Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wildlife Retreat in the Vineyard

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Remhoogte Wynlandgoed, R44-hoofweg, Stellenbosch, 7601, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Wildlife Retreat in the Vineyard is op die werkende wynplaas Remhoogte in die hartjie van die Stellenbosch-wynlande geleë.

Die kothuis het sy eie privaat ingang en patio wat oor die Simonsberge uitkyk, asook 'n wildkamp met sebras, wildebeeste en springbokke.

Die ruim slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n platskerm-TV. Die en suite-badkamer het 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet. Die oopplan-kombuisie het 'n mikrogolf, yskas-vrieskas, ketel en broodrooster. Met aankoms sal filterkoffie, tee, melk, suiker, koekies en filterwater voorsien word.

Alle beddegoed en linne word voorsien, asook komplimentêre toiletware.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Wynkelder
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Wildkyk

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 22 resensies vir Wildlife Retreat in the Vineyard
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Helet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Remhoogte Wynlandgoed, R44-hoofweg, Stellenbosch, 7601, Wes-Kaap
  • Gaste dink Wildlife Retreat in the Vineyard het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Remhoogte Wynlandgoed, R44-hoofweg, Stellenbosch, 7601, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeec3fd605d03859ee202fe5b9d77ce5f09bd425bfb70ad1b67adcecbce9f8f37c45f67b2a20601bbcbe9fa0c32b6cfa81984?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2) 22 5 1 5 Remhoogte Wine Estate R44 Main Road 7601 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.883855116004 18.852095425125

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang