Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wildebeesthoek Nature Reserve

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Amelia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 24 resensies vir Wildebeesthoek Nature Reserve
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Kgothatso M - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kgothatso M

A beautiful getaway just an hour away from Joburg. Hidden gem.

Love at first sight, I can't even describe the beauty of the scenery in words. It's a must see. We truly enjoyed our stay; the pictures aren't doing enough justice. Amelia is such an amazing host. From the moment we drove in, she welcomed us warmly into her space. Thank you for the fresh flowers .

Wildebeesthoek Nature Reserve se terugvoer

Good morning Kgothatso, thank you so much for the beautiful feedback, so glad you enjoyed your stay with us. Please come and visit again.
Kind regards
Amelia

Wildebeesthoek Nature Reserve
Dana C - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dana C

A truly magical city escape!

What a magical place tucked away in the mountains! The Wildebeesthoek Nature Reserve was the perfect escape from Joburg. The cottage was perfectly equipped for a winter weekend stay with a fireplace to keep us warm. Lots of bird life right outside our windows, and a short walk out to the cosy bird hide treated us to some great wildlife sightings. It was a truly memorable stay from start to finish, and we look forward to visiting again! Thank you to Amelia, Rahim and the team for everything!

Wildebeesthoek Nature Reserve se terugvoer

Hi Dana

Thank you so much for the lovely feedback.

Hope to see you soon again.

Kind regards

Wildebeesthoek Nature Reserve
Jennifer B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennifer B

Jy rus heerlik! Die staproetes is fantasties. Het ook 'n hele paar nuwe voëls geleer.

Dit is 'n pragtige plek. Ontvangs was uitstekend! Dit is waarlik 'n "hidden gem". Alles is skoon en netjies! Fantastiese staproetes en voëlsbesigtiging.

Darryl N - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Darryl N

Restful and peaceful, exactly what we were after.

We had a lovely time. Very picturesque and private setting. We were looking for a small getaway over a long weekend and the surrounding amenities, markets and activities were perfect for our stay.

Wildebeesthoek Nature Reserve se terugvoer

Baie dankie vir die mooi terugvoer, ons hoop om julle sommer gou weer te sien.


Amelia

Wildebeesthoek Nature Reserve
Debbie D - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie D

Awesome kuier in die natuurskoon!

Heerlik gebly. Alles wat mens nodig het, en meer. Lekker rustig in die middel van die natuur.

Victor L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Victor L

Lekker bos ontspanning.

Ya, baie lekker gebly. Mooi hiking trails. Mooi restaurant.

Wildebeesthoek Nature Reserve se terugvoer

Hi Victor

Dankie vir die terugvoer, dit was lekker om julle by ons te kon hê.

Groete
Amelia

Wildebeesthoek Nature Reserve
Maarten D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maarten D

Excellent place for a relaxed stay.

We really enjoyed our stay at Wildebeesthoek Nature Reserve. The house was atmospheric, very clean, very well equipped and situated in a beautiful environment. We were welcomed with fresh flowers on the table. We love the birds and it was so nice to get the opportunity to read the names of the trees in the park and to meet giraffes and other animals during our walk. Our visit to the restaurant Honey Company was a real treat. We struggled with the red signet walk; for us pensioners, it was a bit of a struggle.

Wildebeesthoek Nature Reserve se terugvoer

Thank you Maarten for the wonderful feedback, hope to see you soon again.

Regards,
Amelia

Wildebeesthoek Nature Reserve
Joshua N - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joshua N

Wonderlik, asemrowend, perfek.

Die verblyf was uiters wonderlik gewees. Sal enige tyd terug reis na die stukkie hemel. Lekkerste naweek gewees.

Wildebeesthoek Nature Reserve se terugvoer

Baie dankie Joshua, waardeer jou mooi terugvoer.

Groete
Amelia

Wildebeesthoek Nature Reserve
Kahla C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kahla C

So 'n rustige mooi plek so naby aan Pretoria. Ek het baie lekker gebly, wens ek.

Dit was een van die mooiste plekkies wat ek nog gevind het, so netjies en skoon. Ons het ongelooflik lekker gebly. Dit voel asof jy regtig tussen die bome wakker word. Sal definitief hierdie plekkie aanbeveel vir enige iemand. Die gasheer was baie akkommoderend en hulpvaardig.

Eben K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eben K

Ons nuwe go-to-plek.

Die plek was perfek. Foto's op die webwerf gee jou net 'n halwe idee van hoe dit lyk. Dit is 100 keer beter as jy eers daar is. Die huis en die area was silwerskoon en het baie spasie. Die kombuis het alles wat jy benodig. Die gasheer was altyd beskikbaar om te help.

David H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David H

Highly recommended. We can't wait to go back for more!

We had the most relaxing weekend in this very special place. The accommodation is outstanding with such amazing attention to detail in ensuring guests' comfort and the gardens are magnificent. There are two hikes onsite. We did the red route which was a little more difficult but the views are magnificent and it is really well signposted (except right at the end where we made our own way back!). Highly recommended. We can't wait to go back for more!

Marina W - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina W

Besonderse wegbreek plekkie.

Die ontvangs deur Rahim was hartlik en die Treehouse is besonders mooi, ten volle toegerus en gemaklik. Ons was van oggend tot aand bederf met pragtige uitsig oor die tuin, eekhorinkies wat oral speel en 'n groot verskeidenheid voëlsoorte. Sommiges het sommer persoonlik kom kennis maak op die stoep. Hierdie blyplekkie word beslis aanbeveel en ons sal hulle binnekort weer besoek.

Albert W - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert W

Very relaxing and beautiful view.

Very nice place. Enjoyed it so much.

Ethelda E - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ethelda E

Uitsonderlike ervaring in die paradys.

Die hartlike ontvangs telefonies en verwelkoming persoonlik deur Rahim het 'n wonderlike naweek ingelei. Die huis, in 'n fantastiese tuin, is baie gerieflik met alles wat mens nodig het. Beddens is uitstekend om 'n goeie nagrus te verseker. Ons het impala en koedoes gesien op die wandelpaadjies en meer geleer oor bome, wat met plaatjies geïdentifiseer is. Verskeie maatreëls laat mens veilig voel en die wonderlike stilte is ongelooflik, gegewe hoe naby dit aan die stad is.

Wildebeesthoek Nature Reserve se terugvoer

Goeie more Ethelda, baie dankie vir jou mooi boodskap, ons waardeer dit baie. Hoop om julle gou weer the sien.

Groete
Amelia

Wildebeesthoek Nature Reserve
Marius J - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius J

Sal gou weer gaan.

Baie dankie ons het dit geniet.

Joshua F - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joshua F

Lekker.

Baie lekker gewees!

Madeleine J - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine J

Ongelooflike ervaring op die mooiste plek!

Nader aan die natuur kan jy nie kom nie! Die staproetes kronkel deur die bos of teen die berg op waar jy sommer hier naby jou sebras en kameelperde en bokke sien! As jy 'n buite mens is wat van voëltjies kyk hou, gaan hierheen! Die huis binne is stylvol en so elegant. Die kaggel met jou 2 sakke gratis hout is verwelkomend. Die beddens slaap uiters lekker en die beddegoed het die heerlikste sagte gevoel en ruik so lekker! Daar is alles wat jy nodig het. en nog meer. Gefiltreerde water kraan in jou wasbak, groot moderne yskas, suiker en verwelkomings koffie. Die lieflike dek wat is dig teen die bome en jy kan ure sit en kyk hoe baljaar die eekhorings in die takke. Ek kan absoluut niks verkeerd van die plek sê of vind nie. Daar is wel nie 'n TV nie maar wel WiFi, so tieners mag dalk dit vervelig vind, maar vir ons wat dit hemels om net tyd saam te kon spandeer in die natuur. Ons gaan gou weer terug in die somer sodat ons daardie buitestort wat teen die berghang sit kan geniet! Baie geluk met julle uitstekende plek!

Paul K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul K

Pragtige plek.

Ons het in die Bird House oorgebly wat 'n pragtige, ruim en netjiese eenheid is. Die eenheid is teenaan die Magaliesberg met mooi natuurskoon. Dis heerlik stil en rustig en ons het ons verblyf baie geniet! Dis 'n ideale wegbreek plekkie.

Wildebeesthoek Nature Reserve se terugvoer

Baie dankie Paul ons waardeer jou terugvoer hoop ons sien julle sommer gou weer.
Groete
Amelia

Wildebeesthoek Nature Reserve
Jeanne-mari U - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanne-mari U

Regtig beautiful en so netjies.

Pragtige plek met styl, selfs vars veldblomme in ons eenheid. Baie attention to detail en baie mooi onderhou, skoon en netjies.

Wildebeesthoek Nature Reserve se terugvoer

Baie dankie Jeanne-Marie, waardeer die terugvoering. Hoop ons sien julle gou weer. Groete . Amelia

Wildebeesthoek Nature Reserve
Suzette S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette S

Pragtige plek, beslis baie geniet.

Baie diere, voëls en inheemse bome. Staproetes mooi gemerk, werklik 'n goeie naweekwegbreek vir ons.

Wildebeesthoek Nature Reserve se terugvoer

Baie dankie Suzette. Hoop om julle sommer gou weer te sien.

Wildebeesthoek Nature Reserve
Iddo G - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Iddo G

Rustig, mooi en netjies.

Pragtige, weggesteekte plek waar jy net kan rus en wegkom van die geraas van die stad. Uistekende diens en waarde vir geld.

Louis F - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis F

Ongelooflike rustige hawe.

Pragtige houthuis in 'n reservaat - mooi weggesteek, rustig.

Seth O - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Seth O

Beautiful place. Amazing accommodation. Clean facilities. Peaceful.

The owner was very accommodating and friendly. The place was extraordinary and super peaceful. I am grateful I found this place and definitely plan on returning for quick getaways.

Wildebeesthoek Nature Reserve se terugvoer

Hi Seth, thank you so much for the feedback. It is much appreciated. Hope to see you soon. Regards. Amelia

Wildebeesthoek Nature Reserve
Myburgh S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Myburgh S

Lovely stay in a game reserve, surrounded with electric wire and very peaceful.

Very peaceful stay in a lovely cabin, very clean and tidy. Also very quiet and the option to take a nice walk through the nature reserve so remember your tekkies.

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R513, Wildebeesthoek De Wildt, Pretoria, 0118, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA46bef9e43e7cc2f19da5263bb441028db295b3d0dbd573a417570a7187056800f49e7f711e154139a18bf48195eda03a8dd6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 24 5 1 5 R513 Wildebeesthoek De Wildt 0118 Gauteng 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -25.679145958442 28.012549805888

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang