Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wilderness Beach Views

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Marelize T
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Rustig met pragtige uitsig. Dis heerlik so tussen die natuur. Mens is nie bewus van enige iemand rondom jou nie. Pragtige uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charmaine S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Goeie waarde vir geld en lekker gemaklike atmosfeer om te kuier en te bly. Die see-uitsig van ons kamer was fantasties. Die kamer was ruim en baie skoon. Ontbyt elke oggend was baie lekker, en die gasheer en gasvrou is die perfekte gasheer en gasvrou. Niks is te veel moeite vir die gasvrou. Die gasheer het baie goeie kennis van die area om lekker plekke aan te beveel om te besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlene L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Baie netjies en almal baie vriendelik. Ons het baie lekker gebly - baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ameldie D
Kort verblyf
4.6
Feb 2024

Pragtige omgewing, vriendelike gasheer en -vrou, heerlike kos. Baie lekker gebly, omgewing is so mooi - die uitsig maak dat jy heeldag op die stoep wil sit. Baie vriendelike gasheer en -vrou. Ontbyt was elke keer tops.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Onica N
Kort verblyf
4.6
Feb 2024

Fantastic and nice. The place was very neat, bed comfortable. The sea view is beautiful. The staff was very friendly and accommodating. They were helpful with regards to nearby activities and carrying our luggage. Breakfast was well prepared.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Newton
Wilderness Beach Views
Good day Onica, Thank you for your support and kind words. Keep well and hope to see you in the future again. Regards, Newton.

Thys C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2024

Heerlik gerus, als wat mens nodig het op 'n vakansie. Asemrowende uitsig, skoon eenheid, daagliks gediens, heerlike ontbyt, vriendelike gasheer en gasvrou, uit hul pad gegaan om als gerieflik te maak.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lindy S
1 nag
5.0
Nov 2023

Verwelkomend. Mooi. Vredevol. Vreugde. Dit was regtig net 'n lieflike ervaring. Definitief dadelik welkom gevoel en ook beslis die lekkerste uitsig gehad. Ontbyt en die geselskap was 'n lekker manier om die dag te kon begin. Meer as tevrede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leone W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

Baie gemaklik en rustig. Uitstekende diens en gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Ongelooflik! Buiten die skoon en netjiese fasilteite, is die gasvryheid ongeëwenaar en die amper 200 dolfyne en Walvisse in die see was ook 'n belewenis!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Uitstekende diens en pragtige uitsig. Ons paar dae by Wilderness Beach Views was regtig baie baie lekker. Wat dit so baie spesiaal gemaak het, was nie net die pragtige uitsig op die asemrowende see nie, maar ook die gasheer en gasvrou. Kamers was baie netjies en skoon en als wat jy benodig vir vakansiegangers of selfs vir slegs 'n oornagplek. Baie dankie aan Sonja en Niewton, jul mag maar hoor. Ontbyt uit die boonste gestoeltes. Ons kom definitief weer by jul oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Newton Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf R1 900
R1 900 R1 235
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 900
R1 900 R1 235
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 38 mense
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6de Laan 877, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeItx6P9hsCOtl2PZYlLQZRqvoeBaCSXXffcRv02RJzgGqDzmPj?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 900 nouVanaf R1 235 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 877 6th Avenue Wilderness 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.000384061592 22.62315464743

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang