Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wilderness Forest Chalet

Weeksdagaanbod 10% af

Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 15 Aug 2024 tot 30 Sep 2024.

  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tien Myl-laan, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 R1 080 per nag, vir 5 mense

Beskrywing

The Wilderness Forest Chalet is 'n afgesonderde en privaat selfsorg-chalet wat in en omring word deur 'n woud, net 8 km vanaf Wilderness-dorpie, wat langs die Tuinroete is. Geniet die vrede en kalmte van hierdie unieke omgewing terwyl jy naby die see, strande en restaurante bly.

Die chalet het slaapplek vir tot 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n kombuis, eetarea en leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n ekstra enkelbed. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n buite-ingang maar is deel van die chalet en het 'n stort, bad, wasbak, toilet en klerewasser.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg, met 'n gasstoof en oond, mikrogolf, yskas en vrieskas, ketel en eetgerei en breekware. Alle kamers maak oop op 'n ruim onderdakstoep met lieflike uitsigte. Verder is daar 'n braai-area met braaitoerusting, en hout word voorsien.

Kamer-opset

Kapasiteit: 5 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 47 resensies vir Wilderness Forest Chalet
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Anton Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 47

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Tien Myl-laan, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Gaste dink Wilderness Forest Chalet het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
R1 200 R1 080
per nag, vir 5 mense
Vanaf R1 200
R1 200 R1 080
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tien Myl-laan, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAANeSjIiGc4VrSkC0N7FTJaOXcsf5vl1y4fbiUaiGDqBcbwVFbsx?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R1 080 per nag, vir 5 mense 47 5 1 5 Tien Myl Avenue Wilderness 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.973314333859 22.592413576721

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang