Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

@Wildgoose1092

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Tersia W
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Asemrowend. Dit was puik, alles was netjies en skoon, baie rustige area. Baie diere wat om die huisie loop. Ons het dit baie geniet. Sal definitief weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petro V
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Heerlike wegbreek saam familie en of vriende. Baie goeie akkommodasie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Awesome. Wildgoose1092 surprised us with how well the house was laid out. The large open kitchen ensured we could always have an eye on the grandkids, and of course, the en-suite bathrooms ensured no one waited to use the facilities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois R
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Heerlik en gerieflik! Heerlike verblyf, netjies en beskik oor alle benodighede. Fantastiese kommunikasie. Sal beslis weer van die verblyf gebruikmaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Patsy T
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Wildgoose is awesome! Very enjoyable and peaceful stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adele L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Dit was vyfster. Ons het baie lekker gebly. Sal beslis weer. Kan hoogs aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christo V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Was 'n heerlike week sal beslis weer gaan, lekker gerus, lekker rustig. Alles wat nodig is, is beskikbaar, mooi netjies en luukse verblyf naby restaurante. Veilige huis met alarm, skoon en gerieflik. Die lugversorgers en ysmasjien was van baie waarde.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janine W
Kort verblyf
4.2
Nov 2023

Absolutely loved it. The animals were awesome. The house is very nice although not too elderly friendly. Definitely need a railing along stairs.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Maryna Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 9

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R1 935
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 935
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wildgoose-straat 1092, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA87f4fc33cbb5f82ed65d5eba05d1b98ff2c2cc45c89c6e9403fd763ce0fe5463b48bcf2fcb025da2072f78cc06d665814432?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 935 per nag (plek vir 6) 8 5 1 5 1092 Wildgoose Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.36499 31.76745

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang