Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wilderness Beach Views

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Newton Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 21 resensies vir Wilderness Beach Views
Netheid
4.7/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Marelize T - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelize T

Rustig met pragtige uitsig.

Dis heerlik so tussen die natuur. Mens is nie bewus van enige iemand rondom jou nie. Pragtige uitsig.

Charmaine S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine S

Goeie waarde vir geld en lekker gemaklike atmosfeer om te kuier en te bly.

Die see-uitsig van ons kamer was fantasties. Die kamer was ruim en baie skoon. Ontbyt elke oggend was baie lekker, en die gasheer en gasvrou is die perfekte gasheer en gasvrou. Niks is te veel moeite vir die gasvrou. Die gasheer het baie goeie kennis van die area om lekker plekke aan te beveel om te besoek.

Marlene L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene L

Baie netjies en almal baie vriendelik.

Ons het baie lekker gebly - baie dankie.

Ameldie D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ameldie D

Pragtige omgewing, vriendelike gasheer en -vrou, heerlike kos.

Baie lekker gebly, omgewing is so mooi - die uitsig maak dat jy heeldag op die stoep wil sit. Baie vriendelike gasheer en -vrou. Ontbyt was elke keer tops.

Onica N - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Onica N

Fantastic and nice.

The place was very neat, bed comfortable. The sea view is beautiful. The staff was very friendly and accommodating. They were helpful with regards to nearby activities and carrying our luggage. Breakfast was well prepared.

Wilderness Beach Views se terugvoer

Good day Onica,
Thank you for your support and kind words. Keep well and hope to see you in the future again. Regards, Newton.

Wilderness Beach Views
Thys C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thys C

Heerlik gerus, als wat mens nodig het op 'n vakansie.

Asemrowende uitsig, skoon eenheid, daagliks gediens, heerlike ontbyt, vriendelike gasheer en gasvrou, uit hul pad gegaan om als gerieflik te maak.

Lindy S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindy S

Verwelkomend. Mooi. Vredevol. Vreugde.

Dit was regtig net 'n lieflike ervaring. Definitief dadelik welkom gevoel en ook beslis die lekkerste uitsig gehad. Ontbyt en die geselskap was 'n lekker manier om die dag te kon begin. Meer as tevrede.

Leone W - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leone W

Baie gemaklik en rustig.

Uitstekende diens en gasvryheid.

Hennie T - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie T

Ongelooflik!

Buiten die skoon en netjiese fasilteite, is die gasvryheid ongeëwenaar en die amper 200 dolfyne en Walvisse in die see was ook 'n belewenis!

Marius B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius B

Uitstekende diens en pragtige uitsig.

Ons paar dae by Wilderness Beach Views was regtig baie baie lekker. Wat dit so baie spesiaal gemaak het, was nie net die pragtige uitsig op die asemrowende see nie, maar ook die gasheer en gasvrou. Kamers was baie netjies en skoon en als wat jy benodig vir vakansiegangers of selfs vir slegs 'n oornagplek. Baie dankie aan Sonja en Niewton, jul mag maar hoor. Ontbyt uit die boonste gestoeltes. Ons kom definitief weer by jul oorbly.

Yolanda V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda V

Ons het dit so geniet, ons wou graag nog 'n paar dae langer bly.

Dit was fantasties en die gasheer en gasvrou het jou baie tuis laat voel, baie vriendelik en baie lekker ontbyt verskaf.

Pj L - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pj L

Wonderlike plek om te ontspan en 'n pragtige strand te geniet.

Heerlike verblyf met pragtige uitsigte.

Gerhard P - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard P

Baie rustig by die see.

Trappe was vir my ongemaklik. Sukkel tans met 'n knieprobleem.

Marius V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius V

Highly recommend.

The room had an amazing view and the managers are really eager to let you feel at home!

Wilderness Beach Views se terugvoer

Goeie dag Maruis,
baie dankie vir julle besigheid/ bly ons kon julle ontvang en deel wees van goeie herinninge van vakansie/ hoop ons sien julle in towkoms weer/ groete newton

Wilderness Beach Views
Belinda R - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda R

Pragtige uisig. Gasvryheid en persoonlike diens, gerieflik.

Newton en Sonja is baie gasvry. Doen moeite om elke gas se behoeftes aan te spreek en verblyf so aangenaam moontlik te maak.

Jacques L - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques L

Ongelooflike uitsig, vriendelike & behulpsame gasheer & gasvrou.

Saam met die uitsig & goeie diens is die ontbyt met ‘n uitsig ook heerlik & heeltemal voldoende. Dis ook taamlik naby aan die dorp se besighede & restaurante wat dit baie gerieflik maak vir maaltye of inkopies.

Wilderness Beach Views se terugvoer

Beste Jacques,

Dis 'n plesier om gasheer/dame te wees vir gaste soos jy. Ons is bly jy het die geniet en hoop om jou weer in die nuwe jaar te sien. Dis amper die einde van werksjaar vir jou, so rus lekker.

Groete,
Newton en Sonja

Wilderness Beach Views
Michelle P - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle P

I loved staying here.

The accommodation was lovely, with a large room and beautiful views with easy beach access. The host was friendly and accommodating and the breakfast was delicious. Enjoyed the view, with dolphins!

Wilderness Beach Views se terugvoer

Baie dankie vir jou ondersteuning, bly jy het verblyf geniet.

Groete
Newton en Sonja

Wilderness Beach Views
Annemarie M - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie M

Magies.

Vriendelike, netjies verbly met ongelooflik uitsig! Beste ontbyt ooit!

Wilderness Beach Views se terugvoer

Dit is 'n plesier om gaste soos julle te huisves, volgende keer kom die hele familie saam.
Ontbyt is 'n baie belangrike ete, onthou. Groete, Sonja Newton.

Wilderness Beach Views
Phillup V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phillup V

Baie mooi! Waarde vir geld en gasvryheid.

Wil net vir Sonja en Newton sê baie dankie vir als. Baie lekker met julle gesels.

Wilderness Beach Views se terugvoer

Baie bly julle het besoek geniet, hoop volgende keer is verblyf langer.
Groete,
Newton en Sonja

Wilderness Beach Views
Christelle C - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle C

Ongelooflik!

Ongelooflike plek met pragtige uitsig! Uiters netjies. Gasheer en gasvrou het ons baie tuis laat voel en hulle was uitstekend. Toe ons vertrek het dit gevoel of ons familie groet! Kan die plek regtig aanbeveel.

Wilderness Beach Views se terugvoer

Beste Christelle,

Bae dankie vir jul kort besoek, dit was 'n groot plesier om julle te ontmoet. Bly asb. langer volgende keer.

Groete,
Sonja en Newton

Wilderness Beach Views
Rowan C - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rowan C

Uitstekende ligging by die see met wonderlike uitsigte.

Netjiese, gerieflike selfsorgeenhede met genoeg ruimte vir die hele gesin.

Wilderness Beach Views se terugvoer

Rowan, baie dankie vir ondersteuning.

Groete
Newton

Wilderness Beach Views
Vanaf R1 900
R1 900 R1 235
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 900
R1 900 R1 235
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 38 mense
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6de Laan 877, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeItx6P9hsCOtl2PZYlLQZRqvoeBaCSXXffcRv02RJzgGqDzmPj?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 900 nouVanaf R1 235 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 877 6th Avenue Wilderness 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.000384061592 22.62315464743

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang