Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wilderness Oceans 18 Apartment

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Melanie Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 4

Op LekkeSlaap 3 maande

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Wilderness Oceans 18 Apartment
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
5.0/5
Anso V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anso V

Heerlik en waarde vir geld.

Plek is goed ingerig met alles wat jy nodig het. Ligging is uitstekend. Mens kan die see sien, ruik en hoor. Jy kan stap na die winkels en restaurante.

Nanine B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nanine B

Uitstekend!

Die verblyf was baie skoon en netjies. Gee beslis baie aandag aan detail en laat mens baie tuis voel met al die klein ekstra goedjies in die woonstel. Sal beslis aanbeveel.

Wilderness Oceans 18 Apartment se terugvoer

Nanine, baie dankie! Ek is bly julle het 'n lekker tyd gehad.
Ek sien uit om jul weer te onthaal.
Heerlike dag daar!
Melanie

Wilderness Oceans 18 Apartment
Lecia E - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lecia E

Gesellig en bekostigbaar.

Ons het dit so geniet. Alles was pynlik netjies en skoon. Alles en meer wat benodig word om jou verblyf te geniet, was beskikbaar!

Vanaf R2 200
R2 200 R1 650
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 200
R2 200 R1 650
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: George-weg, Lagoon Beach 18, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd8208ca548062993a92485251f2b8bb07cc956dc32e41e41d1703463e4274d8f00b1e58ea4cb494fccc657b99f6c20c75942?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 200 nouVanaf R1 650 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 George Road 18 Lagoon Beach 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.994756282443 22.57702698282

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang