Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wilderness Manor

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Gerald Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 15 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 9 resensies vir Wilderness Manor
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5
Jacques V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques V

Beste kuier ooit, jy word bederf met soveel om te deel. Fantastiese eienaars !

Sal beslis aanbeveel aan almal, beste tyd ooit! Jy word bederf uit jou skoene!

Milandie S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Milandie S

Skoonste, beste plek waar ek al ooit gebly het.

Beste, skoonste gastehuis waar ek al ooit gebly het. Gerald en JD het my so welkom laat voel. Hulle het regtig die ekstra myl geloop en uit hulle pad uitgegaan om my te akkommodeer. Het soos huis gevoel. Beste ervaring ooit!

Wilderness Manor se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoering Milandie, dit word waardeer.
Dit was net een groot plesier vir ons gewees.
Sien daarna uit om jou binnekort weer terug te verwelkom.

Wilderness Manor
David B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David B

Very enjoyable and excellent service and food.

Recommend for a lovely stay and relaxation well positioned. Lovely couple who are very attentive to their guests.

Wilderness Manor se terugvoer

Hello David,
Thank you for your review on Wilderness Manor.
It is much appreciated.
It was lovely having you stay with us at Wilderness Manor.
We look forward to your return in the future.
All the best.
Gerald

Wilderness Manor
Hendrik V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik V

Asemrowende goeie diens, nog nooit sulke goeie diens ervaar nie.

Soos alreeds genoem was die diens besonders goed. Kamers is altyd skoon. Handdoeke en ander badkamergoed word elke dag, meer as een keer, vervang. Oggendete was baie lekker en die gashere se voorstelle vir middagete en aandete was elke keer baie goed. Die kamers self is baie mooi en mens kan baie lekker rus en ontspan. Ons het geen idee gehad voor ons besoek dat die gastehuis een van die bestes in die land is nie, maar ons albei stem saam dat mens goed kan sien hoekom.

Wilderness Manor se terugvoer

Hello Hendrik,

Thank you for taking the time to review Wilderness Manor.
It was a pleasure having you both stay with us and we are delighted that you enjoyed your stay so much.
We look forward to your return one day.

Many thanks and all the best.

Gerald & JD

Wilderness Manor
Jannie L - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie L

Die beste B&B in Suid-Afrika.

Absoluut uitstekend. Gerald en JD doen so baie ekstra en elke gas word soos royalty hanteer. Ek het nog nooit 'n ander blyplek op die vlak ervaar nie, en die ontbyt is uitstekend.

Wilderness Manor se terugvoer

Beste Jannie,

Baie dankie vir julle terugvoering op LekkeSlaap.
Dit was 'n voorreg en plesier gewees om julle te kon huisves.
Hoop on julle in die nabye toekoms weer te sien.

Vriendelike groete,
Gerald & JD

Wilderness Manor
Ann And Patrick S - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ann And Patrick S

Excellent guest house with very attentive hosts who have thought of everything for your comfort!

See star rating.

Wilderness Manor se terugvoer

Hello Patrick,
Thank you for your review on Wilderness Manor.
It was wonderful having you both stay with us.
We look forward to welcoming you and Ann back again.
All the best.
Gerald

Wilderness Manor
Dennis D - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dennis D

Ongelooflik lekker plek, netjies skoon, pragtige uitsig oor Touwsrivier en ruim kamers met vriendelike en hulpvaardige eienaars.

Die Wilderness Manor doen sy ster-gradering gestand en sal volgens ons mening maklik as 'n vyf-ster bestemming kan kwalifiseer. Die kamers is ruim en baie skoon en word gereeld skoongemaak. Volledige badkamers (bad en stort) was in ons kamer en spierwit handdoeke word verskaf wat gereeld geruil word. Daar is 'n pragtige uitsig oor die Touwsrivier. Smullekker ontbyt word bedien en die gashere is baie vriendelik, behulpsaam en self altyd teenwoordig op die perseel. Dis die plek om te bly in Wildernis en ons sal definitief weer soontoe gaan.

Wilderness Manor se terugvoer

Thank you for your review on Wilderness Manor.
It is wonderful to hear that you enjoyed your stay with us.
We look forward to welcoming you back to Wilderness Manor.

Wilderness Manor
Hennie M - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie M

Perfekte ligging met baie gerieflike verblyf.

Ons het baie lekker gebly by Wilderness Manor. Kamer was baie netjies en silwerskoon. 'n Baie sentrale plek om die Tuinroete vanaf te verken. Ons gasheer was baie vriendelik en behulpsaam. Sal verseker aanbeveel.

Wilderness Manor se terugvoer

Thank you for your review on Wilderness Manor.
It is much appreciated.

Wilderness Manor
Nicolene R - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene R

Fantasties!

Sal hoogs aanbeveel! Fantastiese diens en besonderse mooi gastehuis.

Wilderness Manor se terugvoer

Hello Nicolene,
Thank you for your review on Wilderness Manor.
It is much appreciated.
All the best.

Wilderness Manor
Vanaf
Vanaf R2 040
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 040
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Waterside-weg 397, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVjNTkyZGMyLWI0OTAtNDE3ZC04ODY3LTIzYWYxMzg4ZjdmMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 040 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 397 Waterside Road Wilderness 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -33.992097222222 22.588680555556

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang