Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wildheart Safari Accommodation

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Akasiastraat 322, Hoedspruit Wildlandgoed, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Vanaf R1 299 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Wildheart Safari Accommodation is 'n luukse selfsorghuis op die Hoedspruit Wildlandgoed en bied 'n wegbreekplek in die bos met wild soos kameelperde, koedoes, sebras, impalas en wildebeeste wat vrylik rondloop.

Verblyf in Wildheart Safari Main en 2 aparte selfsorgkothuise beskikbaar.

Wildheart Safari Main bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 4 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea.

Die 2 kothuise het elk slaapplek vir 2 gaste. Elke eenheid het 'n slaapkamer, badkamer en 'n oopplan-leefarea en -kombuis.

Gaste kan privaatheid, rustigheid en vrede in die bos geniet.

Die Hoedspruit Wildlandgoed is net 5 minute vanaf Hoedspruit waar die Groot 5 gereeld te sien is. Dis net 5 minute vanaf 'n verskeidenheid winkels en restaurante en 30 minute vanaf die Krugerwildtuin en ander wildbesienswaardighede.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Jean F
Saam met lewensmaat
5.0
Great. Dit was baie lekker en 'n rustige atmosfeer.
Des 2023
Annelie U
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties, baie lekker. Baie gerieflik, baie lekker, geen klagtes - alles was mooi en skoon.
Des 2023
Lorraine M
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing! Amazing place with breathtaking views, absolutely clean and stunning. Will definitely come back .
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2023
Hannetjie F
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflik in die bosveld. Alles wat jy nodig het en baie veilig.
Sep 2023
Elsabe E
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige plek met uitstekende ligging, netjies, gasvry toegerus en baie gerieflik. Hierdie pragtige plek het behoorlik ons harte gesteel. Kan beslis a...
Sien meer
Jul 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Colleen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Akasiastraat 322, Hoedspruit Wildlandgoed, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Gaste dink Wildheart Safari Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 299
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 299
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Akasiastraat 322, Hoedspruit Wildlandgoed, Hoedspruit, 1380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA35f87a562931e48a7c0a9511162a10b84b01d553e57ce69a083b876887306bc78cd9af3bafbbfc29bdb625ed96749d74b99b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 299 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 322 Akasia Street Hoedspruit Wildlife Estate 1380 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.347065986578 30.967747437843

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang