Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wilderness Beachside Suite

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.7
Elmarie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Klein en knus maar baie gerieflik. Dankie, ons het heerlik gebly. Al is dit klein, het dit alles wat nodig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eloise M
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Gesellig, rustig, veilige woonbuurt, definitief goeie keuse vir 'n stil wegbreek. Ons kuiertjie was baie lekker, bietjie kort omdat ons net vir een aand geboek het, maar andersins het ons nie 'n probleem met enige iets gehad nie. Die gasvrou het ons baie mooi ontvang en was ook baie behulpsaam. Ek wil net noem dat dit 'n koel dag was, maar die kamer was baie lekker warm. Sal dit enige aanbeveel en selfs ook weer dit boek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elaine Ann B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Restful & enjoyable. We were friendly welcomed. Everything you need to make for a comfortable stay. Clean & tidy. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juanita B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Waited for us to arrive and welcomed us. Immediately responded to a call. The hostess made provision for things that I have never experienced with previous hosts, e.g. breakfast, pegs, washing line, additional utensils, and Tupperware.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bruce W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

I would definitely recommend for an overnight stopover. Very pleasant host. Comfortable room and bed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolanda D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Rustig, stil, weg van die geraas en alles wat ons nodig gehad het. Baie lekker rustig naby die strand en vriendelike en behulpsame gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Priscilla S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Rustig, netjies en om die draai van die see. Ons het baie lekker gebly. Dit was gerieflik en daar was alles wat ons nodig gehad het. Ons is ook dankbaar dat sy ons hondjie daar toegelaat het. Baie dankie. Ons sal definitief die plek aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Duncan T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Lovely, friendly, great location. Incredible, close to the beach, lovely owner, and super helpful! She gave guides about sites to see as well!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gary O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Nice sal wee gaan. Baie lekker gebly. Nice mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Jun 2024

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Shantal Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R575
R575 R460
per nag (plek vir 2)
Vanaf R575
R575 R460
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gousblom-singel 2367, Kleinkrantz, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb5a0afd36381cfcea9958dcb76a61b55d2e7afdc9e3237f314eab828e0b1c5f93419dc0bb7b30bf087380257f3195c985dbd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R575 nouVanaf R460 per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 2367 Gousblom Crescent Kleinkrantz 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-21:00 10:00 -34.00308693077 22.6511335705

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang