Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wilderness Seaside Escape

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heights-weg 306, Wilderness Heights, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 300 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Wilderness Seaside Escape bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim vakansiehuis wat in 'n veilige landgoed in Wildernis geleë is. Hierdie eiendom is 'n ideale opsie vir 'n gesinswegbreek op die skilderagtige Tuinroete.

Dié eiendom bied slaapplek vir altesaam 6 gaste op 'n slag en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, asook 'n gastetoilet. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die huis is toegerus met sonkrag.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, lugbraaier, broodrooster, ketel, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Die sitkamer het gemaklike rusbanke waar gaste kan ontspan terwyl hulle die see-uitsigte bewonder. Daar is ook 'n knus TV-kamer met DStv-kanale asook baie boeke om te lees. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Die eiendom beskik ook oor 'n stoep met sonstoele wat oor die lieflike tuin en see-uitsig uitkyk. Parkeerplek op die perseel is beskikbaar in 'n toesluitmotorhuis. Die ligging van hierdie eiendom is ongeveer 1,3 km vanaf die dorpie en 1,5 km vanaf die strand.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet
Badkamer 3

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Verekombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 5 resensies vir Wilderness Seaside Escape
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Wilna Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Heights-weg 306, Wilderness Heights, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Gaste dink Wilderness Seaside Escape het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 300
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heights-weg 306, Wilderness Heights, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc08e5742d32aebce38bfdad2cffbdcd591921ed035ebc2a10385b5473eff5899800be7d013a92317695a1fd591f4e7629777?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 306 Heights Road Wilderness Heights 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.987113861873 22.57591508626

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang