Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wilderness Metanoia

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Lesley R
Kort verblyf
5.0
Des 2023

Stunning scenery, very close to restaurants, fun at the pool. Extremely relaxing. Very welcoming. Definitely book again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maryke L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2023

Die plek is soos die hemel! Wens ons kan elke naweek gaan. Ons het die allerbeste naweek gehad. Dit is asemrowend mooi en ons het heerlik ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marietjie U
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Mei 2022

Dis baie mooier as op die foto's! Dis wondermooi en die huise is baie gerieflik. Vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Andre B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2021

'n Plek waar jou siel kan rus. Clairewood bied 'n eksklusiewe wegbreekgeleentheid in die mooie Wildernis. Die gronde is prentjiemooi, lowergroen en baie stil. Die detail in die wooneenheid is besonders. Dit voel tuis en gemaklik. Als is skoon en baie netjies. Die buitestoep en braai sorg vir lekker kuier en binne sorg die kaggel vir die kuiers op koue aande. Daar is DStv, WiFi en selfs elektriese komberse. Die kombuis is goed ingerig en daar is ook backup elektrisiteit. Die gasvryheid wat ons gekry het was wonderlik en verfrissend en word diep waardeer. Ons sien uit om weer hier te bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrea D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2021

Wat 'n onvergeetlike kuiertjie! Net te kort! 'n Stukkie paradys. Ons kuiertjie by Clairewood het ons wildste verwagtinge oortref. Ons sal beslis weer gaan kuier, die keer bietjie langer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marike S
1 nag Saam met vriende
4.8
Sep 2021

'n Stukkie Hemel op aarde! Ons het net een nag oorgebly, maar wens ons kon langer bly. Daar was so baie wat ons nog wou doen bv die wandelpadjies, swem en piekniek hou op hul netjiese grasperk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Johan D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Okt 2020

Mooi, stil, skoon, goeie diens. Ons het baie lekker gekuier. Dis baie mooi by Clairewood.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

James Henry A
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2018

Was baie lekker. Kan Clairewood aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renate V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2018

Heerlike verblyf, perfek vir voor-en laerskoolkinders of sommer net terugsit en ontspan. Die verblyf was pragtig en netjies, Gerrit het ons vriendelik ontvang en meer as behulpsaam gewees. Dankie vir 'n heerlike paar dae weg saam met die gesin!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lida-marie S
Kort verblyf
5.0
Apr 2018

Sal vir seker weer kom! Die kamers en huisies is pragtig ingerig, die braaiboks vir buite met lekker baie hout was wonderlik. Die kamers is mooi, elkeen met en suite, wat wonderlike was vir ons. Ons was drie grootmense en drie kinders en ons het dit baie geniet. Die swemarea is pragtig en die staproetes sprokiesmooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Gerrit Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 40

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R3 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R3 400
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Silwerrivierstraat, Wilderness Heights, 6560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQxYTY3YTBmLWU2OGItNDYyNi1hY2U0LTExZjE3YWMxZjJmYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 400 per nag (plek vir 6) 40 5 1 5 Silver River Street Wilderness Heights 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.969421171374 22.560575008392

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang