Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wilderness Waters Boutique Suites

Gastehuis
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterside-weg 260, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 630 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Wilderness Waters Boutique Suites is in Wildernis, 'n area wat veral bekend is vir sy skilderagtige roetes, strande, riviermondings, staproetes, kanovaarte en ikoniese besienswaardighede wat die Wildernis Nasionale Park en die Kaart van Afrika-uitkykpunt bied. Die perfekte wegbreekplek vir diegene wat op soek is na 'n vakansie weg van die stadslewe.

Verblyf is beskikbaar in 5 eenhede wat geskik is vir 10 gaste. Die suites sluit die Seaview King Suite, die Afro-Chic Queen Suite, die Silver Moon King Suite en die Penthouse Suite in. Al die kamers het gemaklike beddens, 'n badkamer met 'n stort of bad, 'n privaat ingang, stoep, yskassie, daaglikse diens, TV en WiFi. Al die eenhede het 'n rugsteunkragstelsel vir beurtkrag.

Geriewe op die perseel sluit lughawe-pendeldienste op versoek, WiFi, braai-area en veilige parkeerplek in.

Gaste is ook welkom om nabygeleë aktiwiteite soos perdry, visvang, voëlkyk, wildritte, swem, bergfietsry, kanovaart, wynproe en gholfspeel te geniet.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ruan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Waterside-weg 260, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Gaste dink Wilderness Waters Boutique Suites het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 4 630
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 4 630
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterside-weg 260, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2e3af5ca81824d8c51ba9f7893a6d50332ebf55a520526a6013ac3faddec1080e68f69f10fbc80542872d448447e0c17c52b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 630 per nag (plek vir 2) 41 5 1 5 260 Waterside Road Wilderness 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.992564855622 22.576904537187

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang