Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

WildSands Bed and Breakfast

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Dalene E
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Onvergeetlik, hoogtepunt, sal beslis weer gaan. Ek het baie lekker gebly, die eienaars was baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Malinda D
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Dis absoluut puik gewees. Alles was 100 persent in plek. Fantastiese verblyf. Puik, puik. B en B op sy beste. Vriendelike diens, silwerskoon swembad, prag see uitsig, smaaklike ontbyt. Waarde vir geld in goed toegeruste, silwerskoon gastekamers. Droom, skoon strande met baie goeie veiligheid. Natuurskoon galore.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Preggie
WildSands Bed and Breakfast
Thanks Malinda. Glad you had a fantastic holiday, and it was a pleasure hosting you. Thanks for the gift.

Antionette M
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Perfecte verblyf vir 'n ontspanne wegbreek, pragtige see-aansig. Ons het heerlik gebly, alles was gerieflik, pragtige ligging en die gasvryheid was baie goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Preggie
WildSands Bed and Breakfast
Thanks Antionette Enjoyed hosting you. Cheers.

Lelanie R
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Fantasties. Dit was baie lekker, mense was baie gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Carina M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Jan 2025

When we visit SA again, we will definitely try to secure a longer stay! Absolutely fantastic! Home away from home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Karin P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Des 2024

Kuier was heerlik en sonder enige probleme. Ons verblyf was heerlik. Die ontbyte was 'n hoogtepunt elke dag. Die uitsig na die see toe is lieflik en alles was netjies en skoon. Preggie is baie goeie gasheer en het ons heeltyd welkom en op ons gemak laat voel. Preggie was ook baie vinnig om aan enige versoek te voldoen. Ons sal vir seker weer terugkom.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Preggie
WildSands Bed and Breakfast
Thanks Karin It was an absolute pleasure hosting you.

Vanessa J
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Quiet luxury on the beach. It was absolutely stunning! What a lovely couple, beautiful house, with stunning sea views! Will definitely go back. We wanted to take a break for two weeks, and we did exactly that!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Preggie
WildSands Bed and Breakfast
Thank you and it was a pleasure hosting you.

Yolandi S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2023

Ontspannend. Wens mens kan langer bly. Pragtige uitsig, netjies en skoon. Mense is baie vriendelik. Heerlike ontbyt. Maak gerus gebruik van die verblyf. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christo T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2023

Mostly enjoyable. We enjoyed the friendly atmosphere created by the hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magda C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Des 2023

Netjiese verblyf met wonderlike diens. Baie lekker gebly en die eienaar was baie baie behulpsaam gewees. Hy het baie moeite gedoen om die verblyf vir ons so aangenaam moontlik te maak. Hy en sy hele gesin het ons so tuis laat voel met hulle vriendelike aangename diens.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Preggie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sandsstraat 42, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb5f3c32410ee2a2f6c0f5a7d0d94f2c0dd5fa819c24568c4750d1d1d9969779e94c9b304281bdbebdb0ebf66dafe9cefce04?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 42 Sands Road Wilderness 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.995075 22.5710241

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang