Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wilderness Beach Views

Winteraanbod 35% af

Kry 35% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 9 Sep 2024 tot 30 Sep 2024.

  • Kapasiteit: 38 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6de Laan 877, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 900 R1 235 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Wilderness Beach Views is 'n gastehuis en is 22 minute vanaf George en 34 minute vanaf Knysna geleë, en bied 'n ideale wegbreek vir gesinne en sakereisigers, waar gaste die rustigheid van die pragtige Tuinroete kan geniet. Dié gastehuis is 'n ideale basis vanwaar jy die talle besienswaardighede in en om die area kan verken.

Verblyf word gebied in 10 kamers, met 3 selfsorg-eenhede en 7 B&B-kamers. Elke kamer bied lieflike uitsigte, 'n oorvloed waterdruk, 'n buite-ingang en dek om die uitsig te geniet, en drievoudig gefiltreerde water op alle krane en storte. Elke kamer is toegerus met 'n TV, 'n yskassie, en tee- en koffiemaakgeriewe, en het toegang tot parkeerplek vir 1 voertuig per kamer.

Hierdie gastehuis is 'n strandfront-eiendom met 'n promenade wat na 'n ongerepte strand lei; die strand is ideaal vir visvang en duik. Van die maande Junie tot November kan die bykomende besienswaardighede van walvisse vanaf die dek gesien word. Doendinge in die omliggende area sluit valskermsweef, branderplankry, duik, perdry en kanovaart in. Gaste kan ook die Tuinroete-dorpe George, Mosselbaai en Sedgefield besoek, en ook nie Oudtshoorn, die volstruishoofstad van die wêreld, mis nie.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Marelize T
5.0
Rustig met pragtige uitsig. Dis heerlik so tussen die natuur. Mens is nie bewus van enige iemand rondom jou nie. Pragtige uitsig.
Jun 2024
Charmaine S
Saam met lewensmaat
5.0
Goeie waarde vir geld en lekker gemaklike atmosfeer om te kuier en te bly. Die see-uitsig van ons kamer was fantasties. Die kamer was ruim en baie sko...
Sien meer
Des 2023
Marlene L
Gesin met tieners
5.0
Baie netjies en almal baie vriendelik. Ons het baie lekker gebly - baie dankie.
Des 2023
Lindy S
5.0
Verwelkomend. Mooi. Vredevol. Vreugde. Dit was regtig net 'n lieflike ervaring. Definitief dadelik welkom gevoel en ook beslis die lekkerste uitsig ge...
Sien meer
Nov 2023
Leone W
Gesin met klein kinders
5.0
Baie gemaklik en rustig. Uitstekende diens en gasvryheid.
Jul 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Newton Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 6de Laan 877, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Gaste dink Wilderness Beach Views het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 900
R1 900 R1 235
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 900
R1 900 R1 235
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 38 mense
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6de Laan 877, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeItx6P9hsCOtl2PZYlLQZRqvoeBaCSXXffcRv02RJzgGqDzmPj?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 900 nouVanaf R1 235 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 877 6th Avenue Wilderness 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.000384061592 22.62315464743

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang