Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wildehondekloof

Wildsplaas

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Jw D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Perfekte ligging, naby genoeg om steeds Oudtshoorn-aktiwiteite te geniet. Heerlike naweek geniet en kliëntediens van hoogste gehalte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kristy
Wildehondekloof
Baie dankie JW vir di ekuier en die mooi review Ons sien uit dat julle weer kom kuier!

Brenda E
Kort verblyf
4.4
Jun 2024

'n Plek om te ontspan. Pragtige wandelroetes. Ons het 'n heerlike tyd gehad.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Kristy
Wildehondekloof
Dankie Brenda vir die kuier by ons en die mooi review! Ons sien uit na julle volgende kuier by ons

Andre V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2022

Asemrowend. Wildehondekloof is netjies weggesteek tussen die mooiste berge en klowe. Ons het lanklaas so naby die natuur gevoel. Die tyd het so stadig en rustig verbygegaan dat ons gesin kon rus in mekaar se geselskap. Voorwaar 'n pragplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kristy
Wildehondekloof
Dankie vir die kuier by ons en die mooi review. ons sien uit na 'n volgende kuier by ons!

Daniel B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jul 2022

Ongelooflik mooi omgewing, baie stil en rus vir die siel. Sal weer en weer kom om weg te kom van stad en die 4dae het soos 'n week gevoel. Sop en vars brood was 'n wenner.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Kristy
Wildehondekloof
Dankie Daniel, vir die kuier by ons en die mooi resensie. Ons sien uit na julle volgende kuier. Groete Kristy

Noluvuyo R
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Mei 2022

The place is very beautiful and neat. With a friendly staff. Next when I book lodge please tell me how far is it from town, I know lodge is very far but Wildehondekloof, it's too far. We drove an hour to a gravel road.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kristy
Wildehondekloof
Thank you for the great review and for visiting our reserve.

Nic A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2021

Amazing start to our holiday. It was our first time in Oudtshoorn and we were lucky enough to pick a beautiful place like Wildehondekloof. The accommodation is as beautiful and the setting amazing. We hiked and road mountain bikes and relaxed by the pool. The staff were great and we enjoyed our meals at the lodge.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kristy
Wildehondekloof
Thank you, Nic for the visit and for taking the time to write your review. Hope to see you again soon!

Warren W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2020

Excellent modern accommodation with wonderful host and staff. Paula (Owner's wife) went out of her way to assist with touring the area and is very knowledgeable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kristy
Wildehondekloof
Thank you for the rating.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Kristy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R3 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R3 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Matjiesrivier Distrik, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe5a39838cddf9230fb6d3a6d419d1549a5bbe9b05102858bececafd6b89d5a979427a0bdb66a87e4fcd392c3b170371269e6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 800 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 Matjiesrivier District Oudtshoorn 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -33.455622982069 21.99363330658

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang