Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wildlife Retreat in the Vineyard

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
5.0
Rika S
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2023

Vriendelike ontvangs van die plaashonde, netjies en skoon, die mooiste natuurskoon. Sal enigeen aanbeveel om die plaas te besoek.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Neville B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2023

Vir 'n vinnige wegbreek en jy is nie lus om te braai nie, is hierdie perfek. Plekkie kort 'n braai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Marissa W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Heerlike verblyf. Wildlife Retreat is sentraal geleë. Hulle het 'n rustige atmosfeer, uitsig en plaas is pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilhelmina F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Ongelooflike uitsig. Ongelooflike uitsig oor die springbokke en zebras, alles wat mens kan nodig hê vir 'n naweek weg. Wynproelokaal is 'n klipgooi weg en het heerlike wyne. Sal die oulike plek sterk aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jonathan J
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2022

Beautiful location. We had a lovely stay at the Wildlife Retreat. Beautiful location with views across the meadows with Wildebeest, zebra and springbok grazing. Really stunning. Room was immaculate. Thank you!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Pierre V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2021

Stunning view. Soul food. Very neat and functional unit. Close to Stellenbosch on a wine farm (what a bonus). Beautiful view over the mountains and grasslands, with zebra and springbok on the doorstep. Ideal place to recharge batteries with a glass of wine ... or two. Excellent service from Rob and Helet. Thank you!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzette N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Feb 2021

Heerlike en rustige verblyf. Kan gerus 'n braai aanskaf siende dat dit selfsorg is.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hilde N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2020

Rustige verblyf, goed geleë en baie gerieflik. Ons het ons paar dae hier regtig baie geniet. Dit is ’n rustige plekkie met ’n uitsig oor die springbokke en zebras wat voor die plekkie wei, met die wingerde deel van die prentjie. Die eenheid is baie gerieflik en smaakvol ingerig, uiters netjies en Helet was vriendelik en behulpsaam. Dit is ook goed geleë om die omliggende area te verken.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Candice E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2020

Pragtige plek, wonderlike natuurskoon. Baie skoon en netjies. Absolute waarde vir geld. Ons sal beslis teruggaan. Voel of mens in die hemel is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lariska T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2020

Baie netjies, heerlik gebly. Sal beslis teruggaan. Was amazing gewees!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Helet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Remhoogte Wynlandgoed, R44-hoofweg, Stellenbosch, 7601, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeec3fd605d03859ee202fe5b9d77ce5f09bd425bfb70ad1b67adcecbce9f8f37c45f67b2a20601bbcbe9fa0c32b6cfa81984?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2) 22 5 1 5 Remhoogte Wine Estate R44 Main Road 7601 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.883855116004 18.852095425125

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang