Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wilderness Waters Boutique Suites

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Hennie H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Lekker ontspan. Die beste plek om te gaan rus, goeie diens en waarde vir jou geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dina C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

As ons 6 stêrre kon gee, sou ons. Uitstekend! Die ontvangs en opvolg was puik en die eenheid luuks en modern. Die eenheid is ook daagliks gediens, wat ingesluit was by die prys. Onderdakparkering was 'n bonus. Sentraal, veilig en loopafstand van goeie restaurante. Ons beveel dit met vrymoedigheid aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Steven T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Very nice place. Very quiet place for a few days away with the wife, good clean place and very good service. 5 stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Divan S
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Sep 2024

Exceptional. Very clean and relaxing. The host was very welcoming and everything was easily accessible. Will definitely recommend Wilderness Waters to others.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hester M
Kort verblyf
5.0
Nov 2022

Vinnige wegbreek. Vanaf die intrapslag het Ruan en sy span my welkom laat voel. Wilderness Waters Luxury Suites is perfek geleë. Die suite was keurig en ek het gehou van die klein details waaraan daar aandag gegee is. Ek sal beslis die blyplek aanbeveel en definitief teruggaan vir nog 'n kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vivienne B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Die pragtigste plek om te wees. Die uitsig is lieflik. Personeel is tops. Kuierplekke stapafstand. Sal besis weer van hul verblyf gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reinette C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2022

Uitsonderlike luuksheid, gerief en gemak. Alles wat mens nodig het om jou verblyf genotvol te maak. Die detail en sorg waarmee die suite beplan en uitgelê is, is werklik uitsonderlik. Ons sal beslis volgende keer langer vertoef. Ruan is ook 'n absolute ster.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Coenie E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Pragtige plek om uit te span. Hierdie eenhede is meer as wat jy kan verwag, alles wat jy nodig het, hul het alreeds daaraan gedink. 'n Lekker sorgvrye uitspan, dan kry jy ook aanduiding wat en waar die restaurante is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Onverbeterlik. Plek is baie netjies. Sal dit enige tyd aanbeveel en wens ek kon elke naweek soontoe gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ruan
Wilderness Waters Boutique Suites
Beste Hennie Baie dankie vir julle resensie. Dit was lekker om julle te ontmoet en ons hoop om julle weer eendag hier te verwelkom. Groete uit Wilderness

Steven T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2022

Excellent. Very nice place for short stays.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ruan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 4 630
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 4 630
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterside-weg 260, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2e3af5ca81824d8c51ba9f7893a6d50332ebf55a520526a6013ac3faddec1080e68f69f10fbc80542872d448447e0c17c52b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 630 per nag (plek vir 2) 41 5 1 5 260 Waterside Road Wilderness 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.992564855622 22.576904537187

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang