Wildheart Farm
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Platbos-weg, Wildheart Plaas, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Wildheart Farm bied verblyf in 2 knus selfsorg-hutte op die eienaar se plaas in Knysna, Wes-Kaap. Hierdie eiendom is die ideale verblyf vir paartjies wat op soek is na 'n rustige ontsnapping.
Die 2 hutte kan tot 2 gaste elk akkommodeer en beskik oor 'n slaapkamer, badkamer, kombuisie en patio. Gaste het toegang tot buitebraaigeriewe, gratis WiFi en veilige parkeerplek. Op hierdie eiendom kan gaste lekker swem of roei in die dam, gaan stap deur die woud en bergfietsry.
Wildheart Farm is 'n kombinasie van natuur en gerief, want dit is naby verskeie plaaslike geriewe soos winkels, restaurante en doendinge. Die plaas het 'n boord met 'n verskeidenheid vrugtebome, 'n agrobosboustelsel, hoenders en perde.
Kenmerke
Geriewe
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Engels
- Frans
- Portugees
- Spaans
- Sweeds
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Elin Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 10 maande
Ligging
- Platbos-weg, Wildheart Plaas, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Gaste dink Wildheart Farm het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Platbos-weg, Wildheart Plaas, Knysna, 6571, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang