Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wilderness Waters Boutique Suites

Gastehuis
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterside-weg 260, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 310 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Wilderness Waters Boutique Suites is in Wildernis geleë, 'n area wat veral bekend is vir sy skilderagtige roetes, strande, riviermondings, staproetes, kanovaarte en ikoniese besienswaardighede wat Wildernis Nasionale Park en Map of Africa Viewpoint. Die perfekte wegbreekplek vir diegene wat op soek is na 'n vakansie weg van die bruisende stadslewe.

Verblyf bestaan uit 5 eenhede wat geskik is om tot 10 gaste te akkommodeer. Die beskikbare suites sluit die Seaview Koning Suite, die Afro-Chic Koningin Suite, die Silver Moon Koning Suite, en die Penthouse Suite in. Alle kamers is toegerus met gemaklike beddens, 'n badkamer met 'n stort of bad, privaat ingang, patio, kroegie, daaglikse diens, TV en WiFi. Tydens beurtkrag is alle eenhede toegerus met rugsteunkrag.

Geriewe op die perseel sluit lughawe-transfers volgens reëling, WiFi, braai-area en veilige parkeerplek in.

Gaste is ook welkom om nabygeleë doendinge te geniet wat perdry, visvang, voëlkyk, wildritte, swem, bergfietsry, kanovaart, wynproe en gholf insluit.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ruan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Waterside-weg 260, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Gaste dink Wilderness Waters Boutique Suites het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 310
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R2 310
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterside-weg 260, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2e3af5ca81824d8c51ba9f7893a6d50332ebf55a520526a6013ac3faddec1080e68f69f10fbc80542872d448447e0c17c52b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 310 per nag (plek vir 2) 40 5 1 5 260 Waterside Road Wilderness 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.992564855622 22.576904537187

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang