Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wildebeespan Bed & Breakfast

Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 07:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Wildebeespan (plaas), Delareyville, 2770, Noordwes
  • Vanaf R800 R720 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Wildebeespan Bed & Breakfast is op 'n plaas langs die N14 tussen Barberspan en Vryburg, net 5 km buitekant die klein dorpie Delareyville geleë.

Verblyf is in 5 gastekamers beskikbaar, 3 met dubbelbeddens, en 2 met 2 enkelbeddens in elke. Elke kamer het 'n en suite badkamer, DStv en lugversorging. Een van die 5 kamers is 'n selfsorg-eenheid.

Tee- en koffiemaakgeriewe word in die eetkamer aangebied wat 'n gesellige geleentheid aanbied om ander reisigers te ontmoet en ervaringe onder mekaar te deel, voor gaste weer die N14 hervat. Indien gaste 'n paar dae langer wil bly, kan hul gerus onder die skadu van die wilgerbome braai

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Drankies ingesluit
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 46 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.4
Veiligheid
4.4
Wat gaste dink
Raymond L
Saam met lewensmaat
5.0
Regte plaas. Heerlik, vriendelike ontvangs en die kamer is skoon en netjies, warm bed en heerlike stort. Iemand moet dalk net die hoenderhaan se wekke...
Sien meer
Jun 2023
Eugene R
Besigheidsreis
5.0
Baie vriendelike en goeie diens gekry. Megan het my vriendelik ingewag en dadelik na my kamer toe gevat.
Feb 2023
Wessel B
4.8
Baie geseend. Was baie aangenaam en lekker om deel te wees van plaas lewe! Dankie vir vriendelikheid.
Feb 2024
Corne H
Saam met lewensmaat
4.8
Heerlike plaasgevoel. Heerlike plaasgevoel. Ons kon kyk hoe die kalwers gevoer word en tussen die skape stap. Regtig 'n hoogtepunt. Die gasheer en gas...
Sien meer
Des 2023
Etienne V
Saam met lewensmaat
4.4
Goed. Ons het lekker gebly.
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Philip Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 46

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Wildebeespan (plaas), Delareyville, 2770, Noordwes
  • Gaste dink Wildebeespan Bed & Breakfast het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Delareyville Noordwes
Vanaf R800
R800 R720
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
R800 R720
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 07:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Wildebeespan (plaas), Delareyville, 2770, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7f56ca2f58adc6548da5aefdf9687744a386ea3e35d1463f6f25ddd39ecb402e98c884702199658dccac4e0d39b2869b4220?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R800 nouVanaf R720 per nag (plek vir 2) 46 5 1 5 Wildebeespan (Farm) Delareyville 2770 Noordwes 021 201 8901 07:00-23:00 11:00 -26.655578644407 25.506370588608

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang