Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wilderness Waters Boutique Suites

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ruan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 40 resensies vir Wilderness Waters Boutique Suites
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Hennie H - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie H

Lekker ontspan.

Die beste plek om te gaan rus, goeie diens en waarde vir jou geld.

Dina C - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dina C

As ons 6 stêrre kon gee, sou ons.

Uitstekend! Die ontvangs en opvolg was puik en die eenheid luuks en modern. Die eenheid is ook daagliks gediens, wat ingesluit was by die prys. Onderdakparkering was 'n bonus. Sentraal, veilig en loopafstand van goeie restaurante. Ons beveel dit met vrymoedigheid aan.

Steven T - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steven T

Very nice place.

Very quiet place for a few days away with the wife, good clean place and very good service. 5 stars.

Hester M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester M

Vinnige wegbreek.

Vanaf die intrapslag het Ruan en sy span my welkom laat voel. Wilderness Waters Luxury Suites is perfek geleë. Die suite was keurig en ek het gehou van die klein details waaraan daar aandag gegee is. Ek sal beslis die blyplek aanbeveel en definitief teruggaan vir nog 'n kuier.

Vivienne B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vivienne B

Die pragtigste plek om te wees.

Die uitsig is lieflik. Personeel is tops. Kuierplekke stapafstand. Sal besis weer van hul verblyf gebruik maak.

Reinette C - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinette C

Uitsonderlike luuksheid, gerief en gemak.

Alles wat mens nodig het om jou verblyf genotvol te maak. Die detail en sorg waarmee die suite beplan en uitgelê is, is werklik uitsonderlik. Ons sal beslis volgende keer langer vertoef. Ruan is ook 'n absolute ster.

Coenie E - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coenie E

Pragtige plek om uit te span.

Hierdie eenhede is meer as wat jy kan verwag, alles wat jy nodig het, hul het alreeds daaraan gedink. 'n Lekker sorgvrye uitspan, dan kry jy ook aanduiding wat en waar die restaurante is.

Hennie H - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie H

Onverbeterlik.

Plek is baie netjies. Sal dit enige tyd aanbeveel en wens ek kon elke naweek soontoe gaan.

Wilderness Waters Boutique Suites se terugvoer

Beste Hennie
Baie dankie vir julle resensie. Dit was lekker om julle te ontmoet en ons hoop om julle weer eendag hier te verwelkom.
Groete uit Wilderness

Wilderness Waters Boutique Suites
Steven T - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steven T

Excellent.

Very nice place for short stays.

Wilma P - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Wilma P

Ontspannend.

Dit was baie modern, skoon en netjies. Was net bietjie kleiner as wat ons gedink het. Overall was dit baie lekker.

Mari-lize D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari-lize D

Uitmuntende diens, kraaksoon verblyf, persoonlike aandag.

Wilderness Waters is 'n rare diamant, en 'n geheim wat ek wens ek kon vir myself hou. Loshande die beste vakansie in 'n lang tyd. Waarde vir geld, in die hartjie van Wildernis, en moet my nie eers laat begin oor die prag van die dekor en netheid van die eenhede nie. Wilderness Waters sal ons vir seker weer en weer sien.

Bruwer R - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bruwer R

Net alles perfek.

Ligging is perfek. Vriendelike mense. Doen meer as verwag het.

Nicolene V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene V

Asemrowend mooi!

Ongelooflike pragtige verblyf! Hierdie plek is só mooi met ongelooflike detail! Alles is net asemrowend mooi! Restaurante is loopafstand! Ons het só lekker gebly en kom vir seker terug!

Sive S - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sive S

Enjoyed the stay.

Place was neat. Enviroment is amazing. Had a great stay and enjoyed every moment. I'm definitely going there again.

Christina K - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christina K

The place is beautiful and easily accessible, Ruan was great.

I would definitely book here again.

Rozelle G - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rozelle G

Ongelooflike weelde en diens. Hoogs aanbeveelbaar.

Baie weelderig.

Marianne E - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianne E

Fantasties, ons kom definitief weer terug.

Wilderness Waters is op 'n fantastiese plek geleë, stap waarokal nodig, Ruan was baie behulpsaam toe ons daar aangekom het, ons sal definitief wil teruggaan.

Marie-louise G - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie-louise G

Baie lekker akkommodasie.

Ons het in die selfsorgwoonstel gebly oor Desember-vakansie, en dit was die perfekte keuse. Ligging is baie sentraal, en jy kan maklik na al die strande en restaurant toe loop. Die woonstel is volledig toegerus en baie luuks. Die kompleks was rustig en stil, en die eenheid lekker privaat. Met ons aankoms was daar verskeie verrassings vir ons in die eenheid, selfs blomme, en daar was 'n daaglikse skoonmaakdiens. Ek kan Wilderness Waters baie sterk aanbeveel.

Cobus L - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus L

Baie netjies, lekker gebly.

Ruan is baie vriendelik. Ligging perfek, gestap restaurante toe. Sal beslis weer daar bly.

Pieter V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V

Absoluut asemrowend fantasties!

Nog nooit so iets spesiaals ervaar nie. Tot 'n verwelkomingsdrankie! Beste diens en gasvryheid!

Taryn P - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Taryn P

Vriendelik diens en mense.

Was heerlik pragtig en regtig 5 ster-diens.

Recardo V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Recardo V

Asemrowend.

Baie Dankie vir 'n onvergeetlike naweek. Dit was meer as awesome, die plek is paradys op aarde.

Etienne V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne V

Uitsonderlik!

Fantastiese diens, uitsonderlike verblyf. Goeie ligging! Genuine vyfster!

Tania M - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania M

Absoluut asemrowend! Gaan die ekstra myl met lekker bederfies.

Stylvol met al die ekstras.

Herna P - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herna P

Ongelooflik mooi met die beste ambience. Het elke oomblik geniet!

Dit is net een van daardie gastehuise wat jy nie kan misloop om by te bespreek nie. En jy sal altyd weer terugkom. Ruan bederf 'n mens uit jou skoene uit en sy kamers is pragtig. Mooiste decor en interieur-ontwerp. Dankie vir die heerlike gasvryheid. Ruan is 'n gebore gasheer.

Wilderness Waters Boutique Suites se terugvoer

Beste Herna,

Namens myself en die Wilderness Waters span wit ek jou graag bedank vir jul mooi boodskap, dit word waardeer. Julle is altyd welkom by ons en volgende keer sal ons julle nog meer bederf!

Groete,
Ruan

Wilderness Waters Boutique Suites
Ilze V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze V

Fantasties!

Worth double the price for the quality of fittings, king-size bed with fantastic linen, so much thought and care put into your stay, walking distance from the village, nothing was too much hassle! Don't know what to say but wow, wow, wow! Thanks Ruan for making our last 2 days of our trip the best! Will be seeing you soon!

Gerrida B - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrida B

Ongelooflik fantasties.

Dit was regtig 'n plesier om by Wilderness Waters te bly. Netheid en vriendelikheid van die personeel was uitstekend. Dit was net 'n plesier!

Wilderness Waters Boutique Suites se terugvoer

Gerrida, baie dankie vir jou mooi boodskap. Ons hoop om julle vorentoe weer te verwelkom. Ruan

Wilderness Waters Boutique Suites
Magda S - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda S

Beste akkommodasie ooit, dit is pragtig en ek wil sommer vir altyd daar bly.

Die akkommodasie is ongelooflik perfek. Die detail in die eenhede is ongelooflik goed bymekaar gesit en is absoluut ongelooflik. Die eienaar het 'n wenresep met die akkommodasie en dit was wonderlik om daar te kan bly.

Amanda R - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda R

Uitstekend!

Wonderlike ervaring! Sal beslis weer kom kuier.

Meagan S - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meagan S

Wat 'n fantastiese, bekostigbare, luukse wegbreek!

Wilderness Waters sal my beslis weer sien! Luukse akkommodasie teen 'n bekostigbare prys. Rustige area, loopafstand vanaf die see en kuierplekke.

Andre V - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V

Five Star accommodation - without the Five Star price tag.

Wilderness Waters is amazing, beautifully decorated, clean, secure, within walking distance to all restaurants and the beach. Five Star accommodation without the five star price tag. We enjoyed our weeks stay and will definitely go back.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

5 ster-verblyf - sonder dat jy 5-ster hoef te betaal!

Wilderness Waters is ongelooflik, lieflik versier, skoon, veilig en stapafstand vanaf al die restaurante en die strand. 5 ster-verblyf sonder die 5-ster prysetiket! Ons het die weeklange verblyf geniet en sal beslis weer terugkeer.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Corrie J - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie J

Alles netjies, keurig en werk. Uitstekend.

Die ervaring kon nie beter wees nie. Die woonstel is ten volle toegerus met alles wat mens benodig om gerieflik te bly. Uiters netjies en skoon. Persoonlike, vriendelike diens deur eienaar.

Betsie F - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Betsie F

Dit was ongelooflik.

Dit was die mees netjiese en mooi plek waar ons ooit gebly het.

Rozandre D - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rozandre D

Dit was wonderlik kon nie vir 'n beter plek gevra het nie.

Sal dit vir enige een aanbeveel. Dankie Raun, jy sien ons beslis weer.

Francois V - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois V

Absolutely 110% worth the money.

Wilderness Waters was absolutely home away from home. We were in need of nothing - fully equipped with a everything you need. Our host Ruan was wonderful. We recommend WW 100% and will definitely visit again!

Irma P - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Irma P

Fantasties!

Ruan was die perfekte gasheer. Het uit sy pad gegaan om ons so vinnig en gemaklik as moontlik in te klok, want dit het vreeslik gereën. Alles wat ons maar kon nodig kry was voorsien. Die woonstel is sentraal geleë en jy kan stap waar jy wil wees. Hoogs aan te bevele!

Johan L - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan L

Dit was absolute 'n fantastiese woonstel om in te kon bly, attention to detail was the best I have ever seen. Will go back.

Die woonstel wat absoluut fantasties, attention to detail uit die boonste rakke. Fantasties diens. Ons sal beslis weer teruggaan. Baie dankie Wilderness Waters.

Elsabé N - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elsabé N

Een woord - FANTASTIES!

Dit is soos om tuis te kom.

Jacques V - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques V

10/10

Was baie lekker. Woonstel is baie netjies, skoon en modern. Sal belis weer daar bly! Wel gedaan, julle!

Lenate V - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lenate V

Ongelooflike vriendelike diens, heerlike blyplek met wonderlike geriewe.

Die diens was ongelooflik goed, die internet vinnig en die DStv het altyd gewerk. Daaglikse skoonmaakdienste was heerlik, en ons kon kies wanneer die woonstel skoongemaak sou word wat baie gerieflik was. Die kombuis is goed ingerig, en mens hoef niks saam te bring nie. Verder is dit goed geleë en lekker naby die strand en die meer, wat pragtig is. Ek sal Wildernis Waters vir seker aanbeveel.

Vanaf
Vanaf R2 310
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R2 310
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterside-weg 260, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2e3af5ca81824d8c51ba9f7893a6d50332ebf55a520526a6013ac3faddec1080e68f69f10fbc80542872d448447e0c17c52b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 310 per nag (plek vir 2) 40 5 1 5 260 Waterside Road Wilderness 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.992564855622 22.576904537187

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang