Wilderness Beachside Suite
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Shantal Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 22
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Elmarie B - Aug 2024
Algehele gradering
Klein en knus maar baie gerieflik.
Eloise M - Jul 2024
Algehele gradering
Gesellig, rustig, veilige woonbuurt, definitief goeie keuse vir 'n stil wegbreek.
Elaine Ann B - Jul 2024
Algehele gradering
Restful & enjoyable.
Juanita B - Jun 2024
Algehele gradering
Waited for us to arrive and welcomed us. Immediately responded to a call.
Bruce W - Mei 2024
Algehele gradering
I would definitely recommend for an overnight stopover.
Yolanda D - Mei 2024
Algehele gradering
Rustig, stil, weg van die geraas en alles wat ons nodig gehad het.
Priscilla S - Apr 2024
Algehele gradering
Rustig, netjies en om die draai van die see.
Duncan T - Jan 2024
Algehele gradering
Lovely, friendly, great location.
Gary O - Jan 2024
Algehele gradering
Nice sal wee gaan.
Gerrit P - Sep 2024
Algehele gradering
Baie lekker gebly - alles was netjies!
Anonieme gas - Jun 2024
Algehele gradering
Wilhelmina F - Des 2023
Algehele gradering
Perfekte plekkie met alles wat mens kan nodig hê, so oulik uitgelê. Stap afstand.
Erica B - Des 2023
Algehele gradering
Vriendelike en skoon en pragtige natuur.
Gretha C - Okt 2023
Algehele gradering
Fantastiese gasheer en gasvrou. Ons bly gereeld hier oor.
Yolanda D - Sep 2023
Algehele gradering
Baie lekker rustig, daar was als wat ons nodig gehad het.
Peter R - Sep 2023
Algehele gradering
Modern unit with everything you need in a great location.
Lees meerCedric O - Mei 2023
Algehele gradering
Perfect for stop and go one nighter.
Gretha C - Jan 2023
Algehele gradering
Gevoel soos huis weg van ons huis.
Lindie B - Jan 2023
Algehele gradering
Amazing, relaxing.
Iris A - Feb 2023
Algehele gradering
Very pleasant overnight stay!
Johan J - Sep 2023
Algehele gradering
Slegs oorgeslaap vir 1 nag. Uitstekend.
Hermien K - Des 2022
Algehele gradering
Vinnig en waarde vir geld.
Wilderness Beachside Suite se terugvoer
Hi Hermien, thank you for your review. You're more than welcome to stay anytime again. Kind regards,
Shantal
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gousblom-singel 2367, Kleinkrantz, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang