Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wildevy @Benlize

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Jalalporstraat, Benlize Lodge, Hartbeespoort, 0240, Noordwes
  • Vanaf R2 750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Wildevy @Benlize is 'n moderne weergawe van die ouskool Rondawel, geleë in Benlize Lodge. Hierdie selfsorg-eenheid is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n wegbreek van die stad af.

Dié eenslaapkamerkothuis het slaapplek vir 2 gaste en is smaakvol gemeubileer met 'n koningingrootte-bed. Dit het 'n en suite-badkamer met 'n instapstort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe, en beskik oor 'n ontbyttoonbank met stoele. Dit strek tot by die sitkamer wat gemeubileer is met 'n gemaklike rusbank en 'n slim-TV met verskeie stroomopsies. Gratis WiFi is beskikbaar vir gaste.

Reg op die patio is 'n eksklusiewe houtvuur-bubbelbad wat na die privaat lapa en braai-area lei, met uitsigte oor Hartbeespoortdam.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Baie goed

Netheid
5.0
Ligging
3.3
Waarde vir geld
4.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Minette Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 24

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Jalalporstraat, Benlize Lodge, Hartbeespoort, 0240, Noordwes
  • Gaste dink Wildevy @Benlize het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R2 750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Jalalporstraat, Benlize Lodge, Hartbeespoort, 0240, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6edf630aba64da5fb28f35937b46eeaa80fadb8e7b017aa9f6a5483cae6aba9b91f5ff0624ee24fd76ba04c0b88f05787735?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 750 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 Jalalpor Road Benlize Lodge 0240 Noordwes 021 201 8901 15:00-22:00 11:00 -25.788320012503 27.872075953273

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang