Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wildeberg Manor House

Selfsorg
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Verdun-weg Franschhoek, Wildeberg Wynplaas, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • Vanaf R14 900 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Wildeberg Manor House is 'n pragtige selfsorghuis tussen bome en wingerd op 'n plaas 9,1 km buite Franschhoek. Die huis spog met 'n pragtige uitsig oor die Franschhoekvallei.

Die huis het lugversorging, bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 4 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die ander 3 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Elke slaapkamer het sy eie badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die ruim kombuis is met 'n stoof, 2 oonde, 'n mikrogolfoond, yskas-vrieskas, koffiemasjien, ysmasjien, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n groot eetarea met sitplek vir 10 gaste. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n TV, en dit lei na 'n onderdakstoep met nog 'n etenstafel en buitemeubels. Gaste kan lekker langs die swembad ontspan terwyl hulle braai.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 4 Slaapkamers 4 Badkamers, 4 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Kaggel
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Henriette Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 39

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Verdun-weg Franschhoek, Wildeberg Wynplaas, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • Gaste dink Wildeberg Manor House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 14 900
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R 14 900
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Verdun-weg Franschhoek, Wildeberg Wynplaas, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd3a824e98fa376e40d67211b1a114e7138fcd03ff1bdb1f7f07902a5a4a11f02b42917f26db614437ad9b6a48cae2d56dc1b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R14 900 per nag, vir 8 mense 2 5 1 5 Verdun Road Franschhoek Wildeberg Wine Farm 7690 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.934020501512 19.133718182803

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang