Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wildebeesthoek Nature Reserve

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Johan O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Baie lekker. Fantastiese diens en rustige naweek. Stel definitief voor om daar te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anton B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Amazing. Baie nice, stil en die staff is great gewees. Sal julle weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizette K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Fantasties verby! Dit was 'n besondere ervaring en ek kan sonder twyfel aanbeveel vir almal wat wil rus en ontspan in die natuur. Ons was op die hande gedra en alles met soveel sorg hanteer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louisa M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Hier kan jy net rus! Op 'n stoep sit of onder bome en luister na die voëls. Dit was regtig heerlik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mthokozisi T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Great. We had a great time, nice and quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kgothatso M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

A beautiful getaway just an hour away from Joburg. Hidden gem. Love at first sight, I can't even describe the beauty of the scenery in words. It's a must see. We truly enjoyed our stay; the pictures aren't doing enough justice. Amelia is such an amazing host. From the moment we drove in, she welcomed us warmly into her space. Thank you for the fresh flowers .

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amelia
Wildebeesthoek Nature Reserve
Good morning Kgothatso, thank you so much for the beautiful feedback, so glad you enjoyed your stay with us. Please come and visit again. Kind regards Amelia

Dana C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

A truly magical city escape! What a magical place tucked away in the mountains! The Wildebeesthoek Nature Reserve was the perfect escape from Joburg. The cottage was perfectly equipped for a winter weekend stay with a fireplace to keep us warm. Lots of bird life right outside our windows, and a short walk out to the cosy bird hide treated us to some great wildlife sightings. It was a truly memorable stay from start to finish, and we look forward to visiting again! Thank you to Amelia, Rahim and the team for everything!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amelia
Wildebeesthoek Nature Reserve
Hi Dana Thank you so much for the lovely feedback. Hope to see you soon again. Kind regards

Jennifer B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Jy rus heerlik! Die staproetes is fantasties. Het ook 'n hele paar nuwe voëls geleer. Dit is 'n pragtige plek. Ontvangs was uitstekend! Dit is waarlik 'n "hidden gem". Alles is skoon en netjies! Fantastiese staproetes en voëlsbesigtiging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Debbie D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Awesome kuier in die natuurskoon! Heerlik gebly. Alles wat mens nodig het, en meer. Lekker rustig in die middel van die natuur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Darryl N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Restful and peaceful, exactly what we were after. We had a lovely time. Very picturesque and private setting. We were looking for a small getaway over a long weekend and the surrounding amenities, markets and activities were perfect for our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amelia
Wildebeesthoek Nature Reserve
Baie dankie vir die mooi terugvoer, ons hoop om julle sommer gou weer te sien. Amelia

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Amelia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R513, Wildebeesthoek De Wildt, Pretoria, 0118, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA46bef9e43e7cc2f19da5263bb441028db295b3d0dbd573a417570a7187056800f49e7f711e154139a18bf48195eda03a8dd6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 31 5 1 5 R513 Wildebeesthoek De Wildt 0118 Gauteng 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -25.679145958442 28.012549805888

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang