, 7312, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Koringberg Swartland Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Wilge-straat 26, Koringberg, 7312, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang