Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wildheart Safari Accommodation

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Colleen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 11 resensies vir Wildheart Safari Accommodation
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Jean F - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean F

Great.

Dit was baie lekker en 'n rustige atmosfeer.

Annelie U - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie U

Fantasties, baie lekker.

Baie gerieflik, baie lekker, geen klagtes - alles was mooi en skoon.

Lorraine M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine M

Amazing!

Amazing place with breathtaking views, absolutely clean and stunning. Will definitely come back .

Daniela J - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Daniela J

Very pleasant but very expensive.

Accommodation was very pleasant and clean. Would suggest that they offer a cleaning service on a daily basis as we were told that there is somebody to clean but we had to ask for it one day. Keeping in mind that accommodation is very expensive in Hoedspruit. Otherwise all good.

Hannetjie F - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannetjie F

Gerieflik in die bosveld.

Alles wat jy nodig het en baie veilig.

Elsabe E - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe E

Pragtige plek met uitstekende ligging, netjies, gasvry toegerus en baie gerieflik.

Hierdie pragtige plek het behoorlik ons harte gesteel. Kan beslis aanbeveel. Netjiese, sakpas verblyf, gasvry toegerus. Die vrylopende wild, gerieflike boma en swembadarea en lugversorging was voorwaar 'n groot bonus. Sal beslis weer hierheen gaan. Uitstekende ligging, baie veilig met die mooiste dekor. Laat mens regtig tuis voel.

Tanja C - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanja C

Netjies, skoon en bekostigbaar.

Die huis is goed uiteengesit met genoeg ruimte vir 6 mense. Die huis was goed toegerus met alles en nog wat waaraan mens kan dink. Saunders die opsigter was baie behulpsaam en ons is vriendelik ontvang en deur die hus geneem. Sal die vakansie huis kan aanbeveel vir 'n heerlike ontspanne bly.

Khethiwe D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Khethiwe D

Spectecular.

Everything was great, intimate and private. Will definately come back. The weather was favourable.

Alan C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alan C

Good communication, comfortable and enjoyable. Needs maintenance.

The air-con in the top bedroom did not work - just blew hot air, when the outside temperature was 36.

Khodani N - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Khodani N

It was an amazing experience.

We had a lovely time at the venue, the host was very helpful. Surely we shall return.

Katrien M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Katrien M

Rustige wegbreek.

Ontsnap die gejaag van die lewe, spandeer kwaliteittyd saam jou gesin. Goed vir jou siel.

Vanaf
Vanaf R1 299
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 299
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Akasiastraat 322, Hoedspruit Wildlandgoed, Hoedspruit, 1380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA35f87a562931e48a7c0a9511162a10b84b01d553e57ce69a083b876887306bc78cd9af3bafbbfc29bdb625ed96749d74b99b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 299 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 322 Akasia Street Hoedspruit Wildlife Estate 1380 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.347065986578 30.967747437843

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang