Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wildgoose Self-catering Lodge

Spesiale Aanbod 45% af

Kry 45% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 22 Okt 2024 tot 31 Mrt 2025.

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wildgoose-straat 1107, Marloth Park, Malelane, 1321, Mpumalanga
  • Vanaf R4 200 R2 310 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Wildgoose Self-catering Lodge is in Marloth Park, 'n wildreservaat en vakansiedorp op 3000 hektaar, langs die Krugerwildtuin se suidelike grens. Dis tussen Malelane en Komatipoort in Mpumalanga geleë. Marloth Park is 'n gewilde halfwegstop vir diegene op pad na die Krugerwildtuin, Swaziland of Mosambiek, en bied die geleentheid om 4 van die Groot 5 te gewaar.

Die lodge het slaapplek vir tot 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en leefarea. Die eerst 2 slaapkamers het dubbelbeddens, en die derde kamer het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens.

Die kombuis is toegerus vir selfsorgverblyf met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Die eenheid het lugversorging.

Geriewe by die lodge 'n plonspoel, onderdakparkeerplek en braaigeriewe in.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Lugversorging
Braai

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
3.9
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.0
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Jacques S
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing. One of the few gems in South Africa.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Tintswalo S
Saam met vriende
5.0
Excellent. The best place and we enjoyed ourselves a lot.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024
Ilse D
Saam met vriende
4.6
Mooi, ruim, skoon en het alles wat jy nodig het. Baie gerieflik en ruim. Enigste kommentaar is dat een die stort baie lek en toegang tot die braai are...
Sien meer
Jul 2024
Koos B
Saam met vriende
4.4
Baie lekker. Dit was baie lekker en gerieflik. Daar is egter 'n paar instandhoudingskwessies wat agterweë gebly het.
Mrt 2024
Elsie H
Saam met vriende
4.0
Rustig, luuks, skoon en netjies. Baie lekker beddens. Daar is te min potte en panne vir groot gesinne. Aandag kan gegee word aan die hoofbadkamer se s...
Sien meer
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Myrese Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 48

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Wildgoose-straat 1107, Marloth Park, Malelane, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink Wildgoose Self-catering Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 200
R 4 200 R 2 310
per nag (plek vir 8)
Vanaf R4 200
R 4 200 R 2 310
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wildgoose-straat 1107, Marloth Park, Malelane, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAad2eb5460f064895308c73d20e94008948010529d1c3a5c84a8cdaee9f692b331ad37602a10c585e3b42a7db976208d7b9c3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 200 nouVanaf R2 310 per nag (plek vir 8) 31 5 1 5 1107 Wildgoose Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.36487 31.7647

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang