Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wildehondekloof

Wildsplaas
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Matjiesrivier Distrik, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 800 per nag (plek vir 4)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Wildehondekloof bied gerieflike verblyf op 'n privaat wildreservaat van 4 000 hektaar in die hartjie van Klein-Karoo se Swartberge. Die wildreservaat is ongeveer 46,5 km vanaf die dorpie Oudtshoorn geleë.

Die luukse lodge bied verblyf in 8 en suite-slaapkamers, sommige met lugversorging en lieflike uitsigte oor die berg en rivier, 'n Selfsorghuis en 'n privaat presidensiële suite met 'n koninggrootte-bed. Die suite beskik ook oor 'n privaat stoep wat oor die berge en rivier uitkyk. Elkeen van die 8 en suite-slaapkamers is toegerus met beddegoed, badhanddoeke, toiletware en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasgoedfasiliteit word vir gaste voorsien, en die lodge bied gratis WiFi. Die Selfsorghuis bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers.

Die dubbelsydige kaggel in die middel van die ruim sitkamer nooi gaste uit om tyd saam met vriende en familie te geniet. Die binnenshuise eetarea het 'n houtbraai en 'n geelhoutkroeg met onder-die-toonbank yskaste en 'n ysmasjien. Die houtvuurde pizza-oond is buite geleë en is onderdak. Die lodge beskik ook oor 'n boma wat tussen die populierbome geleë is; hout en vuuraanstekers word voorsien vir die braai, kaggel, pizza-oond en boma.

Geniet wildritte by sonsopkoms en sonsondergang, met die kans om kameelperde, sebras, swartwitpense, elande en koedoes te sien om net 'n paar te noem, asook die diverse voëllewe. Ander doendinge in die omliggende area sluit voetslaanroetes bergfietsry en swem in.

Wildehondekloof is die perfekte bestemming vir 'n privaat konferensie.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 7 resensies vir Wildehondekloof
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Kristy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Matjiesrivier Distrik, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Gaste dink Wildehondekloof het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Klein-Karoo Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R3 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R3 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Matjiesrivier Distrik, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe5a39838cddf9230fb6d3a6d419d1549a5bbe9b05102858bececafd6b89d5a979427a0bdb66a87e4fcd392c3b170371269e6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 800 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 Matjiesrivier District Oudtshoorn 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -33.455622982069 21.99363330658

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang