Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wilderness Forest Chalet

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Anton Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 47

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 47 resensies vir Wilderness Forest Chalet
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Sue B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sue B

We spent a blissful week in this beautiful, tranquil, lush setting.

We loved every moment of our stay in the Wilderness Forest Chalet. What a perfect setting in the glade, among magnificent trees, with the music of the river flowing all around! The chalet invites you to live outdoors no matter the weather or time of day. The living area, together with the lovely braai area, forms an arena looking onto the glade. Every evening, we were treated to a magical firefly show. Anton was a wonderful host, making sure we were comfortable and well looked after. We highly recommend the Wilderness Forest Chalet.

Lusinda P - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lusinda P

Amazing and beautiful.

I would highly recommend Forest Chalet. We had an amazing stay, you don't notice loadshedding at all, gas stove, gas water and heater. Everything and so much more you need in the kitchen. Anton and Lorainne are amazing hosts, when you want to ask or know something they always get back to you and come to check on you. It's a beautiful and amazing place to get away from everything.

Gf E - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gf E

Loved the forrest environment.

Very nice location, however, the cottage was damp and cold at night.

Talita J - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Talita J

Best Wilderness accommodation.

What a wonderful spot away from everything. It has everything you could need and is clean and cosy. We will most certainly be back!

Esther S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esther S

Baie rustig en sprokiesmooi.

Mens is weer baie na aan die natuur en die skepping.

Dirk C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk C

Asemrowende natuurlike eenvoud.

Wat 'n absolute wonderlike naweek. Die chalet is lekker diep in die bos, absolute stilte, net die voëltjies. Jou kos vind rus, en jou siel herlaai hier. Die huisie bied alles wat jy nodig het, netjies en skoon. Ons het die natuurlike en eenvoudige gevoel van alles waardeer, die rustigheid, en die beste van alles, geen selfoon opvang, so ons het so lekker gekuier. Anton is 'n gasheer duisend, hy het vir ons braai pakkies gereël, uitgehelp toe daar loadshedding was en ons moes klaarmaak vir 'n bruilof. Sal ek weer gaan: absoluut.

Roland R - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Roland R

Rustic chalet in die bos. Kans om asem te skep.

Baie vriendelike ontvangs deur Lorraine!

Billy R - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Billy R

Out of this world.

What a wonderful surprise. I must commend you on the quality of your overall interior. We absolutely loved the nature and fireflies.

Kitty F - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kitty F

Ongelooflike ervaring en so mooi en rustig.

1 van die beste plekke vir 'n wegbreek, vir seker.

Dandrei N - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dandrei N

Words cannot do it justice. This was our first real relaxing time away from home. I felt like a complete new person.

On our arrival, we were greeted and we felt special. Anton was amazing and so friendly. There is absolutely nothing negative we can say about our stay, it was just breathtaking.

Arno M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arno M

'n Voëlbespieder se droom.

Perfek vir 'n voëlbespieder wat graag Knysna Loeries wil sien. Die badkamer is so kort stappie agter die huis met 'n buitedeur wat vir ons so bietjie ongemaklik was in die aande. Alhoewel dit natuurlik veilig is het ons nogsteeds snaaks gevoel dat dit buite was en nie kon sluit nie.

Ariel V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ariel V

Rustig.

Ek en my man het 'n heerlike tyd hier gehad. Perfek vir 'n klein groepie vriende of net wegbreek as 'n paartjie!

Wendy V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy V

A spot of heaven.

Our stay at the Forest Chalet was absolutely perfect. The chalet was very well equipped, clean and neat. No radio, television or cellphone signal, what a blessing. The perfect place to unwind, relax and recharge.

Gerrit V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit V

Baie rustig en mooi.

Baie aangenaame ervaring.

Yvette K - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvette K

Total peace.

My two dogs and I had such a good rest. Anton was amazing, even to the point of looking after the dogs and taking them for a walk to the dam while I went to a wedding. Beyond the call of duty indeed. The place is quiet, amazing birdlife, dogs quickly got rid of the monkeys. The room with the massive bed is spacious. Love the rustic cabin with its restaurant style serving hatch. Outside toilet and shower near the river, which is great if you have someone camping as well. The outside bathroom is not a problem and you get used to it quickly. Everything you need, and a decent fridge and stove with oven, microwave in the kitchen. No cellphone reception, so 5 days of blissful quiet. Walk up a short hill if you are desperate. Loved it.

Lacey & Marthinus D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lacey & Marthinus D

Revitalising!

Our entire family enjoyed. It's nice to unplug and get away in such a beautiful rustic place!

Melandie E - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Melandie E

Ons het dit baie geniet, sal verseker weer besoek in somer.

Lekker naweek-wegbreekplekkie in die woud.

Matthys C - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matthys C

A hidden jewel found.

This was an incredible time to relax and enjoy the peaceful surroundings of the bush. We really enjoyed our time and will definitely go back. The cabin is a hidden jewel that we found and was ons of our best places on the trip. The host really made sure that we have everything and blessed us a lot.

Eleta G - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eleta G

Skoon, netjies, rustig en spesiale plek in die bos.

Een van die skoonste en bes toegeruste plekke waar ons al gebly het. Daar is deur Anton aan alles gedink om die veblyf aangenaam en gemaklik te gemaak het. Waardeer die blomme in die kamer en badkamer en die omvattende boekery. Die vuurvliegies in die aand was 'n bonus. Dankie, ons kom weer gou.

Derene B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derene B

Ons het dadelik weer bespreek.

Dit was heerlik. Met geen opvangs is dit die ideale wegbreekplek.

Anca S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anca S

Dit was regtig 'n wonderlike ervaring, baie na aan die natuur.

Hoewel dit bietjie ver is om te ry op 'n enkelspoor-pad, was dit absoluut die moeite werd. Die rustigheid en natuur verrig wondere vir die siel.

Dayni S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dayni S

Tranquil and rustic.

We loved every minute of our stay at the Forest Chalet, waking up to birdsong and clean mountain air. There were so many thoughtful touches to the cabin, especially in the kitchen and we wanted for nothing. We will definitely be back!

Tammy R - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tammy R

Wat kan mens meer se as wow!

Indien jy kleintjies van natuur wil leer is dit definitief die plek om te besoek.

Roselle C - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roselle C

Perfekte wegbreek

Pragtige ligging en rustige atmosfeer. Ek en my hondekind het dit ongelooflik baie geniet. Anton is ’n baie vriendelike gasheer. Ry net versigtig, die pad is ’n uitdaging met ’n klein motor. Ek sal dit dalk nie aanbeveel as 'n slaapplek as jy beplan om baie rond te ry en die area te verken nie, tensy jy 'n 4x4 het. Dis ’n plek om te gaan ontspan en juis weg te kom van almal en alles. Die stap na die waterval is nie die maklikste nie, maar uit en uit die moeite werd! Ek sal vir seker teruggaan.

Brendon G - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brendon G

Wilderness Forest Chalet is worth staying in!

Kon glad nie vra vir beter vakansieplek nie. Omgewing en ligging baie wonderlik. Kan nie beskryf nie, jy moet self ervaar. Vriendelike en gasvrye ontvangs. Sal dit regtig aanbeveel.

Cobus E - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus E

Serenity in the forest.

This absolute gem is nestled in the native forest and makes one feel truly connected with nature. The chalet provides everything you need for a comfortable stay. Lorraine and Anton were warm, friendly hosts. I can't recommend this enough!

Bianca O - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca O

Baie natuurlik, rustig, pragtig!

Ver weg van die dorpie af in die woud, doodstil, net natuur om jou. Ek sal vir seker weer terug gaan! Veral die stap na die waterval was oor en oor die moeite werd!

Billy E - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Billy E

It is the perfect out-of-the-way chalet.

The access road could be tricky for non-4x4 vehicles.

Emily S - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emily S

4x4 streng aanbeveel!

Op pad het ons 'n paar keer amper teruggedraai omdat die pad verskriklik sleg is. Daar was selfs 'n bord langs die pad met "slegs 4x4" opgeskryf! Ek voel dit moet in die beskrywing gevoeg word, ons kar was amper lelik beskadig.

Wilderness Forest Chalet se terugvoer

It is such a pity that a comment like this gets posted, as it gives prospective guests the wrong information.

So let me set the record straight: you do not need a 4x4 to get to the chalet.
If you did, there would be many negative reviews on our Travel Ground/LekkeSlaap post and other accommodation platforms that we use, and we would probably be out of business by now.
The 4x4 sign mentioned (which says 'Private property. Keep out. 4x4 only') is a deterrent to discourage unwanted visitors.
The road is a dead-end and the sign ensures privacy for us and our guests.
The directions that I send to all our guests prior to arrival, mentions that one need not worry about the sign, however, I will make this more clear in the directions and in our post.
The road is rough but can be driven with a normal car, as long as you drive slowly and you will not damage your car.
The middel-mannetjie may brush against your undercarriage but it is grass-covered soft ground.
A bakkie may be more suitable but it would be a pity to miss out on a stay at this beautiful location just because you don't have one.
Staying at the chalet is a bit of an adventure. It is fairly remote, surrounded by forest in which there is still some wildlife.

Getting there is part of the adventure.

Wilderness Forest Chalet
Andre C - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre C

Rustig.

Baie lekker gebly, die rustigheid en natuur saam met die reën en voëls se gesing was wonderlik. Enigste negatiewe punt is die badkamer wat nie deel is van huisie nie.

Nic L - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nic L

Absoluut salig.

Ons het lanklaas so lekker kon rus en ontspan. Die huisie was perfek vir ons behoeftes en selfs meer. Dit is ongelooflik om nie eers jou deur te sluit in die nag nie en steeds ten alle tye veilig te voel. Wilderness Forest Chalet is ver genoeg van alles af om rustigheid te hê, maar naby genoeg aan alles as jy dit nodig het. Ons het meestal die Knysnawoude per voertuig gaan verken, maar ons kom beslis weer hier bly, en hierdie keer gaan ek niks verder as die stoep nie - ek sal vir dae net daar kan sit en die ongelooflike omgewing absorbeer. Nog 'n rede om terug te kom is die pragtige stap roetes wat Anton ons van vertel het waarby ons nie eers uitgekom het nie - 3 dae hier is net te min.

Martienet U - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martienet U

Een van die wonderlikste ondervindings nog!

Ons tyd by Wilderness Forest Chalet was ongelooflik. Ons wou 'n bos-ervaring hê en dis presies wat ons daar gekry het. Van die vuurvliegies, bos-uile, loeries, blomme, voëls, water en al die ander klein goedjies wat bygedra het tot hierdie groot ervaring, tot die stilte. Ek en my man, Wessel, het dit ongelooflik geniet. Dit was absoluut die moeite werd. Die verblyf is skoon en netjies en goed toegerus. Baie dankie dat ons kon deel wees van julle stukkie paradys. Ons gaan weer daar 'n draai maak. Ons is nog nie klaar gekyk en geluister nie.

Susan-elize V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan-elize V

Rustige ontspannende atmosfeer, perfekte plek om te ontspan as jy besige veeleisende lewe het.

Goed toegeruste chalet, met vriendelike diens. Sentraal geleë vir dag uitstappies.

Nicolas T - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolas T

Fantastic forest getaway.

A lovely spot tucked away in a pretty little forest. Perfectly rustic and charming with everything that one needs to relax and enjoy the surrounding areas.

Lisa H - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa H

Absolute bliss.

Had a wonderful time, absolutely worth it. Only downside is just the road to chalet needs attention. People with low cars should be careful. Owners very friendly and kind.

Lizette V - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Lizette V

Rus en vrede.

Vriendelik ontvang. Als mooi verduidelik. Netjies en skoon. Perfek vir getroude paar wat hou van stap, fietsry en natuur. Naggeluide pragtig. Ons sal weer gaan.

Susan D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan D

Ongelooflike ervaring, beveel dit vir enige iemand aan wat smag na rus en vrede!

Dit is een van die bes bewaarde stukkie paradys! Die skoonheid, die rustigheid en die voël lewe is ongelooflik. In die aand lyk die vuurvlieggies lyk soos kersliggies. Anton, die eienaar doen ook ongelooflike moeite om met mens te akkommodeer, hy is 'n baie spesiale mens. In die aande roep die uile rondom mens na mekaar en in die oggend, voor die sonnetjie opkom, klink dit asof mens in 'n voëlpark is. Dis stap na die waterval is mooi, maar verg bietjie inspanning, maar asemrowend mooi en die moeite werd!

Hannah P - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannah P

Lovely peaceful friendly.

What relaxing time we had, no WiFi or TV, just birdsong and nature. We went down in a sedan but would highly recommend a bakkie or SUV as the road really needs that type of vehicle, but wow, in the forest it was lovely. Bird watching and hiking recommended.

Paul S - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul S

Voëlkykersparadys, rus en stilte tussen reuse inheemse bome en woud met kabbelende waterstroompies en 'n stoep met 'n miljoen-dollar uitsig.

As jy in die Ritz-Carlton wil bly moenie gaan nie. As jy jou kleintyd-drome, om bosfeetjies en kabouters in die woud te gaan soek, wil waar maak, gaan bly in hierdie basiese, maar silwerskoon en goed toegeruste houthuis in die bos. Hier is rus en stilte en meer as 100 spesies voëls om die huis en in die nabye omgewing. Vriendelike en hulpvaardige gasvrou. Die kombuis op-die-stoep en die stoep/veranda met die mees ongelooflike uitsig, is absoluut uniek. Al die ander besienswaardighede van die Wilderness binne 'n paar minute se reistyd beskikbaar. Ons dink 'n mikrogolfoond sal 'n baie handige toevoeging wees. Ons dink ook dat voornemende gaste moet daarvan bewus gemaak word dat die badkamer buite die huis is.

Wilderness Forest Chalet se terugvoer

Hallo Paul, baie dankie vir die wonderlike resensie en voorstelle. Hulle is opgemerk. 'n Mikrogolfoond is volgende op die lys. TravelGround notering is opgedateer met betrekking tot die badkamer. Dit was aangenaam om julle te gasheer en ons hoop om julle weer te sien. Groete, Anton en Lorraine.

Wilderness Forest Chalet
Edith U - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edith U

Superb.

Wonderful setting. And owner really thought of everything to make our stay comfortable. Lovely staying right in the forest with bird chirping all around us. Will definitely recommend to friends and family.

Hannelie B - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie B

Die is die huisie in die middel van die woud wat in feeverhale beskryf word.

Stilte en rustigheid van die omgewing, ongelooflik! Hartlike ontvangs, wat jou dadelik laat tuis voel. Volledig toegerus, heerlik geslaap, en nog beter wakker geword, met voëlsang in jou ore! Onvergeetlike tyd. Baie dankie!

Jeanette J - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette J

Amazing!

Beste plek volgens my en my man! Baie lekker gebly en die eienaars het baie moeite gedoen om ons gemaklik te laat voel, ens. Baie dankie!

John H - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John H

Uniek en baie, baie mooi omgewing.

Dit was 'n wonderlike tyd in 'n lieflike omgewing. Ons was met 'n gewone motor daar. Dit was nie 'n baie goeie idee nie. Die middelmannetjie was op plekke 'n bietjie hoog. Nogtans 'n onvergeetlike paar dae.

Wilderness Forest Chalet se terugvoer

Hi John
Baie danke vir die mooi verwysing. Jou vermelding van die middelmannetjie is opgemerk en ons is besig daarmee.
Groete
Anton

Wilderness Forest Chalet
Daniel K - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel K

Wegkomkans!

As jy werklik uit die gejaag wil wegkom, is daar geen beter plek nie. Die natuurskoon is uit n ander wêreld! Oorweeg sterk om 'n refleksologiesessie te bespreek by Lorraine. Dit is bekostigbaar, op die perseel en net wat jy nodig het om ten volle te ontspan en met nuwe lewenslus die dag aan te pak.

Ilze W - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze W

Wonderlik.

Die tydjie daar was fantasies, baie rustig en pragtig. Anton en sy vrou was ook baie vriendelik.

Andre K - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andre K

Wat 'n versteekte juweel! Vir die natuurpersoon wat tevrede is met net die nodige.

Ons was aangenaam verras! Pragtig plek versteek in die Wilderniswoud. Als wat 'n mens nodig het en belangrikste was daar, beddens was fantasties en TV word vervang met die sterre.

Amanda S - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda S

'n Belewenis.

Die boshuisie het my heeltemal verras. Alleen in die woud. Geen TV, selfoonopvangs, geen diefwering, veiligheidshekke of alarms nie. Ons het nie besef daar is plekke in ons land waar 'n mens nog so kan lewe nie. Verder is alles daar wat jy nodig het. Anton het ook baie moeite gedoen om ons te help met aanwysings tot by die huisie. Ons het die twee dae baie geniet.

Vanaf R1 200
R1 200 R1 080
per nag, vir 5 mense
Vanaf R1 200
R1 200 R1 080
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tien Myl-laan, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAANeSjIiGc4VrSkC0N7FTJaOXcsf5vl1y4fbiUaiGDqBcbwVFbsx?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R1 080 per nag, vir 5 mense 47 5 1 5 Tien Myl Avenue Wilderness 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.973314333859 22.592413576721

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang