Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

WildSands Bed and Breakfast

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sandsstraat 42, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

WildSands Bed and Breakfast is in die legendariese Sandsstraat in Wildernis geleë. Die gastehuis het 'n uitsig oor die area en die see, en die kamers en die balkon bied skilderagtige uitsigte oor die see en op die berg.

Verblyf by WildSands Bed and Breakfast word in 4 kamers wat elkeen uniek versier is, aangebied. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi en koffie- en teemaakgeriewe. Een van die kamers het 'n mikrogolfoond, yskas en 'n slaapbank wat ideaal is vir 'n kind onder die ouderdom van 2.

'n Stewige ontbyt word in die eetarea met 'n uitsig oor die area bedien. Die gastehuis het ook 'n lieflike gemeenskaplike sitkamer met 'n grootskerm-TV, kaggel, 'n kroegarea met 'n yskas en 'n mikrogolfoond, basiese gimnasium-toerusting, 'n swembad en gratis parkeerplek.

WildSands Bed and Breakfast is naby die strand en Wildernisplein geleë, 9 km vanaf die Garden Route Mall en 23,5 km vanaf die George Lughawe.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Vanessa J
Saam met lewensmaat
5.0
Quiet luxury on the beach. It was absolutely stunning! What a lovely couple, beautiful house, with stunning sea views! Will definitely ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2023
Yolandi S
Gesin met klein kinders
5.0
Ontspannend. Wens mens kan langer bly. Pragtige uitsig, netjies en skoon. Mense is baie vriendelik. Heerlike ontbyt. Maak gerus gebruik van die ver...
Sien meer
Feb 2023
Christo T
Saam met lewensmaat
4.8
Mostly enjoyable. We enjoyed the friendly atmosphere created by the hosts.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2023
Magda C
Saam met lewensmaat
4.6
Netjiese verblyf met wonderlike diens. Baie lekker gebly en die eienaar was baie baie behulpsaam gewees. Hy het baie moeite gedoen om die verblyf vir ...
Sien meer
Des 2023
Matthew R
Saam met lewensmaat
4.4
Pleasant stay. Excellent location within walking distance to beach and shops. Overall happy with the stay however venue does not have l...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Preggie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Sandsstraat 42, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Gaste dink WildSands Bed and Breakfast het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sandsstraat 42, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb5f3c32410ee2a2f6c0f5a7d0d94f2c0dd5fa819c24568c4750d1d1d9969779e94c9b304281bdbebdb0ebf66dafe9cefce04?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 42 Sands Road Wilderness 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.995075 22.5710241

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang