Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wildevy Cottage

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pad 13 E, De Wildt Zilkaatsnek, Brits, 0250, Noordwes
  • Vanaf R650 R520 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Wildevy Cottage is 40 km wes-noordwes van Pretoria in De Wildt geleë. Dit is 'n bekoorlike vakansiehuis aan die voet van die Magaliesberge wat ideaal vir 'n onvergeetlike wegbreek in die natuur is.

Die ruim kothuis bied slaapplek aan 3 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n enkelbed. 'n Ekstra gastetoilet is ook beskikbaar.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel, stoof, oond, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar. Die leefarea sluit 'n gemaklike sitkamerstel en 'n slim-TV in.

Kamer-opset

Kapasiteit: 3 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1

Stort, Toilet
Badkamer 2

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook

Dienste

  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ligging

  • Pad 13 E, De Wildt Zilkaatsnek, Brits, 0250, Noordwes
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Bojanala Noordwes
Vanaf R650
R650 R520
per nag (plek vir 3)
Vanaf R650
R650 R520
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pad 13 E, De Wildt Zilkaatsnek, Brits, 0250, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAef56ca115f5716b44bfa8a17defcf8faaf5f605eb9348899d08ce09090c9b5524c809afe883b8e856986b0ac2ccd4c4754d4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R650 nouVanaf R520 per nag (plek vir 3) Pad 13 E De Wildt Zilkaatsnek 0250 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.687778441591 27.912577154431

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang