Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wildsbokkie Holiday Home

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Cornelia D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Ons het baie lekker gebly by Wildsbokkie. Pragtige netjiese verblyf, goed toegerus, diens uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christa D
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Fantasties! Pragtige plekkie, silwerskoon. Die eienares hou mens ten volle ingelig met al die nodige reëlings. Heerlik gekuier, sal graag langer wou bly. Sal graag weer in die toekoms by die akkommodasie wil kom oorbly. Die naweek was net te kort. Dankie vir 'n heerlike kuiertjie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karien N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Wat 'n wonderlike familienaweek by Wildsbokkie. Die mooiste, gerieflikste groot huis vir 'n lekker familiekuier. Alles is skoon en die kamers is pragtig. Die kombuis het my verstom. Dis toegerus met net die beste en soveel ekstras vir lekker onthaal van 'n groot groep. Griet die eienaar is uit die boek met diens en het al amper soos 'n vriendin geword met al ons gesprekke vooraf. Elizabeth, die hulp is al meer as 10 jaar in diens by Griet en sy is so behulpsaam en vriendelik. Sy het ons met alles gehelp. Pragtig, gerieflik en super skoon. Griet is baie behulpsaam en Elizabeth het ons op haar hande gedra die naweek. Ek beveel Wildsbokkie sterk aan vir enige iemand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David Patrick S
Kort verblyf
5.0
Jul 2022

Will certainly go back to Wildsbokkie Holiday Home. We all enjoyed ourselves immensely - my wife, my two daughters with their boyfriends and granny.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizelle L
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jul 2021

Luukse verblyf in die hartjie van die bos. Wildsbokkie is'n pragtige huis met die mooiste tuin en 'n kombuis wat beter toegerus is as myne by die huis. Alles is netjies en Elizabeth wat boonop kom skottelgoed was en die huis aan die kant maak, was 'n ster. Die koedoes kom eet uit jou hand uit en vlakvarke, bosbokke, blouwildebeeste en nagapies kom kuier gereeld. Dis pure bos-bederf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Tebogo N
Kort verblyf
5.0
Apr 2019

We loved the place, it was more than what we had expected. Wonderful place to stay in.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carlos C
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2019

Baie netjies met alles wat jy nodig het. Pragtige, groot huis met ruim kamers, gerieflike badkamers, genoeg handdoeke, seep, lugverkoeling, groot kombuis met yskaste en groot TV-kamer en swembad. Word beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Simon F
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Apr 2019

Fantasties! Baie netjies en ten volle uitgerus. Was in baie ander plekke in Marloth, dié een is die beste een van almal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Gerry H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2018

Ongelooflik lekker. Dit is 'n pragtige huis en baie veilig, skoon en baie netjies. Goeie diens en niks tekort.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Soene L
1 nag
5.0
Sep 2018

Baie mooi plek, netjies en vriendelike mense. Baie mooi plek, netjies en vriendelike mense. Sal definitief weer soontoe gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Griet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R6 000
per nag, vir 20 mense
Vanaf
R6 000
per nag, vir 20 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steenboklaan 3557, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNkZDQ1YmRhLWI4NDMtNGMzMy05ZjU0LTJmNDNiNDQzOWI2NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 000 per nag, vir 20 mense 30 5 1 5 3557 Steenbok Avenue Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.342801513062 31.804076326389

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang