Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wilderness Beach Views

Winteraanbod 35% af

Kry 35% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 9 Sep 2024 tot 30 Sep 2024.

  • Kapasiteit: 38 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6de Laan 877, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 900 R1 235 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Wilderness Beach Resort is 22 minute van George en 34 minute van Knysna af, en bied 'n ideale wegbreek vir beide gesinne en sakereisigers. Gaste kan die rustigheid van die Tuinroete geniet. Dié gastehuis is die ideale wegtrekplek om die besienswaardighede in die area te verken.

Verblyf word in 10 kamers gebied. Daar is 3 selfsorg-eenhede en 7 suites. Elke kamer bied 'n lieflike uitsig en het 'n sterk waterdruk, 'n ingang van buite, 'n dek met 'n pragtige uitsig en gefiltreerde water vir al die krane en storte. Elke kamer het 'n TV, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is parkeerplek vir 1 voertuig per eenheid.

Dit is 'n seefront-eiendom met 'n houtpaadjie wat na 'n ongerepte strand lei. Dié strand is ideaal vir visvang en duik. Vanaf Junie tot November is walvisse van die dek af sigbaar. Doendinge in die area sluit valskermsweef, branderplankry, duik, perdry en kanovaart in. Gaste kan ook Tuinroete-dorpies soos George, Mosselbaai, Sedgefield, en Oudtshoorn wat bekend is vir sy volstruise besoek.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Marelize T
5.0
Rustig met pragtige uitsig. Dis heerlik so tussen die natuur. Mens is nie bewus van enige iemand rondom jou nie. Pragtige uitsig.
Jun 2024
Charmaine S
Saam met lewensmaat
5.0
Goeie waarde vir geld en lekker gemaklike atmosfeer om te kuier en te bly. Die see-uitsig van ons kamer was fantasties. Die kamer was ruim en baie sko...
Sien meer
Des 2023
Marlene L
Gesin met tieners
5.0
Baie netjies en almal baie vriendelik. Ons het baie lekker gebly - baie dankie.
Des 2023
Lindy S
5.0
Verwelkomend. Mooi. Vredevol. Vreugde. Dit was regtig net 'n lieflike ervaring. Definitief dadelik welkom gevoel en ook beslis die lekkerste uitsig ge...
Sien meer
Nov 2023
Leone W
Gesin met klein kinders
5.0
Baie gemaklik en rustig. Uitstekende diens en gasvryheid.
Jul 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Newton Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 6de Laan 877, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Gaste dink Wilderness Beach Views het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 900
R1 900 R1 235
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 900
R1 900 R1 235
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 38 mense
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6de Laan 877, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeItx6P9hsCOtl2PZYlLQZRqvoeBaCSXXffcRv02RJzgGqDzmPj?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 900 nouVanaf R1 235 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 877 6th Avenue Wilderness 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.000384061592 22.62315464743

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang