Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wildebeespan Bed & Breakfast

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Philip Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 46

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 46 resensies vir Wildebeespan Bed & Breakfast
Netheid
4.5/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.1/5
Raymond L - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raymond L

Regte plaas.

Heerlik, vriendelike ontvangs en die kamer is skoon en netjies, warm bed en heerlike stort. Iemand moet dalk net die hoenderhaan se wekker vir so bietjie later stel.

Eugene R - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene R

Baie vriendelike en goeie diens gekry.

Megan het my vriendelik ingewag en dadelik na my kamer toe gevat.

Wessel B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wessel B

Baie geseend.

Was baie aangenaam en lekker om deel te wees van plaas lewe! Dankie vir vriendelikheid.

Etienne V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Etienne V

Goed.

Ons het lekker gebly.

Elmarie S - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elmarie S

Rustige omgewing.

Baie lekker gebly. Braai geriewe en selfhelp sitkamer baie geniet en kon lekker daar saam kuier. Geen hekke of omheining waar voertuie veilig is nie.

Erika S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Erika S

We stayed only for one night. We arrived later than expected and left very early.

Friendly welcome. It was good to use their kitchen and sitting area.

Abel V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Abel V

Badkamer, stort en toilet vuil. Stoof se handvatsel af.

Het lekker gebly en die plek het baie potensiaal, maar die instandhouding en diens aan klante baie effens. Het die eienaar gesien loop, maar hy het nie moeite gedoen om ons te kom groet nie.

Valerie E - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Valerie E

Will not recommend it.

Far below expectation. Shower and toilet filthy. In fact, the toilet was black inside and there was a lot of mildew on the roof and shower. Room right next to the kraal, thus noisy at night. No milk at coffee station. Sugar was rock hard.

Corne H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne H

Heerlike plaasgevoel.

Heerlike plaasgevoel. Ons kon kyk hoe die kalwers gevoer word en tussen die skape stap. Regtig 'n hoogtepunt. Die gasheer en gasvrou was baie gasvry en het gehelp met enige navrae. Dit is ideaal geleë langs die N14 vir 'n vinnige oornag oppad.

Elma V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elma V

Akkommodasie is silwerskoon en gerieflik ingerig.

Naby N14 geleë en gerieflik halfpad vir ons op pad na Upington.

Penelope V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Penelope V

Gerieflike oorslaap as jy op reis is.

Ruim kamer. Netjies en goed toegerus. Het aandete versoek. Was baie smaaklik.

Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Johannes F - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes F

Ek en my vrou het op pad en na die Noord-Kaap baie lekker by Wildebeespan B&B oornag en ontbyt geëet.

Wildebeespan B&B was 'n welkome stop op ons pad na en vanaf die Noord-Kaap. Die eienaars het alles gedoen om dit vir ons aangenaam te maak en te help. Die ontbyt was keurig, smaaklik en meer as voldoende. Die plaasatmosfeer was lekker rustig en die akkommodasie was goed ingerig. Dit is hemels om na 'n lang rit in 'n stort te klim wat warm water spuit. Die afdak vir die motor het gehelp dat die ruit nie ys nie en daar is selfs 'n verlengkoord aangelê sodat ek die vrieskas in die kar kon verkoel.

Wildebeespan Bed & Breakfast se terugvoer

Baie dankie vir oom en tannie se goeie woorde.
Dit was vir ons baie lekker om oom en tannie te kon akkommodeer en ons is baie bly dat ons vir oom en tannie 'n lekker rusplek op die lang pad kon aanbied.

Groete
Megan en Philip

Wildebeespan Bed & Breakfast
Sonetta R - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonetta R

Ons het 'n begrafnis die volgende oggend gehad om by te woon.

Ek het vooraf gereël vir aandete en Megan het ons verbaas met 'n heerlike aandete! Ons moes ook die volgende oggend vroeg vertrek en weereens het sy vir ons 'n lekker saamry-ontbyt voorsien. Dit was baie rustig en veilig op die plaas en ons kamer was baie skoon en netjies. Werklikwaar niks om oor te kla nie.

Wildebeespan Bed & Breakfast se terugvoer

Baie dankie vir die goeie resensie!
Ons sal altyd alles in ons vermoë doen om die verblyf vir ons gaste so lekker as moonik te maak. Ek is bly tannie en oom het die aandete en ontbyt geniet!

Groete
Megan

Wildebeespan Bed & Breakfast
Kobie P - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kobie P

Oornagverblyf.

Gerieflike oornagplek. Vriendelike mense met lekker kos (op aanvraag).

Cas P - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cas P

Plaaswerf en plaasgeluide was heerlik.

Die gastehuis se mense is baie vriendelik en behulpsaam.

Sarie A - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sarie A

Baie goed ontvang.

Sal beslis weer van julle gebruik maak. Baie netjiese en skoon kamer. Ons was verras dat die ontbyt by die prys ingesluit was.

Wildebeespan Bed & Breakfast se terugvoer

Ons is baie bly dat tannie hul n lekker oornag plek gehad het!
Ons sien uit om tannie hul weer by ons te hê in die toekoms.

Wildebeespan Bed & Breakfast
Martin E - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Martin E

Maklik en gerieflik met twee eienaars wat hulle gaste op hulle hande dra.

Netjies en top klas.

Wildebeespan Bed & Breakfast se terugvoer

Hi Martin

Dit was vir ons heerlik om jou te kon ontvang, ons het heerlik saam jou gebraai en gesels en hoop ons sien jou weer in die toekoms.

Groete, Megan en Philip.

Wildebeespan Bed & Breakfast
Anonieme gas - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Sue A - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sue A

Highly recommended.

Room was clean and the bed very comfortable.

Wildebeespan Bed & Breakfast se terugvoer

Thank you for the good review!
We hope to have you stay with us again in the new year!!

Wildebeespan Bed & Breakfast
Anthony E - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthony E

Phillip is an exceptional host.

Close to the great birding area of Barberspan.

Danie F - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie F

Behulpsaam, opreg en netjies.

Baie baie goeie mense. Ek het laat opgedaag, en vroegoggend gery. Die mense my by die hek ingewag en my ge-escort na veilige parkering na 10 die aand. Hulle het saam my 4h opgestaan om vir my 'n heerlike groot vars ontbyt te gee sonder enige huiwering. Uitstekende diens, uitstekende mense. Goeie veilige slaapplek met netjiese kamers. 'n Regte 10/10 ondervinding, dit was beslis nie my laaste stop daarso nie. Baie dankie aan al die behulpsaamheid.

Wildebeespan Bed & Breakfast se terugvoer

Baie dankie vir die goeie kommentaar!

Ons is bly ons kon u help met akkommodasie en vriendelike ontvangs!
Hoop ons sien u weer binnekort!

Wildebeespan Bed & Breakfast
Johann D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johann D

Lekker plaasatmosfeer met vriendelike diens.

Beste verblyf in die omgewing.

Wildebeespan Bed & Breakfast se terugvoer

Baie dankie vir die goeie kommentaar!
Ons is vreeslik bly u het lekker gebly by ons.
Hoop ons sien weer in die nuwe jaar!!

Wildebeespan Bed & Breakfast
Riekie C - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riekie C

Ons kamer was puik, vriendelik ontvang en verwelkom en ontbyt was regtig heerlik!

Ons het 2 kamers bespreek vir dieselfde prys, maar die tweede kamer was nie so goed ingerig soos ons kamer nie. Ek weet die ander persoon was alleen maar dan moet julle die tarief bietjie goedkoper maak. Die tweede kamer het byvoorbeeld nie 'n TV, rusbanke en yskas gehad nie! Maak so 'n enkelkamer se prys net bietjie goedkoper!

Wildebeespan Bed & Breakfast se terugvoer

Baie dankie vir die goeie kommentaar!
Normaalweg is die kamer wat die yskas en rusbanke het duurder as al die res, maar meeste van die tyd gee ons hom vir mense goedkooper wat meer as net daardie kamer bespreek het. Met ander woorde die kamer sonder die rus banke en yskas is R800.00 per nag en die ander een is R900.00.
Dankie dat u ons gekies het, ons hoop ons sien weer in die nuwe jaar!!

Wildebeespan Bed & Breakfast
Janet R - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Janet R

Lekker

Teen die pad. Baie gerieflik.

Liza S - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Liza S

Baie koud in Kalahari, maar Wildebeespan se kamers ie lekker snoesig.

Sou gehou het van meer pakplek in beide die kamer en badkamer. Ontbyt en aandete was baie lekker.

James H - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
James H

Ideal place to stop over.

Very neat and clean, surrounded by a beautiful garden, and has great breakfast before leaving.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ideale plek om te stop.

Baie skoon en netjies, omring deur 'n tuin en goeie ontbyt.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Wildebeespan Bed & Breakfast se terugvoer

Thank you for your review, feel free to join us again very soon.

Wildebeespan Bed & Breakfast
Stephanie S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie S

Maklik en lekker.

Jaco was baie gasvry en die kamer was pragtig en gerieflik waar ons geslaap het.

Wildebeespan Bed & Breakfast se terugvoer

Dankie baie vir die review hoop ons sien julle gou weer.

Wildebeespan Bed & Breakfast
Ian S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian S

Lieflike verblyf.

Heerlik gebly, baie veilig en sal dit vir enige iemand aanbeveel. Sal weer daar gaan bly as ons in die omgewing is.

Liezl H - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl H

Wonderlike plek.

Pragtige plek. Eienaars baie vriendelik en behulpsaam.

Vivien W - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vivien W

Very comfortable accommodation in a rural setting.

See stars.

Nomsa M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Nomsa M

It was good, I like that there was air conditioning.

If we can have a kettle in the room, cups and some coffee and tea.

Eugene V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Eugene V

Regte plaasatmosfeer.

Die kamer is baie klein en beknop. R800 is bietjie duur daarvoor. Daar is geen vensters wat na buite uitkyk nie en iemand met engtevrees moenie daar oornag nie. Daar is slegs twee enkelbeddens en een bedkassie in kamer. Diens was vriendelik. Die uitdrukking op Jaco se gesig toe hy hoor een van sy gaste is 'n vegetariër was nogal prettig.

Chevonne A - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Chevonne A

Oornagstop op pad na Kgalagadi.

Was baie netjies en ons het baie welkom gevoel. Die kamer se deur wou nie mooi toe maak nie en ons kon nie dit sluit nie. Ons moes 'n kassie voor die deur skuif. Verder was daar geen probleme nie en ons het baie lekker geslaap.

Josh B - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Josh B

Super hyper fantabulous place.

Great place, comfortable, clean and peaceful. Really enjoyed our short time there and wish we could have arrived much earlier. The best place to rest along the N14.

Danelle F - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danelle F

Skoon, stylvol, stil op plaas, gasvrye ontvangs met alles wat jy nodig het, wat wil mens meer hê?

Ons moes vroeg vertrek en het die eienaar so meegedeel en hy het dadelik vir ons wegneem-ontbyte voorsien. Ontbyt was smaaklik en ervaring was baie positief, dankie!

Josy S - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Josy S

Uitstekend

Baie dankie Jaco en Wilma vir julle gasvryheid, het besoek baie geniet.

Colin V - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Colin V

Jacob prepared a fantastic braai meal for us.

Perfect location for traveling to North West, especially for birders wanting to go to Barberspan.

Geoff K - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Geoff K

Comfortable accommodation and a friendly host.

Good value for money. The host was welcoming and helpful. Well located for Barberspan Nature Reserve.

Guillaume O - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Guillaume O

Pragtige plaas teenaan die hoofpad maar tog baie stil en veilig.

Die kamer was baie gerieflik. Alles silwerskoon en in werkende orde. Die gasheer was baie vriendelik en aangenaam. Hy het die aand vir ons gebraai en dit was heerlik. Lekker gesels en het alles baie geniet!

Hennie N - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie N

By Wildebeespan voel jy tuis!

Wildebeespan het een van ons oornagbestemmings geword op pad na en terug van die Kgalagadi. Jaco gaan uit sy pad om ons verblyf so aangenaam as moontlik te maak. Ons geniet die kuier saam baie. Wildebeespan is 'n moet as jy lekker wil rus en kuier in 'n baie netjiese en veilige B&B. Dit voel asof jy op 'n plaas is!

John W - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
John W

Baie netjies, maar basies (nie eers een stoel, min bergplek), hoewel lekker stoele en TV in eetkamer. Dis okay vir oornag.

Sal aanbeveel, met sekere kwalifikasies.

Hennie N - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie N

Ons het donker by Wildebeespan aangekom en is by die hek ingewag deur Jaco wat ons dadelik tuis laat voel het. Later die aand het ons lekker saam met hom gekuier.

Baie dankie vir jou warm gasvryheid, Jaco! Die kamer is baie skoon en netjies met genoeg warm water vir 'n heerlike warm bad na 'n hele dag op die pad. Die plaasontbyt die volgende oggend was uit die boeke. Ons het Wildebeespan alreeds in ons reisplan vir 2016.

Izak D - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Izak D

Een nag oorgebly oppad na Kgalagadi.

Alles was baie lekker en ons het heerlik gekuier en geslaap. Jaco is 'n uitstekende gasheer. Die aandete en ontbyt was groot porsies en baie lekker.

Dawid K - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dawid K

Goed gebly in 'n netjiese en skoon plek.

Die plek was skoon en die kos goed.

Pamella M - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Pamella M

Lekker gebly!

Die diens was goed; die kamers was netjies!

Vanaf R800
R800 R720
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
R800 R720
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 07:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Wildebeespan (plaas), Delareyville, 2770, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7f56ca2f58adc6548da5aefdf9687744a386ea3e35d1463f6f25ddd39ecb402e98c884702199658dccac4e0d39b2869b4220?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R800 nouVanaf R720 per nag (plek vir 2) 46 5 1 5 Wildebeespan (Farm) Delareyville 2770 Noordwes 021 201 8901 07:00-23:00 11:00 -26.655578644407 25.506370588608

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang